×
Siektedatabasis

Die siektedatabasis (Engels: Diseases Database) is ’n databasis op ’n gratis webtuiste wat inligting oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf. Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in Londen in die Verenigde Koninkryk, onderhou.

Siektedatabasis
URL
Soort webwerf Mediese databasis
Beskikbare tale Engels
Eienaar Medical Object Oriented
Software Enterprises Ltd.
Geskep deur Malcolm H Duncan

Die webwerf se verklaarde doel is "onderrig, agtergrondleesstof en algemene belang". Sy beoogde gehoor is "dokters, ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe". Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan, 'n gekwalifiseerde Britse dokter, aangedui.

Die siektedatabasis is rondom 'n versameling van konsepte (wat met menslike medisyne verband hou) gebou. Hierdie konsepte sluit siektes, geneesmiddels, simptome, fisiese tekens en abnormale laboratoriumresultate in. Dit word as 'items' geklassifiseer. Die databasis bevat ongeveer 9 000 items.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 09, 2021

siektedatabasis, siektedatabasis, engels, diseases, database, databasis, gratis, webtuiste, inligting, verwantskap, tussen, mediese, toestande, simptome, medisynes, verskaf, word, deur, medical, object, oriented, software, enterprises, klein, maatskappy, londe. Die siektedatabasis Engels Diseases Database is n databasis op n gratis webtuiste wat inligting oor die verwantskap tussen mediese toestande simptome en medisynes verskaf Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd n klein maatskappy in Londen in die Verenigde Koninkryk onderhou SiektedatabasisURL diseasesdatabase comSoort webwerf Mediese databasisBeskikbare tale EngelsEienaar Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd Geskep deur Malcolm H Duncan Die webwerf se verklaarde doel is onderrig agtergrondleesstof en algemene belang Sy beoogde gehoor is dokters ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan n gekwalifiseerde Britse dokter aangedui 1 Die siektedatabasis is rondom n versameling van konsepte wat met menslike medisyne verband hou gebou Hierdie konsepte sluit siektes geneesmiddels simptome fisiese tekens en abnormale laboratoriumresultate in Dit word as items geklassifiseer Die databasis bevat ongeveer 9 000 items 2 Verwysings Wysig http www diseasesdatabase com money asp http www diseasesdatabase com content stats asp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Siektedatabasis amp ol,