×
Oos-Anglië

Oos-Anglië (Engels: East Anglia) verwys na 'n gebied in oostelike Engeland wat sy historiese oorsprong in die koninkryk East Anglia het en tans ses graafskappe behels - Norfolk, Suffolk, Bedfordshire, Cambridgeshire, Essex en Hertfordshire. Die streeksnaam verwys na die Angele, een van die Germaanse stamme wat hulle ná die val van die Romeinse Ryk in Brittanje gevestig het. Alhoewel die streek net noord van Londen geleë is, het dit sy oorspronklike landelike karakter, tradisionele boukuns en tradisies bewaar.

Die ligging van Oos-Anglië in Engeland (rooi)

Norwich is die hoofstad (county town) van Norfolk en word gewoonlik as die sentrum van Oos-Anglië beskou. Ipswich en King's Lynn is ook twee belangrike nedersettings in die gebied. Oos-Anglië is bekend vir sy universiteite, soos die Universiteit van Cambridge en die Universiteit van Oos-Anglië.

Oos-Anglië se vlag
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 13, 2022

anglië, engels, east, anglia, verwys, gebied, oostelike, engeland, historiese, oorsprong, koninkryk, east, anglia, tans, graafskappe, behels, norfolk, suffolk, bedfordshire, cambridgeshire, essex, hertfordshire, streeksnaam, verwys, angele, germaanse, stamme, . Oos Anglie Engels East Anglia verwys na n gebied in oostelike Engeland wat sy historiese oorsprong in die koninkryk East Anglia het en tans ses graafskappe behels Norfolk Suffolk Bedfordshire Cambridgeshire Essex en Hertfordshire Die streeksnaam verwys na die Angele een van die Germaanse stamme wat hulle na die val van die Romeinse Ryk in Brittanje gevestig het Alhoewel die streek net noord van Londen gelee is het dit sy oorspronklike landelike karakter tradisionele boukuns en tradisies bewaar 1 Die ligging van Oos Anglie in Engeland rooi Norwich is die hoofstad county town van Norfolk en word gewoonlik as die sentrum van Oos Anglie beskou Ipswich en King s Lynn is ook twee belangrike nedersettings in die gebied Oos Anglie is bekend vir sy universiteite soos die Universiteit van Cambridge en die Universiteit van Oos Anglie Oos Anglie se vlagSien ook WysigNorfolk Suffolk CambridgeshireVerwysings Wysig www visiteastofengland com Explore East Anglia Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Oos Anglie amp ol,