×
Document Object Model

Die Document Object Model (DOM) is 'n programeringspesifikasie wat deur die World Wide Web Consortium (W3C) ontwikkel is.

Dit stel die programeerder in staat om HTML- en XML-dokumente te hanteer op 'n objekgeoriënteerde wyse, tans is hierdie opmerktale, slegs staties, net 'n uitleg van data en visuele strukture binne 'n bladsy.

DOM bied 'n dinamies en wyer spektrum van beheer oor hierdie strukture - elke voorwerp het 'n stel instruksies en aksies wat gekoppel word aan dit.

Die DOM bied twee spesifikasies: DOM Core, wat ondersteuning bied vir XML en as basis dien vir die tweede spesifikasie, DOM HTML wat dien as uitbreiding tot HTML dokumente.

Publikasie datum: September 27, 2021

document, object, model, programeringspesifikasie, deur, world, wide, consortium, ontwikkel, stel, programeerder, staat, html, dokumente, hanteer, objekgeoriënteerde, wyse, tans, hierdie, opmerktale, slegs, staties, uitleg, data, visuele, strukture, binne, bla. Die Document Object Model DOM is n programeringspesifikasie wat deur die World Wide Web Consortium W3C ontwikkel is Dit stel die programeerder in staat om HTML en XML dokumente te hanteer op n objekgeorienteerde wyse tans is hierdie opmerktale slegs staties net n uitleg van data en visuele strukture binne n bladsy DOM bied n dinamies en wyer spektrum van beheer oor hierdie strukture elke voorwerp het n stel instruksies en aksies wat gekoppel word aan dit Die DOM bied twee spesifikasies DOM Core wat ondersteuning bied vir XML en as basis dien vir die tweede spesifikasie DOM HTML wat dien as uitbreiding tot HTML dokumente Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Document Object Model amp ol,