fbpx
Wikipedia

Dooie See

Dooie See

Die Dooie See in 1972, 1989 en 2011

Die kwynende watervlak van die Dooie See
Koördinate:31°30′N 35°30′O / 31.500°N 35.500°O / 31.500; 35.500Koördinate: 31°30′N 35°30′O / 31.500°N 35.500°O / 31.500; 35.500
Ligging:Israel, Jordanië, Staat Palestina
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:600 km² (230 myl²)
Gemiddelde diepte:199 m (653 vt)[1]
Maksimum diepte:304 m (997 vt)
Volume:114 km³ (27 myl³)[1]
Lengte:50 km (31 myl)[2]
Breedte:15 km (9,3 myl)[2]
Opvangsgebied:41 650 km² (16 080 myl²)
Omtrek:135 km (84 myl)
Invloei:Jordaanrivier
Nedersettings:Bombay Beach, Desert Beach, Desert Shores, Salton City, Salton Sea Beach, North Shore

Die Dooie See (Hebreeus: יָם הַמֶּלַח, Yām HaMélaḥ of "Soutsee"; Arabies: البحر الميت al-Baḥr al-Mayyit of بحر لوط Bahr Lūt, "See van die Dood" of "See van Lot") is 'n soutwatermeer wat deur die Jordaanrivier asook kleiner seisoensriviere gevoed word en veral vir sy buitengewoon hoë soutkonsentraat - die hoogste van enige waterliggaam op aarde - bekend staan. Die huidige naam is waarskynlik deur Hiëronimus, 'n 4de eeuse kerkvader, aan die meer gegee. In ouer bronne word na die meer as "Soutmeer" of "Asfaltmeer" verwys.

Nasa-foto
'n Persoon dryf op die Dooie See as gevolg van die hoë soutgehalte

Die meer grens aan Israel, die Wesjordaanland (wat tans deur Israel geadministreer word) en Jordanië. Die Dooie See is byna 80 km lank, met 'n maksimale breedte van 18 km en 'n wateroppervlak van 910 km². Sy maksimale diepte beloop in sy noordelike gedeelte tot 388 m, suid van die Lisan-skiereiland nog slegs 6 m. Met 414 m onderkant seevlak is die Dooie See die laagste plek op aarde.

Vanweë sy hoë soutgehalte (omstreeks 30 persent aan die oppervlak, in die diepte selfs 33 persent) is die meer nie geskik vir lewe nie. Die Dooie See se water vloei nie na die see toe nie sodat sy water slegs deur verdamping kan ontsnap. Die meer is in 'n streek met 'n besonder droë en warm klimaat geleë en word tans deur uitdroging bedreig.

Die meer het ekonomiese betekenis as toeristetrekpleister (daar is veral strande langs die suidoewer) en as bron van minerale soos magnesium, kalium, broom en litium.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 (en) Dead Sea Data Summary 2015.Water Authority of Israel. The World Bank - 'The Red Sea - Dead Sea Water Conveyance Study Program' - 2013.
  2. 2,0 2,1 "Virtual Israel Experience: The Dead Sea" (in Engels). Jewish Virtual Library. vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2017. Besoek op 21 Januarie 2013.

Eksterne skakels

Dooie See
dooie, 1972, 1989, 2011die, kwynende, watervlak, koördinate, koördinate, 500ligging, israel, jordanië, staat, palestinasoort, binnemeeroppervlakte, gemiddelde, diepte, maksimum, diepte, volume, lengte, breedte, opvangsgebied, omtrek, invloei, jordaanriviernede. Dooie SeeDie Dooie See in 1972 1989 en 2011Die kwynende watervlak van die Dooie SeeKoordinate 31 30 N 35 30 O 31 500 N 35 500 O 31 500 35 500 Koordinate 31 30 N 35 30 O 31 500 N 35 500 O 31 500 35 500Ligging Israel Jordanie Staat PalestinaSoort BinnemeerOppervlakte 600 km 230 myl Gemiddelde diepte 199 m 653 vt 1 Maksimum diepte 304 m 997 vt Volume 114 km 27 myl 1 Lengte 50 km 31 myl 2 Breedte 15 km 9 3 myl 2 Opvangsgebied 41 650 km 16 080 myl Omtrek 135 km 84 myl Invloei JordaanrivierNedersettings Bombay Beach Desert Beach Desert Shores Salton City Salton Sea Beach North ShoreDie Dooie See Hebreeus י ם ה מ ל ח Yam HaMelaḥ of Soutsee Arabies البحر الميت al Baḥr al Mayyit luister hulp inligting of بحر لوط Bahr Lut See van die Dood of See van Lot is n soutwatermeer wat deur die Jordaanrivier asook kleiner seisoensriviere gevoed word en veral vir sy buitengewoon hoe soutkonsentraat die hoogste van enige waterliggaam op aarde bekend staan Die huidige naam is waarskynlik deur Hieronimus n 4de eeuse kerkvader aan die meer gegee In ouer bronne word na die meer as Soutmeer of Asfaltmeer verwys Nasa foto n Persoon dryf op die Dooie See as gevolg van die hoe soutgehalte Die meer grens aan Israel die Wesjordaanland wat tans deur Israel geadministreer word en Jordanie Die Dooie See is byna 80 km lank met n maksimale breedte van 18 km en n wateroppervlak van 910 km Sy maksimale diepte beloop in sy noordelike gedeelte tot 388 m suid van die Lisan skiereiland nog slegs 6 m Met 414 m onderkant seevlak is die Dooie See die laagste plek op aarde Vanwee sy hoe soutgehalte omstreeks 30 persent aan die oppervlak in die diepte selfs 33 persent is die meer nie geskik vir lewe nie Die Dooie See se water vloei nie na die see toe nie sodat sy water slegs deur verdamping kan ontsnap Die meer is in n streek met n besonder droe en warm klimaat gelee en word tans deur uitdroging bedreig Die meer het ekonomiese betekenis as toeristetrekpleister daar is veral strande langs die suidoewer en as bron van minerale soos magnesium kalium broom en litium Verwysings Wysig 1 0 1 1 en Dead Sea Data Summary 2015 Water Authority of Israel The World Bank The Red Sea Dead Sea Water Conveyance Study Program 2013 2 0 2 1 Virtual Israel Experience The Dead Sea in Engels Jewish Virtual Library Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2017 Besoek op 21 Januarie 2013 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dooie See Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dooie See amp oldid 2434169,