fbpx
Wikipedia

Disprosium

66 terbiumdisprosiumholmium
-

Dy

Cf
Algemeen
Naam, simbool, getal disprosium, Dy, 66
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms
Atoommassa 162,50 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f106s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 28, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 8,55 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. g/cm³
Smeltpunt 1685 K
(1412 °C)
Kookpunt 2840 K
(2567 °C)
Smeltingswarmte kJ/mol
Verdampingswarmte kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 173 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal digspakking
Stukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 3
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,22 (Skaal van Pauling)

Disprosium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.

Die element is deur die Franse chemikus Paul-Émile Lecoq de Boisbaudran in 1886 ontdek. Dit was nogtans eers in 1950 dat die Kanadees Spedding en sy span die element met ioonuitwisseling van die ander lantaniede geskei het en tot die suiwer metaal gereduseer het volgens:

Dit is 'n glansende silwerwit metaal wat in die lug taamlik stabiel is, maar selfs in verdunde sure maklik oplos en waterstof vrystel. Indien dit suiwer is, is dit sag genoeg om met 'n mes gesny te word.

Disprosium word in die kerntegnologie en die metallurgie toegepas. Daar is ook lasers wat die element bevat.[1]

Verwysings

  1. "Live Science" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2019.

Eksterne skakels

  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir disprosium.
  • (en) webelements.com/dysprosium/


Disprosium
disprosium, terbium, disprosium, holmium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, disprosium, 66chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f106s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastesto. 66 terbium disprosium holmium Dy Cf Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal disprosium Dy 66Chemiese reeks lantaniedeGroep periode blok 3 6 fVoorkomsAtoommassa 162 50 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f106s2Elektrone per skil 2 8 18 28 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 8 55 g cm Vloeistof digtheid teen s p g cm Smeltpunt 1685 K 1412 C Kookpunt 2840 K 2567 C Smeltingswarmte kJ molVerdampingswarmte kJ molWarmtekapasiteit 25 C 173 J mol K AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaal digspakkingStukturbericht kode A3Oksidasietoestande 3 matige basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 22 Skaal van Pauling Disprosium is n chemiese element wat tot die lantaniede behoort Die element is deur die Franse chemikus Paul Emile Lecoq de Boisbaudran in 1886 ontdek Dit was nogtans eers in 1950 dat die Kanadees Spedding en sy span die element met ioonuitwisseling van die ander lantaniede geskei het en tot die suiwer metaal gereduseer het volgens 2 D y F 3 3 C a 2 D y 3 C a F 2 displaystyle 2DyF 3 3Ca to 2Dy 3CaF 2 Dit is n glansende silwerwit metaal wat in die lug taamlik stabiel is maar selfs in verdunde sure maklik oplos en waterstof vrystel Indien dit suiwer is is dit sag genoeg om met n mes gesny te word Disprosium word in die kerntegnologie en die metallurgie toegepas Daar is ook lasers wat die element bevat 1 Verwysings Wysig Live Science in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2019 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Disprosium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir disprosium en webelements com dysprosium Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Disprosium amp oldid 2205881,