fbpx
Wikipedia

Duitsers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Duits.

Die Duitsers (Duits: Deutsche) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Sentraal-Europa[63] wat 'n gemeenskaplike Duitse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Duits as moedertaal praat. Alternatiewelik is Duitsers diegene wat in Duitsland woon of in Duitsland gebore is.[64] Volgens die grondwet van Duitsland is diegene wat oor die Duitse burgerskap beskik, 'n Duitser, ongeag van die etniese herkoms.[65]

Duitsers

Totale bevolking: ca. 100–150 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in:  Duitsland 74–75 miljoen[2][3][4]

 Verenigde State 47 miljoen[5][6]
 Brasilië 20 miljoen[7][8][9]
 Argentinië 3,5 miljoen[10][11]
 Kanada 3,2 miljoen[12]
 Suid-Afrika 1,2 miljoen[13][14]
 Frankryk 1,1 miljoen[15][16][17][18]
 Australië 898 700[19]
 Nederland 551 720[20][21]
 Chili 500 000[22]
 Rusland 394 138
 Bolivië 375 000[23]
 Verenigde Koninkryk 365 654[24][25]
 Italië 314 604[26]
 Paraguay 290 000[27]
 Switserland 266 000[28][29][30]
 Peru 240 000[31]
 Nicaragua 200 000[32]
 Kasakstan 178 409[33]
 Oostenryk 170 475[34]
 Pole 148 000[35]
 Spanje 138 917[36]
 Hongarye 131 951[37]
 Costa Rica 100 000[38]
 Israel 100 000[39]
 België 73 000
 Swede 48 987
 Uruguay 46 000[40][41]
 Roemenië 36 884[42]
 Oekraïne 33 302
 Ecuador 33 000[43]
 Namibië 30 000[44]
 Dominikaanse Republiek 26 792[45][46]
 Noorweë 25 000[47]
 Ierland 21 305[48][49]
 Tsjeggië 18 772[50]
 Griekeland 15 498[51]
 Portugal 15 498
 Denemarke 15 000[52][53]
 Kuba 12 387
 Belize 10 865[54]
 Colombia 9 668[55]
 Kirgisië 8 563
 Guatemala 7 000–10 000[56]
 Filippyne 6 400
 Finland 5 447
 Slowakye 5 000–10 000[57]
 Letland 4 975
 Ghana 3 900[58]
 Serwië 3 900
 Kroasië 2 965[59]
 Turkmenistan 2 700[60]
 Tadjikistan 2 700[60]
 Litaue 2 418
 Estland 1 544
 Ysland 842
 Jamaika 160[61]

Taal: Duits: Hoogduits (Opperduits, Middelduits), Nederduits
Geloofsoortuiging: Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme (hoofsaaklik Lutheranisme en Calvinisme; sien EKD),[62] ongebonde
Verwante etniese groepe: Ander Germaanse volke; Baltiese Duitsers; Ruslandduitsers
Germania, nasionale personifikasie van Duitsland en die Duitsers. Skildery deur Philipp Veit in 1848
Verspreiding van die Duitse diaspora

Duitsers vorm die titulêre nasie van Duitsland, waar hulle byna 93% van dié land se bevolking vorm en nog klein erkende minderhede soos Dene, Friese, Roma en Sorbe leef. Behalwe Duitsland kom Duitse minderhede nog in Europese lande soos België (Duitstalige Gemeenskap), Denemarke (Noord-Sleeswyk), Frankryk (Elsas en Lotaringe), Italië (Suid-Tirool), Kasakstan, Nederland, Pole (Silesië), Rusland (Ruslandduitsers) en Tsjeggië (Sudete) voor.

Nie alle mense wat Duits as moedertaal praat, beskou hulself as Duitsers. Byvoorbeeld het die Duitstalige bevolking in Liechtenstein, Luxemburg, Oostenryk en Switserland oor eeue heen hul eie nasionale selfidentifikasie ontwikkel en beskou hulself nie as Duitsers nie, maar as Oostenrykers, Switsers, ens.

Wêreldwyd leef tussen 100 en 150 miljoen Duitsers, waarvan omtrent die helfde in Duitsland woonagtig is. Daarbenewens het miljoen van Duitsers in Noord- en Suid-Amerikaanse lande soos Argentinië, Brasilië, Kanada en die Verenigde State asook Australië gevestig. Die aantal hang af van die definisie van die term Duitsers en die mense se selfidentifikasie.

Tydens die tydperk van die Duitse Keiserryk het sommige Duitsers in gebiede van die Duitse koloniale ryk gevestig, veral in Duits-Suidwes-Afrika, waar in die huidige Namibië nog sowat 30 000 mense van Duitse afkoms woon. In Suid-Afrika is omtrent 1,2 miljoen mense van Duitse afkoms, veral die Afrikaners wat naas Nederlandse ook van Duitse, Engelse en Hugenote afkomstig is.[14]

Verwysings

  1. (en) "Ethnic Groups of Europe: An Encyclopedia" by Jeffrey Cole (2011), bl. 171; "Estimates of the total number of Germans in the world range from 100 million to 150 million, depending on how German is defined, ..."
  2. (de) Bevölkerung am 9. Mai 2011
  3. (en) Germans and foreigners with an immigrant background
  4. (en) Latest Census Underlines Multicultural German Reality, Deutsche Welle
  5. (en) TOTAL ANCESTRY REPORTED 2012 American Community Survey 1-Year Estimates
  6. (en) no,_americas_never_been_a_multicultural_society/page/full/ No, America's never been a multicultural society
  7. (en) Akstinat, Simon (Augustus 2007). "German Roots - Gisele Bündchen".
  8. (en) Brazil - The Country and Its People
  9. (en) German Memoirs - Brazilian-Germans in Southern Brazil
  10. (es) "Internet Archive Wayback Machine". Web.archive.org. 13 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2010. Besoek op 2 Augustus 2012.
  11. "Obsevatorio de Colectividades – Comunidad Alemana" (in Spaans). Buenosaires.gob.ar. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2011. Besoek op 28 September 2011.
  12. (en) 2011 Canadian Census
  13. (en) "Germans in South Africa". Webcitation.org. Besoek op 28 September 2011.
  14. 14,0 14,1 (en) How 'Pure' was the Average Afrikaner?
  15. (en) Vladimir Geroimenko. "France". Ling.gu.se. Besoek op 28 September 2011.
  16. "Alsatians" (in Engels). Everyculture.com. 16 Januarie 2010. vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020. Besoek op 28 September 2011.
  17. (fr) http://www.diplomatie.gouv.fr/fr/dossiers-pays/allemagne/presentation-de-l-allemagne/
  18. (fr) foreigners by nationality in France in 2011 INSEE
  19. "Reflecting a Nation: Stories from the 2011 Census, 2012–2013". 2011 Census (in Engels). Australian Bureau of Statistics. vanaf die oorspronklike op 23 September 2017. Besoek op 19 Maart 2013.
  20. Garssen, Joop, Han Nicolaas and Arno Sprangers (2005). (PDF) (in Nederlands). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Oktober 2018. Besoek op 2 Julie 2011.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  21. (nl) cbs.nl
  22. "Alemanes en Chile: entre el pasado colono y el presente empresarial | Sociedad |" (in Spaans). DW.DE. 31 Maart 2011. vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2015. Besoek op 7 Januarie 2013.
  23. "Bolivia" (in Engels). WorldStatesMen. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2013.
  24. (en) Britain's German-born population prefers life under the radar
  25. (en) statistics.gov.uk
  26. (en) "astat info Nr. 38" (PDF). Table 1 — Declarations of which language group belong to/affiliated to — Population Census 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Augustus 2011.
  27. "Paraguay" (in Engels). WorldStatesMen. vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2013.
  28. (de) Wohnbevölkerung nach detaillierter Staatsangehörigkeit, Swiss Federal Statistical Office.
  29. (de) 2005 report of the Swiss Federal Office of Statistics
  30. (en) CIA World Fact Book
  31. (es) / Inmigración Alemana al Perú
  32. (es) Alemanes en Nicaragua
  33. (ru) Перепись населения Казахстана (2009)
  34. (de) Statistik Austria
  35. (pl) Przynależność narodowo-etniczna ludności – wyniki spisu ludności i mieszkań 2011. GUS. Materiał na konferencję prasową w dniu 29. 01. 2013. bl. 3. Besoek op 6 Maart 2013.
  36. (en) End to Mediterranean dream for 90,000 Britons who left Spain last year - Telegraph
  37. (en) Hungarian census 2011 - final data and methodology
  38. (en) Auswärtiges Amt - Costa Rica
  39. "Money overcomes ideology as Israelis hunt down German passports| Yediot Ahronot | 31.05.2011". Ynetnews (in Engels). 20 Junie 1995. vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 28 September 2011.
  40. (de) Auswärtiges Amt - Uruguay
  41. (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016. Besoek op 28 September 2011.
  42. (ro) "2011 census" (PDF).
  43. Joshua Project. "Ethnic groups around the world" (in Engels). joshuaproject.net. vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 28 September 2011.
  44. (en) Namibia Restores An African Name To Historic Caprivi Strip
  45. (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2017. Besoek op 28 September 2011.
  46. Martínez, Darlenny (2 Mei 2013). "Estudio: en RD viven 534,632 extranjeros". El Caribe (in Spaans). vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2018. Besoek op 29 Mei 2014.
  47. (no) Personer med innvandringsbakgrunn, etter innvandringskategori, landbakgrunn og kjønn. 1. januar 2012 Statistics Norway, besoek op 11 Januarie 2013
  48. (en) CSO Ireland - Persons usually resident and present in the State on Census Night (2006), classified by place of birth and age group
  49. (PDF) (in Engels). Census Office Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2013.
  50. "Ethnic German Minorities in the Czech Republic, Poland and Slovakia" (in Engels). Radio.cz. vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2009. Besoek op 28 September 2011.
  51. (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 September 2015. Besoek op 28 September 2011.
  52. (de) Bund Deutscher Nordschleswiger
  53. (de) http://www.nordschleswig.dk/SEEEMS/417.asp
  54. (en) 2010 Population and Housing Census Housing Characteristics[dooie skakel]
  55. (es) http://www.dw.com/es/alemanes-en-colombia-en-búsqueda-de-oportunidades/a-14995959
  56. (de) Deutsche Botschaft Guatemala - Startseite
  57. (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 28 September 2011.
  58. (en) Joshuaproject.net (German). Joshuaproject.net. Besoek op 19 Augustus 2013.
  59. (en) 4. POPULATION BY ETHNICITY AND RELIGION, 2011 CENSUS
  60. 60,0 60,1 Joshua Project. "Tajik, Afghan of Afghanistan Ethnic People Profile" (in Engels). Joshuaproject.net. vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2010. Besoek op 7 Januarie 2013.
  61. "The Arrival of the GERMANS". Jamaica Gleaner (in Engels). 2 Maart 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2012. Besoek op 31 Mei 2012.
  62. "Germany - The Lutheran World Federation" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2015.
  63. (en) Minahan, James (2000). One Europe, many nations: a historical dictionary of European national groups. Greenwood Publishing Group. p. 769. ISBN 0-313-30984-1. Besoek op 25 Mei 2013.
  64. "German". Merriam-Webster Dictionary (in Duits). vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 7 Januarie 2016.
  65. "Grundgesetz: XI. Übergangs- und Schlussbestimmungen" (in Duits). vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2016. Besoek op 14 Februarie 2016.

Eksterne skakels

Duitsers
duitsers, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, duits, duits, deutsche, germaanse, nasie, etniese, groep, inheems, sentraal, europa, gemeenskaplike, duitse, afkoms, kultuur, geskiedenis, deel, duits, moedertaal, praat, alternatiewelik, diegene,. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Duits Die Duitsers Duits Deutsche is n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Sentraal Europa 63 wat n gemeenskaplike Duitse afkoms kultuur en geskiedenis deel en Duits as moedertaal praat Alternatiewelik is Duitsers diegene wat in Duitsland woon of in Duitsland gebore is 64 Volgens die grondwet van Duitsland is diegene wat oor die Duitse burgerskap beskik n Duitser ongeag van die etniese herkoms 65 DuitsersTotale bevolking ca 100 150 miljoen 1 Belangrike bevolkings in Duitsland 74 75 miljoen 2 3 4 Verenigde State 47 miljoen 5 6 Brasilie 20 miljoen 7 8 9 Argentinie 3 5 miljoen 10 11 Kanada 3 2 miljoen 12 Suid Afrika 1 2 miljoen 13 14 Frankryk 1 1 miljoen 15 16 17 18 Australie 898 700 19 Nederland 551 720 20 21 Chili 500 000 22 Rusland 394 138 Bolivie 375 000 23 Verenigde Koninkryk 365 654 24 25 Italie 314 604 26 Paraguay 290 000 27 Switserland 266 000 28 29 30 Peru 240 000 31 Nicaragua 200 000 32 Kasakstan 178 409 33 Oostenryk 170 475 34 Pole 148 000 35 Spanje 138 917 36 Hongarye 131 951 37 Costa Rica 100 000 38 Israel 100 000 39 Belgie 73 000 Swede 48 987 Uruguay 46 000 40 41 Roemenie 36 884 42 Oekraine 33 302 Ecuador 33 000 43 Namibie 30 000 44 Dominikaanse Republiek 26 792 45 46 Noorwee 25 000 47 Ierland 21 305 48 49 Tsjeggie 18 772 50 Griekeland 15 498 51 Portugal 15 498 Denemarke 15 000 52 53 Kuba 12 387 Belize 10 865 54 Colombia 9 668 55 Kirgisie 8 563 Guatemala 7 000 10 000 56 Filippyne 6 400 Finland 5 447 Slowakye 5 000 10 000 57 Letland 4 975 Ghana 3 900 58 Serwie 3 900 Kroasie 2 965 59 Turkmenistan 2 700 60 Tadjikistan 2 700 60 Litaue 2 418 Estland 1 544 Ysland 842 Jamaika 160 61 Taal Duits Hoogduits Opperduits Middelduits NederduitsGeloofsoortuiging Rooms Katolieke Kerk Protestantisme hoofsaaklik Lutheranisme en Calvinisme sien EKD 62 ongebondeVerwante etniese groepe Ander Germaanse volke Baltiese Duitsers RuslandduitsersGermania nasionale personifikasie van Duitsland en die Duitsers Skildery deur Philipp Veit in 1848 Verspreiding van die Duitse diaspora Duitsers vorm die titulere nasie van Duitsland waar hulle byna 93 van die land se bevolking vorm en nog klein erkende minderhede soos Dene Friese Roma en Sorbe leef Behalwe Duitsland kom Duitse minderhede nog in Europese lande soos Belgie Duitstalige Gemeenskap Denemarke Noord Sleeswyk Frankryk Elsas en Lotaringe Italie Suid Tirool Kasakstan Nederland Pole Silesie Rusland Ruslandduitsers en Tsjeggie Sudete voor Nie alle mense wat Duits as moedertaal praat beskou hulself as Duitsers Byvoorbeeld het die Duitstalige bevolking in Liechtenstein Luxemburg Oostenryk en Switserland oor eeue heen hul eie nasionale selfidentifikasie ontwikkel en beskou hulself nie as Duitsers nie maar as Oostenrykers Switsers ens Wereldwyd leef tussen 100 en 150 miljoen Duitsers waarvan omtrent die helfde in Duitsland woonagtig is Daarbenewens het miljoen van Duitsers in Noord en Suid Amerikaanse lande soos Argentinie Brasilie Kanada en die Verenigde State asook Australie gevestig Die aantal hang af van die definisie van die term Duitsers en die mense se selfidentifikasie Tydens die tydperk van die Duitse Keiserryk het sommige Duitsers in gebiede van die Duitse koloniale ryk gevestig veral in Duits Suidwes Afrika waar in die huidige Namibie nog sowat 30 000 mense van Duitse afkoms woon In Suid Afrika is omtrent 1 2 miljoen mense van Duitse afkoms veral die Afrikaners wat naas Nederlandse ook van Duitse Engelse en Hugenote afkomstig is 14 Verwysings Wysig en Ethnic Groups of Europe An Encyclopedia by Jeffrey Cole 2011 bl 171 Estimates of the total number of Germans in the world range from 100 million to 150 million depending on how German is defined de Bevolkerung am 9 Mai 2011 en Germans and foreigners with an immigrant background en Latest Census Underlines Multicultural German Reality Deutsche Welle en TOTAL ANCESTRY REPORTED 2012 American Community Survey 1 Year Estimates en no americas never been a multicultural society page full No America s never been a multicultural society en Akstinat Simon Augustus 2007 German Roots Gisele Bundchen en Brazil The Country and Its People en German Memoirs Brazilian Germans in Southern Brazil es Internet Archive Wayback Machine Web archive org 13 Februarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2010 Besoek op 2 Augustus 2012 Obsevatorio de Colectividades Comunidad Alemana in Spaans Buenosaires gob ar Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2011 Besoek op 28 September 2011 en 2011 Canadian Census en Germans in South Africa Webcitation org Besoek op 28 September 2011 14 0 14 1 en How Pure was the Average Afrikaner en Vladimir Geroimenko France Ling gu se Besoek op 28 September 2011 Alsatians in Engels Everyculture com 16 Januarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020 Besoek op 28 September 2011 fr http www diplomatie gouv fr fr dossiers pays allemagne presentation de l allemagne fr foreigners by nationality in France in 2011 INSEE Reflecting a Nation Stories from the 2011 Census 2012 2013 2011 Census in Engels Australian Bureau of Statistics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017 Besoek op 19 Maart 2013 Garssen Joop Han Nicolaas and Arno Sprangers 2005 Demografie van de allochtonen in Nederland PDF in Nederlands Centraal Bureau voor de Statistiek Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 9 Oktober 2018 Besoek op 2 Julie 2011 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link nl cbs nl Alemanes en Chile entre el pasado colono y el presente empresarial Sociedad in Spaans DW DE 31 Maart 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2015 Besoek op 7 Januarie 2013 Bolivia in Engels WorldStatesMen Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 16 Junie 2013 en Britain s German born population prefers life under the radar en statistics gov uk en astat info Nr 38 PDF Table 1 Declarations of which language group belong to affiliated to Population Census 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 12 Augustus 2011 Paraguay in Engels WorldStatesMen Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020 Besoek op 16 Junie 2013 de Wohnbevolkerung nach detaillierter Staatsangehorigkeit Swiss Federal Statistical Office de 2005 report of the Swiss Federal Office of Statistics en CIA World Fact Book es Inmigracion Alemana al Peru es Alemanes en Nicaragua ru Perepis naseleniya Kazahstana 2009 de Statistik Austria pl Przynaleznosc narodowo etniczna ludnosci wyniki spisu ludnosci i mieszkan 2011 GUS Material na konferencje prasowa w dniu 29 01 2013 bl 3 Besoek op 6 Maart 2013 en End to Mediterranean dream for 90 000 Britons who left Spain last year Telegraph en Hungarian census 2011 final data and methodology en Auswartiges Amt Costa Rica Money overcomes ideology as Israelis hunt down German passports Yediot Ahronot 31 05 2011 Ynetnews in Engels 20 Junie 1995 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019 Besoek op 28 September 2011 de Auswartiges Amt Uruguay There are 6 000 Germans living in Uruguay today and 40 000 descendants of Germans in Duits Auswaertiges amt de Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016 Besoek op 28 September 2011 ro 2011 census PDF Joshua Project Ethnic groups around the world in Engels joshuaproject net Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014 Besoek op 28 September 2011 en Namibia Restores An African Name To Historic Caprivi Strip Dominican Republic in Duits Auswaertiges amt de Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2017 Besoek op 28 September 2011 Martinez Darlenny 2 Mei 2013 Estudio en RD viven 534 632 extranjeros El Caribe in Spaans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2018 Besoek op 29 Mei 2014 no Personer med innvandringsbakgrunn etter innvandringskategori landbakgrunn og kjonn 1 januar 2012 Statistics Norway besoek op 11 Januarie 2013 en CSO Ireland Persons usually resident and present in the State on Census Night 2006 classified by place of birth and age group CSO Emigration PDF in Engels Census Office Ireland Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 21 Maart 2019 Besoek op 29 Januarie 2013 Ethnic German Minorities in the Czech Republic Poland and Slovakia in Engels Radio cz Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2009 Besoek op 28 September 2011 Greeks Census 2001 PDF in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 24 September 2015 Besoek op 28 September 2011 de Bund Deutscher Nordschleswiger de http www nordschleswig dk SEEEMS 417 asp en 2010 Population and Housing Census Housing Characteristics dooie skakel es http www dw com es alemanes en colombia en busqueda de oportunidades a 14995959 de Deutsche Botschaft Guatemala Startseite Slovakia in Duits Auswaertiges amt de Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016 Besoek op 28 September 2011 en Joshuaproject net German Joshuaproject net Besoek op 19 Augustus 2013 en 4 POPULATION BY ETHNICITY AND RELIGION 2011 CENSUS 60 0 60 1 Joshua Project Tajik Afghan of Afghanistan Ethnic People Profile in Engels Joshuaproject net Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2010 Besoek op 7 Januarie 2013 The Arrival of the GERMANS Jamaica Gleaner in Engels 2 Maart 2004 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2012 Besoek op 31 Mei 2012 Germany The Lutheran World Federation in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 29 Maart 2015 en Minahan James 2000 One Europe many nations a historical dictionary of European national groups Greenwood Publishing Group p 769 ISBN 0 313 30984 1 Besoek op 25 Mei 2013 German Merriam Webster Dictionary in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020 Besoek op 7 Januarie 2016 Grundgesetz XI Ubergangs und Schlussbestimmungen in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2016 Besoek op 14 Februarie 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Duitsers Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Duitsers amp oldid 2223521,