fbpx
Wikipedia

Dubnium

105 rutherfordiumdubniumseaborgium
Ta

Db

(Upe)
Algemeen
Naam, simbool, getal dubnium, Db, 105
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 5, 7, d
Atoommassa (268) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f14 6d3 7s2[1]
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 11, 2
CAS-registernommer 53850-35-4
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel;[2] vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 29,3 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 5, (4), (3)[3]
Ionisasie-energieë 1ste: 656,1 kJ/mol
2de: 1 546,7 kJ/mol
3de: 2 378,4 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1970
Ontdek deur onafhanklik; die Universiteit
van Kalifornië en die Gesamentlike
Instituut vir Kernnavorsing
Genoem na Doebna, Moskou-oblast
Datum van naam 1997
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van dubnium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
262Db sin 34 s[4][5] 67% α 8,66; 8,45 258Lr
33% SS - --
263Db sin 27 s[5] 56% SF - --
41% α 8,36 259Lr
3% EV - 263mRf
266Db sin 22 min[5] SF - --
EV - 266Rf
267Db sin 1 h[5] SF - --
268Db sin 30 h[5] SF - --
EV - 268Rf
270Db sin 1 h[6] 17% SS - --
83% α - 266Lr
Verwysings

Dubnium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 105 en simbool Db. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, dubnium-270, het ’n halfleeftyd van ongeveer ’n dag.

In 1968 het die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing (GIKN) in die Sowjetunie aanspraak gemaak op die ontdekking, en in 1970 die Amerikaanse Universiteit van Kalifornië. Albei spanne het ’n naam voorgestel en dié naam begin gebruik sonder amptelike goedkeuring. Die lang dispuut is eindelik in 1997 opgelos toe die element amptelik "dubnium" genoem is, na die stad Doebna in die Sowjetunie, waar die GIKN geleë is.

Op die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in groep 5 en periode 7. Dit is dus die derde lid van die 6d-reeks oorgangsmetale. Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van tantalum net bo dit. Sy eienskappe stem baie ooreen met ander elemente in groep 5, vanadium, niobium en tantalum.

Verwysings

  1. Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:2011PhRvB..84k3104O. doi:10.1103/PhysRevB.84.113104.
  3. Fricke, Burkhard (1975). "Superheavy elements: a prediction of their chemical and physical properties". Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry. 21: 89–144. doi:10.1007/BFb0116498. Besoek op 4 Oktober 2013.
  4. Münzenberg, G.; Gupta, M. (2011). "Production and Identification of Transactinide Elements": 877. doi:10.1007/978-1-4419-0720-2_19. Cite journal requires |journal= (help)
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Six New Isotopes of the Superheavy Elements Discovered. Berkeley-lab., nuussentrum. 26 Oktober 2010
  6. Oganessian, Yuri Ts.; Abdullin, F. Sh.; Bailey, P. D.; Benker, D. E.; Bennett, M. E.; Dmitriev, S. N.; Ezold, J. G.; Hamilton, J. H.; Henderson, R. A. (2010-04-09). "Synthesis of a New Element with Atomic Number Z=117". Physical Review Letters. American Physical Society. 104 (142502). Bibcode:2010PhRvL.104n2502O. doi:10.1103/PhysRevLett.104.142502. PMID 20481935.

Eksterne skakels

  • Dubnium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)
  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir dubnium.
  •   Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia


Dubnium
dubnium, rutherfordium, dubnium, seaborgiumta, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, dubnium, 105chemiese, reeks, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, 5f14, elektrone, skil, 2cas, registernommer, 53850, 4fisiese, e. 105 rutherfordium dubnium seaborgiumTa Db Upe Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal dubnium Db 105Chemiese reeks oorgangsmetaalGroep periode blok 5 7 dAtoommassa 268 g molElektronkonfigurasie Rn 5f14 6d3 7s2 1 Elektrone per skil 2 8 18 32 32 11 2CAS registernommer 53850 35 4Fisiese eienskappeToestand voorspel 2 vastestofDigtheid naby k t voorspel 29 3 g cm AtoomeienskappeOksidasietoestande 5 4 3 3 Ionisasie energiee 1ste 656 1 kJ mol2de 1 546 7 kJ mol3de 2 378 4 kJ molGeskiedenisOntdek 1970Ontdek deur onafhanklik die Universiteit van Kalifornie en die Gesamentlike Instituut vir KernnavorsingGenoem na Doebna Moskou oblastDatum van naam 1997Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van dubnium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP262Db sin 34 s 4 5 67 a 8 66 8 45 258Lr33 SS 263Db sin 27 s 5 56 SF 41 a 8 36 259Lr3 EV 263mRf266Db sin 22 min 5 SF EV 266Rf267Db sin 1 h 5 SF 268Db sin 30 h 5 SF EV 268Rf270Db sin 1 h 6 17 SS 83 a 266LrVerwysings Dubnium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 105 en simbool Db Dit kom nie in die natuur voor nie kan net in n laboratorium vervaardig word en is radioaktief Die stabielste bekende isotoop dubnium 270 het n halfleeftyd van ongeveer n dag In 1968 het die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing GIKN in die Sowjetunie aanspraak gemaak op die ontdekking en in 1970 die Amerikaanse Universiteit van Kalifornie Albei spanne het n naam voorgestel en die naam begin gebruik sonder amptelike goedkeuring Die lang dispuut is eindelik in 1997 opgelos toe die element amptelik dubnium genoem is na die stad Doebna in die Sowjetunie waar die GIKN gelee is Op die periodieke tabel le dit in die d blok in groep 5 en periode 7 Dit is dus die derde lid van die 6d reeks oorgangsmetale Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van tantalum net bo dit Sy eienskappe stem baie ooreen met ander elemente in groep 5 vanadium niobium en tantalum Verwysings Wysig Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Ostlin A Vitos L 2011 First principles calculation of the structural stability of 6d transition metals Physical Review B 84 11 Bibcode 2011PhRvB 84k3104O doi 10 1103 PhysRevB 84 113104 Fricke Burkhard 1975 Superheavy elements a prediction of their chemical and physical properties Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21 89 144 doi 10 1007 BFb0116498 Besoek op 4 Oktober 2013 Munzenberg G Gupta M 2011 Production and Identification of Transactinide Elements 877 doi 10 1007 978 1 4419 0720 2 19 Cite journal requires journal help 5 0 5 1 5 2 5 3 5 4 Six New Isotopes of the Superheavy Elements Discovered Berkeley lab nuussentrum 26 Oktober 2010 Oganessian Yuri Ts Abdullin F Sh Bailey P D Benker D E Bennett M E Dmitriev S N Ezold J G Hamilton J H Henderson R A 2010 04 09 Synthesis of a New Element with Atomic Number Z 117 Physical Review Letters American Physical Society 104 142502 Bibcode 2010PhRvL 104n2502O doi 10 1103 PhysRevLett 104 142502 PMID 20481935 Eksterne skakels WysigDubnium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dubnium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir dubnium Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaH HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Dubnium amp oldid 1973018,