×
Digter

'n Digter is 'n skrywer van poësie (gedigte). 'n Skrywer wat woorde vir liedjies skryf word 'n teksdigter genoem.

Standbeeld van die Vlaamse digter Guido Gezelle in Brugge.

Hoewel mens na elke skrywer van 'n gedig kan verwys as die digter van die werk, word mense wat nooit enige gedigte gepubliseer het nie, nie gereken tot die beroepsgroep van digters te behoort nie. Om as digter te kwalifiseer moet die skrywer se poësie 'n integrale deel van sy letterkundige bydrae vorm. Mense wat net af en toe 'n gedig skryf bly skrywers.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

digter, skrywer, poësie, gedigte, skrywer, woorde, liedjies, skryf, word, teksdigter, genoem, standbeeld, vlaamse, digter, guido, gezelle, brugge, hoewel, mens, elke, skrywer, gedig, verwys, digter, werk, word, mense, nooit, enige, gedigte, gepubliseer, gereke. n Digter is n skrywer van poesie gedigte n Skrywer wat woorde vir liedjies skryf word n teksdigter genoem Standbeeld van die Vlaamse digter Guido Gezelle in Brugge Hoewel mens na elke skrywer van n gedig kan verwys as die digter van die werk word mense wat nooit enige gedigte gepubliseer het nie nie gereken tot die beroepsgroep van digters te behoort nie Om as digter te kwalifiseer moet die skrywer se poesie n integrale deel van sy letterkundige bydrae vorm Mense wat net af en toe n gedig skryf bly skrywers Sien ook WysigLys van Afrikaanse digters Lys van Suid Afrikaanse digtersEksterne skakels WysigAanlyn digters by woes co za Geargiveer 11 Junie 2009 op Wayback Machine Wikiwoordeboek het n inskrywing vir digter Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Digter amp ol,