×
Dwelmoorlog in Meksiko

Die Dwelmoorlog in Meksiko (Spaans: Guerra contra el narcotráfico en México) is 'n asimmetriese oorlog tussen die Meksikaanse staat en die Meksikaanse dwelmkartelle, wat amptelik op 11 Desember 2006 met Operasie Michoacan onder president Felipe Calderón begin het. Reeds in die 1990's en vroeë 2000's het gewelddadige konflikte tussen die dwelmkartelle en die regering onder president Vicente Fox plaasgevind.

Dwelmoorlog in Meksiko

Uitbreiding van die dwelmoorlog in Meksiko.
Datum 11 Desember 2006 (Begin van die Operasie Michoacan)onlangs
Ligging Meksikaanse deelstaate Baja California, Durango, Sinaloa, Guerrero, Chihuahua, Michoacán, Tamaulipas, Nuevo León, Veracruz, Coahuila, Jalisco, San Luis Potosí, Nayarit, Zacatecas, Oaxaca, Morelos en Sonora.
Resultaat Voortdurend
Strydende partye
Meksiko
  • Weermag
  • Lugmag
  • Vloot
  • Mariniers
  • Federale polisie
  • Staats- en Munisipale polisiedienste
  • Prokureur-generaal
  • Ministeriële federale polisie

Ondersteun deur:
Colombia
Kanada
Verenigde State

Dwelmkartelle*
  • Sinaloa-kartel
  • Golf-kartel
  • Juárez-kartel
  • Tempelridders-kartel
  • Tijuana-kartel
  • La Familia-kartel
  • Los Zetas-kartel
  • Beltrán-Leyva-kartel
  • Jalisco Nuwe generasiekartel
  • Onafhanklike kartel van Acapulco
  • La Barredora-kartel

* Die groepe wat hier gelys word werk nie noodwendig saam nie, maar is almal betrokke in 'n stryd teen mekaar.

Aanvoerders
Enrique Peña Nieto

Vidal Francisco Soberón Sanz
Salvador Cienfuegos Zepeda
Miguel Ángel Osorio Chong
Jesús Murillo Karam
Felipe Calderón
Mariano Francisco Saynez Mendoza
Guillermo Galván Galván
Marisela Morales
Sergio Aponte Polito

Joaquín Guzmán Loera

Ismael Zambada García
Ignacio Coronel Villarreal (†)
Antonio Cárdenas Guillén (†)
Jorge Eduardo Costilla Sánchez
Vicente Carrillo Fuentes
Luis Fernando Sánchez Arellano
Heriberto Lazcano Lazcano (†)
Miguel Treviño Morales
Arturo Beltrán Leyva (†)
Héctor Beltrán Leyva
Nazario Moreno González (†)

Sterkte
50 000 soldate
35 000 federale polisie
100 000 voetsoldate
Ongevalle en verliese
+1 000 polisielede en aanklaers vermoor

138 soldate vermoor
14 Marines vermoor
318 Federale polisie vermoor
58 joernaliste vermoor
~1 000 kinders vermoor

121 199 kartellede aangehou
8 500 skuldig bevind
62 vermoor in 2006

2 837 vermoor in 2007
6 844 vermoor in 2008
11 753 vermoor in 2009
19 546 vermoor in 2010
24 068 vermoor in 2011
18 061 vermoor tot 31 Oktober 2012
Totaal: 90 000-106 000 vermoor
+6 800 vermoor in 2013 onder president Nieto
Totale skatting van sterfgevalle (wisselend): 83 191+ tydens die presidentskap van Felipe Calderon. 6 800+ vermoor tydens die eerste drie maande onder president Enrique Nieto = 90 000+
Totaal verplaas: 1,6 miljoen

Gebiede van die Meksikaanse dwelmkartelle in 2010:██ Tijuana-kartel██ Beltrán Leyva-kartel██ Sinaloa-kartel██ Juárez-kartel██ La Familia Michoacana██ Golfkartel██ Los Zetas██ Omstrede gebiede
Moorde in Meksiko sedert 2006 met betrekking in die dwelmoorlog.

Die belangrikste rede vir die oorlog is die dwelmhandel na die Verenigde State en Kanada, wat die kartelle tot 90% oorheers. Intussen is die kartelle ook in onwettige transaksies soos smokkelhandel van mense, wapensmokkelary en prostitusie betrokke.

Die invloedsfeer van die kartelle strek van Vancouver in Kanada tot die VSA, vanaf Guatemala tot Colombia en Wes-Afrika. In Noord-Meksiko aan die grens met die VSA het die kartelle die staat se houvas op vrede en geregtigheid geneutraliseer. So is Ciudad Juárez, aan die grens met die VSA, sedert die begin van die oorlog die stad met die meeste moorde per jaar. Elke dag word gemiddeld sewe mense vermoor.

  1. (en) Grillo, Ioan (11 Desember 2006). . Seattle Post-Intelligencer. Associated Press. Besoek op29 November 2006.Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (help)
  2. (es) . New America Media. Besoek op7 April 2013.
  3. (en) . UCDP. Besoek op 21 September 2013.
  4. (in Engels). Los Angeles Times. 23 April 2008. vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op12 Mei 2010.
  5. (en) . Latin American Herald Tribune. 4 Maart 2010. Besoek op7 April 2013.Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (help)
  6. Romo, Rafael (9 Februarie 2011). . CNN News (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op7 April 2013.
  7. (en)
  8. (en)
  9. (en)
  10. Gonzales, Maria de la Luz (25 Maart 2009). . El Universal (in Spaans). vanaf die oorspronklike op 1 November 2013. Besoek op7 April 2013.
  11. Otero, Silvia (19 Augustus 2011). . El Universal (in Spaans). vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2013. Besoek op7 April 2013.
  12. . El Universal (in Spaans). 10 Januarie 2010. vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2013. Besoek op7 April 2013.
  13. (es) "INFORME ALTERNATIVO SOBRE EL PROTOCOLO FACULTATIVO DE LA CONVENCIÓN SOBRE LOS DERECHOS DEL NIÑO"(PDF)|format= requires |url= (help). Red por los Derechos de la Infancia en México. Januarie 2011: 25Sjabloon:Inconsistent citationsOnbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help);|first= missing |last= (help);Cite journal requires |journal= (help);|contribution= ignored (help)
  14. (es) . Excelsior. 19 Maart 2011. Besoek op7 April 2013.
  15. . El Universal (in Spaans). 13 April 2010. vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2015. Besoek op7 April 2013.
  16. Ruiz, José Luis (10 Januarie 2011). . El Universal (in Spaans). vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014. Besoek op7 April 2013.
  17. (es) El Universal
  18. Pérez, Jorge Ramos (13 Januarie 2011). . El Universal (in Spaans). vanaf die oorspronklike op 2 November 2014. Besoek op7 April 2013.
  19. . BBC (in Engels). The BBC. 16 Desember 2010. vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op7 April 2013.
  20. (in Engels). WM Consulting. vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2019. Besoek op7 April 2013.
  21. Castillo, Mariano (11 Januarie 2011). . CNN News (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2017. Besoek op7 April 2013.
  22. (en) Booth, William (2 Januarie 2012). . Washington Post. Besoek op7 April 2013.
  23. (es) . Excelsior. 5 Mei 2012. Besoek op7 April 2013.Cite has empty unknown parameter: |1= (help)
  24. (es) . Excelsior. Besoek op2013-07-15.
  25. (in Engels). Al Jazeera English. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op22 April 2013.
  26. . The Washington Post (in Engels). 26 November 2011. vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2012. Besoek op1 Desember 2012.
  27. . El Economista (in Spaans). 7 Januarie 2012. vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op7 April 2013.
  • (es)
  • (es)
  • (en)


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

dwelmoorlog, meksiko, spaans, guerra, contra, narcotráfico, méxico, asimmetriese, oorlog, tussen, meksikaanse, staat, meksikaanse, dwelmkartelle, amptelik, desember, 2006, operasie, michoacan, onder, president, felipe, calderón, begin, reeds, 1990, vroeë, 2000. Die Dwelmoorlog in Meksiko Spaans Guerra contra el narcotrafico en Mexico is n asimmetriese oorlog tussen die Meksikaanse staat en die Meksikaanse dwelmkartelle wat amptelik op 11 Desember 2006 met Operasie Michoacan onder president Felipe Calderon begin het Reeds in die 1990 s en vroee 2000 s het gewelddadige konflikte tussen die dwelmkartelle en die regering onder president Vicente Fox plaasgevind Dwelmoorlog in MeksikoUitbreiding van die dwelmoorlog in Meksiko Datum 11 Desember 2006 Begin van die Operasie Michoacan 1 onlangsLigging Meksikaanse deelstaate Baja California Durango Sinaloa Guerrero Chihuahua Michoacan Tamaulipas Nuevo Leon Veracruz Coahuila Jalisco San Luis Potosi Nayarit Zacatecas Oaxaca Morelos en Sonora 2 Resultaat VoortdurendStrydende partye Meksiko Weermag Lugmag Vloot Mariniers Federale polisie Staats en Munisipale polisiedienste Prokureur generaal Ministeriele federale polisie Ondersteun deur Colombia Kanada Verenigde State Dwelmkartelle Sinaloa kartel 3 Golf kartel 3 Juarez kartel 3 Tempelridders kartel 3 Tijuana kartel 3 La Familia kartel 3 Los Zetas kartel 3 Beltran Leyva kartel 3 Jalisco Nuwe generasiekartel 3 Onafhanklike kartel van Acapulco 3 La Barredora kartel 3 Die groepe wat hier gelys word werk nie noodwendig saam nie maar is almal betrokke in n stryd teen mekaar AanvoerdersEnrique Pena Nieto Vidal Francisco Soberon Sanz Salvador Cienfuegos Zepeda Miguel Angel Osorio Chong Jesus Murillo Karam Felipe Calderon Mariano Francisco Saynez Mendoza Guillermo Galvan Galvan Marisela Morales Sergio Aponte Polito 4 Joaquin Guzman Loera Ismael Zambada Garcia Ignacio Coronel Villarreal Antonio Cardenas Guillen Jorge Eduardo Costilla Sanchez Vicente Carrillo Fuentes Luis Fernando Sanchez Arellano Heriberto Lazcano Lazcano Miguel Trevino Morales Arturo Beltran Leyva Hector Beltran Leyva Nazario Moreno Gonzalez Sterkte50 000 soldate 5 35 000 federale polisie 6 100 000 voetsoldate 7 8 9 Ongevalle en verliese 1 000 polisielede en aanklaers vermoor 10 138 soldate vermoor 11 14 Marines vermoor 11 318 Federale polisie vermoor 11 58 joernaliste vermoor 12 1 000 kinders vermoor 13 14 121 199 kartellede aangehou 15 8 500 skuldig bevind 16 62 vermoor in 2006 17 2 837 vermoor in 2007 17 6 844 vermoor in 2008 17 11 753 vermoor in 2009 17 19 546 vermoor in 2010 18 19 24 068 vermoor in 2011 20 21 22 18 061 vermoor tot 31 Oktober 2012 23 Totaal 90 000 106 000 vermoor 6 800 vermoor in 2013 onder president Nieto 24 Totale skatting van sterfgevalle wisselend 83 191 tydens die presidentskap van Felipe Calderon 6 800 vermoor tydens die eerste drie maande onder president Enrique Nieto 25 90 000 26 26 Totaal verplaas 1 6 miljoen 27 Gebiede van die Meksikaanse dwelmkartelle in 2010 Tijuana kartel Beltran Leyva kartel Sinaloa kartel Juarez kartel La Familia Michoacana Golfkartel Los Zetas Omstrede gebiede Moorde in Meksiko sedert 2006 met betrekking in die dwelmoorlog Die belangrikste rede vir die oorlog is die dwelmhandel na die Verenigde State en Kanada wat die kartelle tot 90 oorheers Intussen is die kartelle ook in onwettige transaksies soos smokkelhandel van mense wapensmokkelary en prostitusie betrokke Die invloedsfeer van die kartelle strek van Vancouver in Kanada tot die VSA vanaf Guatemala tot Colombia en Wes Afrika In Noord Meksiko aan die grens met die VSA het die kartelle die staat se houvas op vrede en geregtigheid geneutraliseer So is Ciudad Juarez aan die grens met die VSA sedert die begin van die oorlog die stad met die meeste moorde per jaar Elke dag word gemiddeld sewe mense vermoor Verwysings Wysig en Grillo Ioan 11 Desember 2006 Mexico cracks down on violence Seattle Post Intelligencer Associated Press Besoek op 29 November 2006 Cite has empty unknown parameter coauthors help es El narco se expande en Mexico New America Media Besoek op 7 April 2013 3 00 3 01 3 02 3 03 3 04 3 05 3 06 3 07 3 08 3 09 3 10 en Database Uppsala Conflict Data Program UCDP Besoek op 21 September 2013 Mexican general makes explosive accusations in Engels Los Angeles Times 23 April 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 12 Mei 2010 en Four Gunmen Die in Clash with Mexican Troops Latin American Herald Tribune 4 Maart 2010 Besoek op 7 April 2013 Cite has empty unknown parameter coauthors help Romo Rafael 9 Februarie 2011 Mexico sees hope among drug violence CNN News in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 7 April 2013 en EXCLUSIVE 100 000 foot soldiers in Mexican cartels en Mexico Federal Troops and police rush into Juarez to try and retake the city en U S Says Threat of Mexican Drug Cartels Approaching Crisis Proportions Gonzales Maria de la Luz 25 Maart 2009 Suman 10 mil 475 ejecuciones en esta administracion PGR El Universal in Spaans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2013 Besoek op 7 April 2013 11 0 11 1 11 2 Otero Silvia 19 Augustus 2011 Con La Teniente Marina tendra su serie de TV El Universal in Spaans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2013 Besoek op 7 April 2013 Alarmante situacion de periodistas en Mexico El Universal in Spaans 10 Januarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2013 Besoek op 7 April 2013 es INFORME ALTERNATIVO SOBRE EL PROTOCOLO FACULTATIVO DE LA CONVENCIoN SOBRE LOS DERECHOS DEL NINO PDF format requires url help Red por los Derechos de la Infancia en Mexico Januarie 2011 25Sjabloon Inconsistent citations Onbekende parameter coauthors geignoreer help first missing last help Cite journal requires journal help contribution ignored help es En menos de 5 anos han muerto mas de mil ninos a manos del narco Excelsior 19 Maart 2011 Besoek op 7 April 2013 Oficial mas de 22 mil 700 muertos por violencia El Universal in Spaans 13 April 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2015 Besoek op 7 April 2013 Ruiz Jose Luis 10 Januarie 2011 Guerra al narco asfixia penales El Universal in Spaans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014 Besoek op 7 April 2013 17 0 17 1 17 2 17 3 es El Universal Oficial mas de 22 mil 700 muertos por violencia Perez Jorge Ramos 13 Januarie 2011 La lucha anticrimen deja 34 mil muertes en 4 anos El Universal in Spaans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2014 Besoek op 7 April 2013 Mexico s Drug War Number of dead passes 30 000 BBC in Engels The BBC 16 Desember 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 7 April 2013 Mexico Total Dead 2011 in Engels WM Consulting Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2019 Besoek op 7 April 2013 Castillo Mariano 11 Januarie 2011 2011 drug violence kills nearly 13 000 in Mexico new figures show CNN News in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2017 Besoek op 7 April 2013 en Booth William 2 Januarie 2012 In Mexico 12 000 killed in drug violence in 2011 Washington Post Besoek op 7 April 2013 es El narco asesina a tres mil 810 en lo que va del ano Excelsior 5 Mei 2012 Besoek op 7 April 2013 Cite has empty unknown parameter 1 help es Siete meses del sexenio de Pena casi siete mil ejecuciones Excelsior Besoek op 2013 07 15 Shooting at Mexico bar leaves many dead Americas in Engels Al Jazeera English Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 22 April 2013 26 0 26 1 Mexico s drug war is at a stalemate as Calderon s presidency ends The Washington Post in Engels 26 November 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2012 Besoek op 1 Desember 2012 Desplazados tragedia silenciosa en Mexico El Economista in Spaans 7 Januarie 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017 Besoek op 7 April 2013 Bronne Wysig en Vulliamy Ed Amexica War Along the Borderline Bodley Head 2010 ISBN 978 1 84792 128 4 en Grillo Ioan El Narco Inside Mexico s Criminal Insurgency Bloomsburry Publishing 2011 ISBN 978 1 60819 211 3 en Gutierrez Aire Jose Blood Death Drugs amp Sex in Old Mexico CreateSpace 2012 ISBN 978 1 4775 9227 4Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Dwelmoorlog in Meksiko es Resultate gerapporteer deur die Ministerie van Verdediging oorsig van 2008 es Misdaadstatistiek in Meksiko en Interaktiewe kaart van die dwelmoorlog volgens deelstate Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dwelmoorlog in Meksiko amp ol,