fbpx
Wikipedia

Dijon

Dijon

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Frankryk
 Région (gewes) Boergondië-Franche-Comté
 Département Côte-d'Or (prefektuur)
 Koördinate 47°19′N 5°02′O / 47.317°N 5.033°O / 47.317; 5.033
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 40,41 vk km
 Hoogte bo seevlak 220-410 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 152 110
 - Bevolkingsdigtheid 3 764/vk km
 - Metropolitaanse Gebied 336 807
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester François Rebsamen
 Amptelike webwerf dijon.fr

Dijon ( [di.ʒɔ̃]) is 'n stad in die ooste van Frankryk. In 2009 het die stad 'n bevolking van 152 110 gehad. Dijon is 'n belangrike vervoer-, handels- en nywerheidspilpunt en dien as administratiewe setel van Boergondië-Franche-Comté, een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) en die département Côte-d'Or. Dijon se tersiêre opvoedingsinstellings sluit die Universiteit van Boergondië (Université de Bourgogne gestig in 1722[1]) en die École des Beaux-Arts ("Skool vir Beeldende Kunste") in.

Dijon staan veral bekend vir sy mosterd en is 'n belangrike handelsplek vir Boergondiese wyn. Die historiese sentrum van Dijon is in 2015 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

  1. (en) (fr) Inligting oor die Universiteit

Eksterne skakels

Dijon
dijon, kaart, wapenvlag, land, frankryk, région, gewes, boergondië, franche, comté, département, côte, prefektuur, koördinate, stigting, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2009, bevolkingsdigtheid, metropolitaanse, gebied, tydsone, somert. DijonKaart WapenVlag Land Frankryk Region gewes Boergondie Franche Comte Departement Cote d Or prefektuur Koordinate 47 19 N 5 02 O 47 317 N 5 033 O 47 317 5 033 Stigting Oppervlakte Totaal 40 41 vk km Hoogte bo seevlak 220 410 m Bevolking Totaal 2009 152 110 Bevolkingsdigtheid 3 764 vk km Metropolitaanse Gebied 336 807 Tydsone UTC 1 MET Somertyd UTC 2 MEST Burgemeester Francois Rebsamen Amptelike webwerf dijon frDijon uitspraak hulp inligting di ʒɔ is n stad in die ooste van Frankryk In 2009 het die stad n bevolking van 152 110 gehad Dijon is n belangrike vervoer handels en nywerheidspilpunt en dien as administratiewe setel van Boergondie Franche Comte een van die 27 Franse administratiewe geweste Frans regions en die departement Cote d Or Dijon se tersiere opvoedingsinstellings sluit die Universiteit van Boergondie Universite de Bourgogne gestig in 1722 1 en die Ecole des Beaux Arts Skool vir Beeldende Kunste in Dijon staan veral bekend vir sy mosterd en is n belangrike handelsplek vir Boergondiese wyn Die historiese sentrum van Dijon is in 2015 deur UNESCO as werelderfenisgebied gelys Verwysings Wysig en fr Inligting oor die UniversiteitEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dijon en fr Amptelike UNESCO bladsy Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dijon amp oldid 1889430,