fbpx
Wikipedia

Edelgasse

Edelgasse is chemiese elemente wat baie onreaktief is en geen verbindings vorm nie. 'n Kenmerk van edelgasse is dat die s- en p-orbitale volledig gevul is; dit is ook reuk- en kleurloos. Op die periodieke tabel vorm edelgasse Groep VIII.

Edelgaslampe
Edelgasse in gasontladingslampe

Die edelgasse is:

Al hierdie gasse kom in die lug voor en maak sowat 0,96% van die atmosfeer uit. Wanneer edelgasse in katodebuise gebruik word om lig te produseer, skyn elkeen 'n ander kleur. Aangesien radon radioaktief is, word dit nie sommer vir beligting gebruik nie.

Eksterne skakels


Edelgasse
edelgasse, chemiese, elemente, baie, onreaktief, geen, verbindings, vorm, kenmerk, edelgasse, orbitale, volledig, gevul, reuk, kleurloos, periodieke, tabel, vorm, edelgasse, groep, viii, edelgaslampe, gasontladingslampe, edelgasse, helium, neon, argon, kripton. Edelgasse is chemiese elemente wat baie onreaktief is en geen verbindings vorm nie n Kenmerk van edelgasse is dat die s en p orbitale volledig gevul is dit is ook reuk en kleurloos Op die periodieke tabel vorm edelgasse Groep VIII Edelgaslampe Edelgasse in gasontladingslampe Die edelgasse is Helium Neon Argon Kripton Xenon RadonAl hierdie gasse kom in die lug voor en maak sowat 0 96 van die atmosfeer uit Wanneer edelgasse in katodebuise gebruik word om lig te produseer skyn elkeen n ander kleur Aangesien radon radioaktief is word dit nie sommer vir beligting gebruik nie Helium Neon Argon Kripton XenonEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edelgasse Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Edelgasse amp oldid 2198888,