×
Donetsk-oblast

Donetsk-oblast (Oekraïens: Доне́цька о́бласть, Russies: Доне́цкая о́бласть) is 'n oblast (of gebied) in oostelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste van die oblast is Donetsk. Met ongeveer 4,3 miljoen inwoners is die oblast grootste ten opsigte van sy bevolking in die land. Tot 1961 het die oblast as die Stalino-oblast (Сталино) bekend gestaan, vernoem na Josef Stalin. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.

Donetsk-oblast
Донецька область
Die ligging van Donetsk-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Oekraïne
Stigting 3 Junie 1938
Regering
Hoofstad Donetsk
Bevolking
Totaal 4 356 392
Volgorde 1ste
Statistiek
Oppervlakte 26 517km²
Volgorde 11de
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïens, Russies (streektaal)
Webtuiste
Wapen en vlag

Portaal Oekraïne

Publikasie datum: September 27, 2021

donetsk, oblast, oekraïens, Доне, цька, бласть, russies, Доне, цкая, бласть, oblast, gebied, oostelike, oekraïne, hoofstad, grootste, oblast, donetsk, ongeveer, miljoen, inwoners, oblast, grootste, opsigte, bevolking, land, 1961, oblast, stalino, oblast, Стали. Donetsk oblast Oekraiens Done cka o blast Russies Done ckaya o blast is n oblast of gebied in oostelike Oekraine Die hoofstad en grootste van die oblast is Donetsk Met ongeveer 4 3 miljoen inwoners is die oblast grootste ten opsigte van sy bevolking in die land Tot 1961 het die oblast as die Stalino oblast Stalino bekend gestaan vernoem na Josef Stalin Alhoewel Oekraiens die enige amptelike taal in die oblast is word Russies sedert 2012 as streektaal erken 1 Donetsk oblast Donecka oblastDie ligging van Donetsk oblast in OekrainePolitieke statusLand OekraineStigting 3 Junie 1938RegeringHoofstad DonetskBevolkingTotaal 4 356 392Volgorde 1steStatistiekOppervlakte 26 517km Volgorde 11deTydsone OET 2 Somertyd OEST 3 Amptelike tale Oekraiens Russies streektaal Webtuiste www donoda gov uaWapen en vlagPortaal OekraineDemografie WysigTale 2001 sensus Russies 74 9 Oekraiens 24 1 Armeens 0 1 Etniese verdeling 2001 sensus Oekrainers 56 9 Russe 38 2 Grieke 1 6 Sien ook WysigDeelgebiede van OekraineVerwysings Wysig www kyivpost com en Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Deelgebiede van OekraineOblaste Charkif Cherson Chmelnitski Dnipropetrofsk Donetsk Iwano Frankifsk Loehansk Lwif Mikolajif Odessa Kief Kirowohrad Poltawa Riwne Saporisja Sjitomir Soemi Ternopil Transkarpatie Tsjerkasi Tsjernihif Tsjerniftsi Winnitsja Wolhinie Outonome republiek KrimMunisipaliteite Kief SewastopolOntsluit van https af wikipedia org w index php title Donetsk oblast amp ol,