fbpx
Wikipedia

Dorp (musiekgroep)

Dorp is 'n Suid-Afrikaanse rockgroep wat in Londen, Engeland gesetel is.

Dorp
OorsprongKaapstad, Suid-Afrika
Londen, VK
GenresRock
Jare aktief1992-nou
EtiketteCaned & Able
Webwerfwww.dorp.co.uk
LedePieter Bezuidenhout
Kevin Kieswetter
Fred Caïou
Rick Walsh
Gewese ledeMyburgh Grobbelaar
Albert (Frost) Loubser
David Poole
Dylan Kemlo
Timothy Rankin
Alan Bainbridge
Derrek Gripper
Douglas Armstrong
DJ Shane
Rob Driver

Die groep is in 1992 in Somerset-Wes by die Parel Vallei High School gestig onder sy vorige naam, "The Fauves". Die aanvanklike groeplede was Myburgh Grobbelaar (stem), Albert Loubser (kitaar), Dylan Kemlo (baskitaar), Timothy Rankin (dromme) en David Poole (saksofoon).

Hulle eerste album, Indigenous Jewellery is in 1996 deur Oom Gert Records vrygestel. Hierna het Five Steps Off The Pacemaker in 1997 en Danger Gevaar Ingozi in 1998 gevolg, beide deur Wildebeest Records vrygestel.

In 1999 besluit hulle om na Londen te verhuis om die internasionale mark te betree.

Diskografie

Studio-albums

Vrystelling Titel Etiket
1996 Indigenous Jewellery Oom Gert Records
1997 Five Steps Off The Pacemaker Wildebeest Records
1998 Danger Gevaar Ingozi Wildebeest Records
2001 Boy/Girl
2002 Tap Into The System Contains Nuts Records
2006 Omnipresent Bob EP
2008 Humans Being Caned & Able

Enkelsnitte

Vrystelling Titel Etiket
2006 London Out There Caned & Able
2007 Simon Says Caned & Able
2008 Rollercoaster Caned & Able
2008 Pigs Do Fly/Cops and Robbers Caned & Able

Eksterne skakels

  • Video's op YouTube

Dorp (musiekgroep)
dorp, musiekgroep, dorp, suid, afrikaanse, rockgroep, londen, engeland, gesetel, dorpoorsprongkaapstad, suid, afrikalonden, vkgenresrockjare, aktief1992, nouetikettecaned, ablewebwerfwww, dorp, ukledepieter, bezuidenhoutkevin, kieswetterfred, caïourick, walshg. Dorp is n Suid Afrikaanse rockgroep wat in Londen Engeland gesetel is DorpOorsprongKaapstad Suid AfrikaLonden VKGenresRockJare aktief1992 nouEtiketteCaned amp AbleWebwerfwww dorp co ukLedePieter BezuidenhoutKevin KieswetterFred CaiouRick WalshGewese ledeMyburgh GrobbelaarAlbert Frost LoubserDavid PooleDylan KemloTimothy RankinAlan BainbridgeDerrek GripperDouglas ArmstrongDJ ShaneRob DriverDie groep is in 1992 in Somerset Wes by die Parel Vallei High School gestig onder sy vorige naam The Fauves Die aanvanklike groeplede was Myburgh Grobbelaar stem Albert Loubser kitaar Dylan Kemlo baskitaar Timothy Rankin dromme en David Poole saksofoon Hulle eerste album Indigenous Jewellery is in 1996 deur Oom Gert Records vrygestel Hierna het Five Steps Off The Pacemaker in 1997 en Danger Gevaar Ingozi in 1998 gevolg beide deur Wildebeest Records vrygestel In 1999 besluit hulle om na Londen te verhuis om die internasionale mark te betree Inhoud 1 Diskografie 1 1 Studio albums 1 2 Enkelsnitte 2 Eksterne skakelsDiskografie WysigStudio albums Wysig Vrystelling Titel Etiket1996 Indigenous Jewellery Oom Gert Records1997 Five Steps Off The Pacemaker Wildebeest Records1998 Danger Gevaar Ingozi Wildebeest Records2001 Boy Girl2002 Tap Into The System Contains Nuts Records2006 Omnipresent Bob EP2008 Humans Being Caned amp AbleEnkelsnitte Wysig Vrystelling Titel Etiket2006 London Out There Caned amp Able2007 Simon Says Caned amp Able2008 Rollercoaster Caned amp Able2008 Pigs Do Fly Cops and Robbers Caned amp AbleEksterne skakels WysigVideo s op YouTubeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Dorp musiekgroep amp oldid 2446846,