×
Donkie

'n Donkie (Equus africanus asinus), ook 'n esel genoem, is 'n viervoetige perdagtige soogdier wat sedert per-historiese tye deur die mens makgemaak en as ry-, pak- en trekdier geteel is.

Donkie
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Asinus
Spesie:
Equus africanus
Subspesie:
E. a. asinus
Trinomiale naam
Equus africanus asinus

Donkies kan met gewone perde verbaster. Die vul van 'n vroulike perd (perdemerrie) en 'n manlike donkie (donkiehings) staan as 'n muil. bekend. Die vul van 'n vroulike donkie (donkiemerrie) en 'n manlike perd (perdehings) word 'n botterkop genoem.

'n Donkie wat 3 weke oud is.
  1. , Die Burger, 19 Oktober 1989
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Publikasie datum: September 03, 2021

donkie, equus, africanus, asinus, esel, genoem, viervoetige, perdagtige, soogdier, sedert, historiese, deur, mens, makgemaak, trekdier, geteel, bewaringstatusgedomestikeerdwetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliafilum, chordataklas, mammaliaorde, periss. n Donkie Equus africanus asinus ook n esel genoem is n viervoetige perdagtige soogdier wat sedert per historiese tye deur die mens makgemaak en as ry pak en trekdier geteel is DonkieBewaringstatusGedomestikeerdWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde PerissodactylaFamilie EquidaeGenus EquusSubgenus AsinusSpesie Equus africanusSubspesie E a asinusTrinomiale naamEquus africanus asinus Linnaeus 1758 Donkies kan met gewone perde verbaster Die vul van n vroulike perd perdemerrie en n manlike donkie donkiehings staan as n muil bekend Die vul van n vroulike donkie donkiemerrie en n manlike perd perdehings word n botterkop genoem 1 n Donkie wat 3 weke oud is Verwysings Wysig Muile en esels word verwar Die Burger 19 Oktober 1989Eksterne skakels Wysig Wikispecies het meer inligting verwant aan Donkie Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Donkie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Donkie amp ol,