×
Disnomia (maan)

Disnomia, amptelik (136199) Eris I Disnomia (Grieks: Δυσνομία), is sover bekend die enigste natuurlike satelliet van Eris, die grootste dwergplaneet in die sonnestelsel. Dit is in 2005 ontdek deur Mike Brown en ’n span aan die W.M. Keck-sterrewag in Hawaii. Dit is S/2005 (2003 UB313) 1 genoem totdat dit die naam Disnomia gekry het (genoem na die dogter van die Griekse godin Eris, na wie die dwergplaneet genoem is.

Disnomia

Eris (in die middel) en Disnomia (links) soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop.
Ontdekking
Ontdek deur
Datum 10 September 2005
Kleinplaneet-benaming(136199) Eris I Disnomia
Alternatiewe nameS/2005 (2003 UB313) 1
Wentelbaaneienskappe
Semihoofas 37,350±140 km
Wentelperiode 15,774±0,002 d
Hellingshoek 142±3 °
Satelliet van Eris
Fisiese eienskappe
Radius by ewenaar 342±25 km (albedo vyf keer laer as Eris se een)

175–245 km

50–125 km
Skynmagnitude ~23,1
Absolute magnitude ~3,2
'n Kunstenaarsvoorstelling van Eris met sy natuurlike satelliet Dysnomia.

Disnomia het ’n geraamde deursnee van700 ± 115 km met ’n albedo van0,04+0,02−0,01, soos gemeet deur die teleskoop ALMA in Chili. Van die bekende mane van kleinplanete is net Charon groter as Disnomia.

Die maan is gebruik om Eris se massa te meet, en die wentelbaanparameters is vasgestel. Dinomia se wentelperiode is na raming15,774±0,002 dae. Dit dui daarop dat dit ’n ronde wentelbaan om Eris het, met ’n radius van37 350±140 km. Dit het gewys Eris se massa is 1,27 dié van Pluto.

Die dwergplaneet Eris lê in die Kuipergordel. Sterrekundiges weet nou die ses helderste Kuipergordelvoorwerpe (KGV's) het satelliete. Van die dowwer voorwerpe in die gordel het net sowat 10% sover bekend satelliete. Dit is vermoedelik ’n aanduiding dat botsings tussen groot KGV's in die verlede dikwels voorgekom het.

Botsings tussen liggame met ’n deursnee van sowat1 000 km sal groot hoeveelhede materiaal wegskiet wat dan sal saamsmelt om ’n maan te vorm. ’n Soortgelyke meganisme het waarskynlik tot die vorming van die Aarde se eie Maan gelei toe die planeet vroeg in die geskiedenis van die Sonnestelsel teen ’n hipotetiese planeet, Theia, gebots het.

  1. Brown, M. E. (2006). (PDF). Astrophysical Journal Letters. 639 (1): L43. arXiv:. Bibcode:. doi:. Besoek op2011-10-19.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Brown, M. E.; Schaller, E. L. (2007). "The Mass of Dwarf Planet Eris". Science. 316 (5831): 1585. Bibcode:. doi:. PMID .AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  3. Santos-Sanz, P. (2012). ""TNOs are Cool": A Survey of the Transneptunian Region IV. Size/albedo characterization of 15 scattered disk and detached objects observed with Herschel Space Observatory-PACS". arXiv:.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help);Onbekende parameter |class= geïgnoreer (help);Cite journal requires |journal= (help)
  4. Johnston, W. R. (30 Desember 2008). . Johnston's Archive (in Engels). vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op12 April 2012.
  5. Brown, M. E. (14 Junie 2007). (in Engels). Caltech. vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2013. Besoek op3 Julie 2011.
  6. Green, D. W. E. (4 Oktober 2005). . IAU Circular. 8610. Besoek op2012-01-12.
  7. Brown, Michael E.; Butler, Bryan J. (2018). "Medium-sized satellites of large Kuiper belt objects".

Publikasie datum: Augustus 18, 2021

disnomia, maan, disnomia, amptelik, 136199, eris, disnomia, grieks, Δυσνομία, sover, bekend, enigste, natuurlike, satelliet, eris, grootste, dwergplaneet, sonnestelsel, 2005, ontdek, deur, mike, brown, span, keck, sterrewag, hawaii, 2005, 2003, ub313, genoem, . Disnomia amptelik 136199 Eris I Disnomia Grieks Dysnomia is sover bekend die enigste natuurlike satelliet van Eris die grootste dwergplaneet in die sonnestelsel Dit is in 2005 ontdek deur Mike Brown en n span aan die W M Keck sterrewag in Hawaii Dit is S 2005 2003 UB313 1 genoem totdat dit die naam Disnomia gekry het genoem na die dogter van die Griekse godin Eris na wie die dwergplaneet genoem is Disnomia Eris in die middel en Disnomia links soos afgeneem deur die Hubble ruimteteleskoop OntdekkingOntdek deur 1 Datum 10 September 2005 1 Kleinplaneet benaming 136199 Eris I DisnomiaAlternatiewe nameS 2005 2003 UB313 1Wentelbaaneienskappe 2 Semihoofas 37 350 140 kmWentelperiode 15 774 0 002 dHellingshoek 142 3 Satelliet van ErisFisiese eienskappeRadius by ewenaar 342 25 km albedo vyf keer laer as Eris se een 3 175 245 km 4 50 125 km 5 Skynmagnitude 23 1 6 Absolute magnitude 3 2 6 4 n Kunstenaarsvoorstelling van Eris met sy natuurlike satelliet Dysnomia Eienskappe WysigDisnomia het n geraamde deursnee van 700 115 km met n albedo van 0 04 0 02 0 01 soos gemeet deur die teleskoop ALMA in Chili 7 Van die bekende mane van kleinplanete is net Charon groter as Disnomia Die maan is gebruik om Eris se massa te meet en die wentelbaanparameters is vasgestel Dinomia se wentelperiode is na raming 15 774 0 002 dae 2 Dit dui daarop dat dit n ronde wentelbaan om Eris het met n radius van 37 350 140 km 2 Dit het gewys Eris se massa is 1 27 die van Pluto 2 Vorming WysigDie dwergplaneet Eris le in die Kuipergordel Sterrekundiges weet nou die ses helderste Kuipergordelvoorwerpe KGV s het satelliete Van die dowwer voorwerpe in die gordel het net sowat 10 sover bekend satelliete Dit is vermoedelik n aanduiding dat botsings tussen groot KGV s in die verlede dikwels voorgekom het Botsings tussen liggame met n deursnee van sowat 1 000 km sal groot hoeveelhede materiaal wegskiet wat dan sal saamsmelt om n maan te vorm n Soortgelyke meganisme het waarskynlik tot die vorming van die Aarde se eie Maan gelei toe die planeet vroeg in die geskiedenis van die Sonnestelsel teen n hipotetiese planeet Theia gebots het Verwysings Wysig 1 0 1 1 Brown M E 2006 Satellites of the Largest Kuiper Belt Objects PDF Astrophysical Journal Letters 639 1 L43 arXiv astro ph 0510029 Bibcode 2006ApJ 639L 43B doi 10 1086 501524 Besoek op 2011 10 19 Onbekende parameter coauthors geignoreer help AS1 onderhoud ref harv link 2 0 2 1 2 2 2 3 Brown M E Schaller E L 2007 The Mass of Dwarf Planet Eris Science 316 5831 1585 Bibcode 2007Sci 316 1585B doi 10 1126 science 1139415 PMID 17569855 AS1 onderhoud ref harv link Santos Sanz P 2012 TNOs are Cool A Survey of the Transneptunian Region IV Size albedo characterization of 15 scattered disk and detached objects observed with Herschel Space Observatory PACS arXiv 1202 1481 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Onbekende parameter class geignoreer help Cite journal requires journal help 4 0 4 1 Johnston W R 30 Desember 2008 136199 Eris and Dysnomia Johnston s Archive in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020 Besoek op 12 April 2012 Brown M E 14 Junie 2007 Dysnomia the moon of Eris in Engels Caltech Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2013 Besoek op 3 Julie 2011 6 0 6 1 Green D W E 4 Oktober 2005 S 2005 2003 UB313 1 IAU Circular 8610 Besoek op 2012 01 12 Brown Michael E Butler Bryan J 2018 Medium sized satellites of large Kuiper belt objects Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Disnomia maan amp ol,