×
Duif (sterrebeeld)

Die Duif (Latyn: Columba) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat laat in die 16de eeu geskep is. Dit lê net suid van die Groot Hond en die Haas.

Duif
Latynse naam Columba
Genitief Columbae
Afkorting Col
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 6h
Deklinasie -35º
Grootte 270 vk. grade (54ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Phact (α Col)
Naaste ster Gliese 218
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 18
Aangrensende sterrebeelde
Haas, Graveerstif, Skilder, Agterdek, Groot Hond
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die sterrebeeld is in 1592 deur die Nederlandse sterrekundige Petrus Plancius geskep om die "ongevormde" sterre van die Groot Hond te onderskei. Hy het dit oorspronklik "Noag se Duif" genoem.

Die Duif is taamlik onopvallend; die helderste ster, Alpha Columbae (α Col), het ’n helderheid van 2,65 mag. Die enigste ander ster met ’n naam is Beta Columbae, wat Wazn of Wezn genoem word (Arabies vir ’n gewig).

Die Duif bevat die drosterster Mu Columbae, wat waarskynlik uit die Iota Orionis-stelsel gewerp is.

  1. . Geargiveer vanaf op 18 April 2012. Besoek op28 Junie 2012.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 25, 2021

duif, sterrebeeld, duif, latyn, columba, klein, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, laat, 16de, geskep, suid, groot, hond, haas, duiflatynse, naam, columbagenitief, columbaeafkorting, colwaarnemingsdata, epog, j2000, regte, klimming, 6hdeklinasie, 35ºgro. Die Duif Latyn Columba is n klein dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat laat in die 16de eeu geskep is Dit le net suid van die Groot Hond en die Haas DuifLatynse naam ColumbaGenitief ColumbaeAfkorting ColWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 6hDeklinasie 35ºGrootte 270 vk grade 54ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 5Helderste ster Phact a Col Naaste ster Gliese 218Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 18Aangrensende sterrebeeldeHaas Graveerstif Skilder Agterdek Groot HondPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Geskiedenis 2 Ruimtevoorwerpe 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie sterrebeeld is in 1592 deur die Nederlandse sterrekundige Petrus Plancius geskep om die ongevormde sterre van die Groot Hond te onderskei Hy het dit oorspronklik Noag se Duif genoem 1 Ruimtevoorwerpe WysigDie Duif is taamlik onopvallend die helderste ster Alpha Columbae a Col het n helderheid van 2 65 mag Die enigste ander ster met n naam is Beta Columbae wat Wazn of Wezn genoem word Arabies vir n gewig Die Duif bevat die drosterster Mu Columbae wat waarskynlik uit die Iota Orionis stelsel gewerp is Verwysings Wysig Canis Maior and Columba in Bayers Uranometria 1603 Linda Hall Library Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2012 Besoek op 28 Junie 2012 Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigStar Tales Columba Columba Constellation Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Duif sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Duif sterrebeeld amp ol,