×
Driehoek (sterrebeeld)

Die Driehoek (Latyn: Triangulum) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim en moenie verwar word met die Suidelike Driehoek nie. Die naam kom van die drie helderste sterre, met ’n helderheid van 3 of 4 mag, wat ’n nou driehoek vorm. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Driehoek
Latynse naam Triangulum
Genitief Trianguli
Afkorting Tri
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 2h
Deklinasie 30º
Grootte 132 vk. grade (78ste)
Kwadrant NQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Beta Trianguli
Naaste ster Delta Trianguli
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 15
Aangrensende sterrebeelde
Andromeda, Visse, Ram, Perseus
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die Driehoek het geen sterre wat ’n helderheid van 1 mag het nie. Sy helderste ster is die wit reusester Beta Trianguli (β Tri) van 3 mag. Die tweede helderste is die geel-wit subreus Alpha Trianguli (α Tri, ook bekend as Caput Trianguli) van 3,41 mag. Die derde ster, 6 Trianguli, is ’n dubbelster met ’n merkbare kleurkontras wat deur ’n medium-groot teleskoop in ’n sterk geel en dowwe blou ster geskei word. Albei dié sterre is self ook dubbelsterre.

Die Driehoek-sterrestelsel, ook bekend as Messier 33, wat in die 1600's deur Giovanni Battista Hodierna ontdek is, is sowat 2,3 miljoen ligjare van die Aarde af. Teen ’n helderheid van 5,8 mag kan dit op ’n baie donker nag met die blote oog gesien word. Dit het ’n deursnee van 46 000 ligjare en is dus kleiner as die Melkweg. Die sterrebeeld bevat ook verskeie ander, dowwer sterrestelsels.

  1. Robert Burnham, Jr (1978). Burnham's Celestial Handbook, Dover Publications, New York. ISBN 0-486-24065-7


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 13, 2021

driehoek, sterrebeeld, driehoek, latyn, triangulum, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, moenie, verwar, word, suidelike, driehoek, naam, drie, helderste, sterre, helderheid, driehoek, vorm, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds,. Die Driehoek Latyn Triangulum is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim en moenie verwar word met die Suidelike Driehoek nie Die naam kom van die drie helderste sterre met n helderheid van 3 of 4 mag wat n nou driehoek vorm Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde DriehoekLatynse naam TriangulumGenitief TrianguliAfkorting TriWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 2hDeklinasie 30ºGrootte 132 vk grade 78ste Kwadrant NQ1BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Beta TrianguliNaaste ster Delta TrianguliSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 1Messier voorwerpe 1Bayer Flamsteed sterre 15Aangrensende sterrebeeldeAndromeda Visse Ram PerseusPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigDie Driehoek het geen sterre wat n helderheid van 1 mag het nie Sy helderste ster is die wit reusester Beta Trianguli b Tri van 3 mag Die tweede helderste is die geel wit subreus Alpha Trianguli a Tri ook bekend as Caput Trianguli van 3 41 mag Die derde ster 6 Trianguli is n dubbelster met n merkbare kleurkontras wat deur n medium groot teleskoop in n sterk geel en dowwe blou ster geskei word Albei die sterre is self ook dubbelsterre 1 Die Driehoek sterrestelsel ook bekend as Messier 33 wat in die 1600 s deur Giovanni Battista Hodierna ontdek is is sowat 2 3 miljoen ligjare van die Aarde af Teen n helderheid van 5 8 mag kan dit op n baie donker nag met die blote oog gesien word Dit het n deursnee van 46 000 ligjare en is dus kleiner as die Melkweg Die sterrebeeld bevat ook verskeie ander dowwer sterrestelsels Sien ook WysigSuidelike DriehoekVerwysings Wysig Robert Burnham Jr 1978 Burnham s Celestial Handbook Dover Publications New York ISBN 0 486 24065 7Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Triangulum Star Tales Triangulum Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Driehoek sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Driehoek sterrebeeld amp ol,