×
Doriërs

Die Doriërs (Grieks: Δωριεῖς, Dōrieis) was een van vier hoof- etniese groepe waaruit die Hellene (Grieke) van Klassieke Griekeland geglo het hulle bestaan. Die ander hoof- etniese groepe was die Aioliërs, die Achajers, en die Ioniërs. Hulle was chronologies die laaste groep Griekssprekende stamme wat die Griekse skiereiland binnegedring het, dalk in 1200-1000 v.C. Dit word algemeen as die Doriese inval beskryf, maar dit is onduidelik of so ’n inval wel plaasgevind het. Doriërs kon van ander Hellene onderskei word deur middel van die Doriese Griekse dialek wat hulle gebesig het. Die eerste verwysing na die Doriërs in die letterkunde vind plaas in die Odussee, waarin hulle reeds die eiland van Kreta bewoon.

Die Doriërs het diverse lewenswyses en sosiale strukture gehandhaaf. Korinthe was byvoorbeeld 'n digbevolkte stad bekend vir sy sierlike styl van kuns en argitektuur, terwyl Sparta afsonderlik en militaristies was. Desnieteenstaande was alle Hellene bewus van welke lokaliteite Dories was al dan nie. Doriese state in 'n oorlogstoestand kon dikwels – maar nie altyd nie – op ander Doriese state vir bystand staatmaak.

Die Doriërs was goeie hanteerders van perde en kon reeds yster bewerk. Met hul ysterwapens het hulle maklik die oorspronklike volke onderwerp of verdryf. Hulle het met hul oorname van die Peloponnesos (onder meer Sparta), baie eilande (onder meer Kreta) en die suidwestelike hoek van Klein-Asië vermoedelik die einde van die Miceense beskawing bewerkstellig.

Omstreeks 1100 v.C. was die Doriërs een van die drie belangrikste Griekse bevolkingsgroepe. Die ander was die Achajers en die Ioniërs. Teen die 5de eeu v.C. was die Doriërs en die Ioniërs die polities belangrikste Griekse ethnoi, wie se uiteindelike botsing tot die Peloponnesiese oorlog gelei het. Dit is onseker tot watter mate Hellene hulself teen hierdie tyd nog as Dories of Ionies beskou het. Ten spyte van anti-Doriese Atheense propaganda, kom Édouard Will tot die slotsom dat daar teen die 5de eeu v.C. nie meer 'n etniese komponent in Griekse kultuur bestaan het nie. Aan die ander kant vermoed John Alty dat etnisiteit die aktiwiteite in die 5de eeu v.C. aangedryf het.

Inhoud

Daar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die Doriërs. Een teorie wat veral in antieke tye aanvaar is, is dat hulle in die noordelike, bergagtige streke van Griekeland, Masedonië en Epirus ontstaan het en weens onsekere omstandige suid na die Peloponnesos, sommige Egeïese eilande, Magna Graecia, Lapithos en Kreta gedryf is. In die Griekse mitologie het hulle 'n Griekse oorsprong en 'n eponimiese stamvader, naamlik Dorus, seun van Hellen, die mitologiese patriarg van die Hellene.

  1. Apollodorus, Biblioteek, I, 7.3
  2. Homeros, Odussee, Boek XIX (Lyn 177).
  3. Will, Édouard. Doriens et Ioniens: essai sur la valeur du critère ethnique appliqué à l'étude de l'histoire et de la civilisation grecques (in Frans). Parys: Belles Lettres.
  4. Alty, John. "Dorians and Ionians" [Doriërs en Ioniërs]. The Journal of Hellenic Studies. 102: 1–14. doi:.
  5. "Dorians". Encyclopædia Britannica (11de) 8. (1911). Cambridge University Press.
  • Hierdie artikel is uit die Nederlandse en Engelse Wikipedias vertaal
  • Drews, Robert. The End of the Bronze Age: Changes in Warfare and the Catastrophe CA. 1200 B.C. Princeton, New Jersey: Princeton University Press. ISBN 0-691-04811-8. Vyf uitgawes tussen 1993 en 1995.
  • Hall, Jonathan M. [Etniese identiteit in Griekse antikwiteit]. Cambridge University Press. ISBN 0-521-78999-0.
  • Hall, Jonathan M. "Dorians: Ancient Ethnic Group". In Wilson, Nigel (red.). [Ensiklopedie van Antieke Griekeland]. New York: Routledge Taylor & Francis Group. pp. . ISBN 0-415-97334-1.
  • Liddell, Henry George; Scott, Robert. Jones, Henry Stuart (red.). ['n Grieks-Engelse leksikon] (in Antieke Grieks en Engels). Oxford: Clarendon Press.
  • Müller, Karl Otfried, Die Dorier (1824).
  • Pomeroy, Sarah B.; Stanley M. Burstein; Walter Donlan; Jennifer Tolbert Roberts. [Antieke Griekeland: 'n politieke, sosiale, en kulturele geskiedenis]. Oxford University Press. ISBN 0-19-509742-4.
  • Hinge, George (2003), , in Bilde, P.G.; Højte, J.M.; Stolba, V.F., The Cauldron of Ariantas, Aarhus, pp. 55–74, , besoek op 5 August 2011
  • Killen, John T. (PDF). Aegeum. Luik: Universiteit van Luik: 435–443. Geargiveer vanaf (PDF) op 7 Augustus 2011. Besoek op11 November 2006.
  • Rutter, Jeremy B. . Prehistoric Archaeology of the Aegean. Trustees of Dartmouth College.

Publikasie datum: September 27, 2021

doriërs, grieks, Δωριεῖς, dōrieis, vier, hoof, etniese, groepe, waaruit, hellene, grieke, klassieke, griekeland, geglo, hulle, bestaan, ander, hoof, etniese, groepe, aioliërs, achajers, ioniërs, hulle, chronologies, laaste, groep, griekssprekende, stamme, grie. Die Doriers Grieks Dwrieῖs Dōrieis was een van vier hoof etniese groepe waaruit die Hellene Grieke van Klassieke Griekeland geglo het hulle bestaan Die ander hoof etniese groepe was die Aioliers die Achajers en die Ioniers 1 Hulle was chronologies die laaste groep Griekssprekende stamme wat die Griekse skiereiland binnegedring het dalk in 1200 1000 v C Dit word algemeen as die Doriese inval beskryf maar dit is onduidelik of so n inval wel plaasgevind het Doriers kon van ander Hellene onderskei word deur middel van die Doriese Griekse dialek wat hulle gebesig het Die eerste verwysing na die Doriers in die letterkunde vind plaas in die Odussee 2 waarin hulle reeds die eiland van Kreta bewoon Die Doriers het diverse lewenswyses en sosiale strukture gehandhaaf Korinthe was byvoorbeeld n digbevolkte stad bekend vir sy sierlike styl van kuns en argitektuur terwyl Sparta afsonderlik en militaristies was Desnieteenstaande was alle Hellene bewus van welke lokaliteite Dories was al dan nie Doriese state in n oorlogstoestand kon dikwels maar nie altyd nie op ander Doriese state vir bystand staatmaak Die Doriers was goeie hanteerders van perde en kon reeds yster bewerk Met hul ysterwapens het hulle maklik die oorspronklike volke onderwerp of verdryf Hulle het met hul oorname van die Peloponnesos onder meer Sparta baie eilande onder meer Kreta en die suidwestelike hoek van Klein Asie vermoedelik die einde van die Miceense beskawing bewerkstellig Omstreeks 1100 v C was die Doriers een van die drie belangrikste Griekse bevolkingsgroepe Die ander was die Achajers en die Ioniers Teen die 5de eeu v C was die Doriers en die Ioniers die polities belangrikste Griekse ethnoi wie se uiteindelike botsing tot die Peloponnesiese oorlog gelei het Dit is onseker tot watter mate Hellene hulself teen hierdie tyd nog as Dories of Ionies beskou het Ten spyte van anti Doriese Atheense propaganda kom Edouard Will tot die slotsom dat daar teen die 5de eeu v C nie meer n etniese komponent in Griekse kultuur bestaan het nie 3 Aan die ander kant vermoed John Alty dat etnisiteit die aktiwiteite in die 5de eeu v C aangedryf het 4 Inhoud 1 Oorsprong 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsOorsprong WysigDaar bestaan verskeie teoriee oor die oorsprong van die Doriers Een teorie wat veral in antieke tye aanvaar is is dat hulle in die noordelike bergagtige streke van Griekeland Masedonie en Epirus ontstaan het en weens onsekere omstandige suid na die Peloponnesos sommige Egeiese eilande Magna Graecia Lapithos en Kreta gedryf is In die Griekse mitologie het hulle n Griekse oorsprong en n eponimiese stamvader naamlik Dorus seun van Hellen 5 die mitologiese patriarg van die Hellene Verwysings Wysig Apollodorus Biblioteek I 7 3 Homeros Odussee Boek XIX Lyn 177 Will Edouard Doriens et Ioniens essai sur la valeur du critere ethnique applique a l etude de l histoire et de la civilisation grecques in Frans Parys Belles Lettres Alty John Dorians and Ionians Doriers en Ioniers The Journal of Hellenic Studies 102 1 14 doi 10 2307 631122 Dorians Encyclopaedia Britannica 11de 8 1911 Cambridge University Press Bronne Wysig Hierdie artikel is uit die Nederlandse en Engelse Wikipedias vertaal Drews Robert The End of the Bronze Age Changes in Warfare and the Catastrophe CA 1200 B C Princeton New Jersey Princeton University Press ISBN 0 691 04811 8 Vyf uitgawes tussen 1993 en 1995 Hall Jonathan M Ethnic Identity in Greek Antiquity Etniese identiteit in Griekse antikwiteit Cambridge University Press ISBN 0 521 78999 0 Hall Jonathan M Dorians Ancient Ethnic Group In Wilson Nigel red Encyclopedia of Ancient Greece Ensiklopedie van Antieke Griekeland New York Routledge Taylor amp Francis Group pp 240 242 ISBN 0 415 97334 1 Liddell Henry George Scott Robert Jones Henry Stuart red A Greek English Lexicon n Grieks Engelse leksikon in Antieke Grieks en Engels Oxford Clarendon Press Muller Karl Otfried Die Dorier 1824 Pomeroy Sarah B Stanley M Burstein Walter Donlan Jennifer Tolbert Roberts Ancient Greece A Political Social and Cultural History Antieke Griekeland n politieke sosiale en kulturele geskiedenis Oxford University Press ISBN 0 19 509742 4 Eksterne skakels WysigHinge George 2003 Scythian and Spartan Analogies in Herodotos Representation Rites of Initiation and Kinship Groups in Bilde P G Hojte J M Stolba V F The Cauldron of Ariantas Aarhus pp 55 74 http www pontos dk research ra 1 publications books bss 1 files BSS1 07 Hinge pdf besoek op 5 August 2011 Killen John T Religion at Pylos The evidence of the Fn Tablets PDF Aegeum Luik Universiteit van Luik 435 443 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 7 Augustus 2011 Besoek op 11 November 2006 Rutter Jeremy B Lesson 25 The Linear B Tablets and Mycenaean Social Political and Economic Organization Prehistoric Archaeology of the Aegean Trustees of Dartmouth College Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Doriers amp ol,