×
Diesel

Diesel in 'n soort brandstof wat gebruik word in dieselenjins. Die algemeenste soort diesel is 'n distillaatfraksie van ru-olie, maar daar bestaan ook alternatiewe wat nie van ru-olie vervaardig word nie, soos byvoorbeeld biodiesel, diesel uit biomassa of diesel wat vervaardig word deur aardgas na vloeistof om te skakel. Hierdie ander soorte diesel word toenemend gebruik. Met strenger omgewingstandaarde word ultralae swael diesel deesdae ook vervaardig met 'n baie laer swael inhoud. Met ingang van 2007 is bykans alle diesel in Europa en die V.S.A ultralae swael diesel.

Biodiesel wat van sojabone vervaardig is.
Diesel meng nie met water nie.

Inhoud

Etimologie

Die woord "diesel" word afgelei van naam van die Duitse uitvinder genaamd Rudolf Diesel wat die dieselenjin in 1892 uitgevind het.

Dieselenjin

Dieselenjins is 'n soort binnebrandmotor. Rudolf Diesel het die dieselenjin aanvanklik ontwerp om steenkoolstof as brandstof te gebruik. Hy het ook geëksperimenteer met verskeie olies, insluitende verskeie plantolies, soos grondboonolie, wat hy dan ook gebruik het om die enjins aan te dryf wat hy by die Paryse Handelskoue van 1900 en 1911 uitgestal het.

Dieselbrandstof word vervaardig uit ru-olie en verskeie ander bronne.

Petroleumdiesel word vervaardig deur die fraksionele distillasie van ru-olie om 'n snit te verkry wat tussen 200 °C en 350 °C by atmosferiese druk kook. Die koolwaterstofmengsel wat so verkry word bestaan tipies uit molekules met tussen 8 en 21 koolstofatome per molekuul.

Eienskappe en Prysbepaling

Die digtheid van petroleum diesel is ongeveer 0.85 kg/l wat ongeveer 18% meer is as petrol met 'n digtheid van ongeveer 0.72 kg/l. Wanneer diesel verbrand word stel dit ongeveer 38.6 MJ/l vry terwyl petrol slegs sowat 34.9 MJ/l vrystel ongeveer 10% minder in energiedigtheid. Diesel is oor die algemeen makliker om te raffineer uit ru-olie as petrol. Die prys van diesel styg tradisioneel in kouer maande as die aanvraag vir parrafienbrandstof , wat uit soortgelyke petroleumsnitte bestaan, hoër word.

Vanweë die hoër kwaliteitstandaarde wat op diesel van toepassing geword het, het die raffinering van diesel moeiliker geword omdat die swawel daaruit verwyder moet word en het dit 'n invloed op die prys gehad. Die swawelinhoud is in 2006 in Suid-Afrika verlaag na 500 dpm (dele per miljoen) en daar is ook 'n ultralae swaweldiesel beskikbaar met 'n maksimum swawelinhoud van 50 dpm. In Suid-Afrika word die kleinhandelsprys van diesel anders as dié van petrol nie deur die regering beheer nie.

  1. Alfred Philip Chalkley, Rudolf Diesel (1913). . Constable & Co. Ltd. pp. 4, 5, 7.
  2. Ayhan Demirbas (2008). . Berlin: Springer. p. 74. ISBN 1-84628-994-7.
  3. Chris Collins (2007), “Implementing Phytoremediation of Petroleum Hydrocarbons, Methods in Biotechnology 23:99-108. Humana Press. ISBN 1-58829-541-9.
  4. Tabel B4, van die Center for Transportation Analysis van die Oak Ridge National Laboratory
  5. SAPIA se blad oor skoner brandstowwe
  6. – Women24 artikel oor die prys van diesel in Suid-Afrika

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

diesel, soort, brandstof, gebruik, word, dieselenjins, algemeenste, soort, diesel, distillaatfraksie, olie, maar, daar, bestaan, alternatiewe, olie, vervaardig, word, soos, byvoorbeeld, biodiesel, diesel, biomassa, diesel, vervaardig, word, deur, aardgas, vloe. Diesel in n soort brandstof wat gebruik word in dieselenjins Die algemeenste soort diesel is n distillaatfraksie van ru olie maar daar bestaan ook alternatiewe wat nie van ru olie vervaardig word nie soos byvoorbeeld biodiesel diesel uit biomassa of diesel wat vervaardig word deur aardgas na vloeistof om te skakel Hierdie ander soorte diesel word toenemend gebruik Met strenger omgewingstandaarde word ultralae swael diesel deesdae ook vervaardig met n baie laer swael inhoud Met ingang van 2007 is bykans alle diesel in Europa en die V S A ultralae swael diesel Biodiesel wat van sojabone vervaardig is Diesel meng nie met water nie Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Etimologie 1 2 Dieselenjin 2 Oorsprong 2 1 Eienskappe en Prysbepaling 3 Sien ook 4 VerwysingsGeskiedenis WysigEtimologie Wysig Die woord diesel word afgelei van naam van die Duitse uitvinder genaamd Rudolf Diesel wat die dieselenjin in 1892 uitgevind het Dieselenjin Wysig Dieselenjins is n soort binnebrandmotor Rudolf Diesel het die dieselenjin aanvanklik ontwerp om steenkoolstof as brandstof te gebruik Hy het ook geeksperimenteer met verskeie olies insluitende verskeie plantolies 1 soos grondboonolie wat hy dan ook gebruik het om die enjins aan te dryf wat hy by die Paryse Handelskoue van 1900 en 1911 uitgestal het 2 Oorsprong WysigDieselbrandstof word vervaardig uit ru olie en verskeie ander bronne Petroleumdiesel word vervaardig deur die fraksionele distillasie van ru olie om n snit te verkry wat tussen 200 C en 350 C by atmosferiese druk kook Die koolwaterstofmengsel wat so verkry word bestaan tipies uit molekules met tussen 8 en 21 koolstofatome per molekuul 3 Eienskappe en Prysbepaling Wysig Die digtheid van petroleum diesel is ongeveer 0 85 kg l wat ongeveer 18 meer is as petrol met n digtheid van ongeveer 0 72 kg l Wanneer diesel verbrand word stel dit ongeveer 38 6 MJ l vry terwyl petrol slegs sowat 34 9 MJ l vrystel ongeveer 10 minder 4 in energiedigtheid Diesel is oor die algemeen makliker om te raffineer uit ru olie as petrol Die prys van diesel styg tradisioneel in kouer maande as die aanvraag vir parrafienbrandstof wat uit soortgelyke petroleumsnitte bestaan hoer word Vanwee die hoer kwaliteitstandaarde wat op diesel van toepassing geword het het die raffinering van diesel moeiliker geword omdat die swawel daaruit verwyder moet word en het dit n invloed op die prys gehad Die swawelinhoud is in 2006 in Suid Afrika verlaag na 500 dpm dele per miljoen en daar is ook n ultralae swaweldiesel beskikbaar met n maksimum swawelinhoud van 50 dpm 5 In Suid Afrika word die kleinhandelsprys van diesel anders as die van petrol nie deur die regering beheer nie 6 Sien ook WysigBiodieselVerwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Diesel fuel Sien diesel in Wiktionary die vrye woordeboek Alfred Philip Chalkley Rudolf Diesel 1913 Diesel Engines for Land and Marine Work Constable amp Co Ltd pp 4 5 7 Ayhan Demirbas 2008 Biodiesel A Realistic Fuel Alternative for Diesel Engines Berlin Springer p 74 ISBN 1 84628 994 7 Chris Collins 2007 Implementing Phytoremediation of Petroleum Hydrocarbons Methods in Biotechnology23 99 108 Humana Press ISBN 1 58829 541 9 Tabel B4 Appendix B Transportation Energy Data Book van die Center for Transportation Analysis van die Oak Ridge National Laboratory http www sapia co za ffuels journey htm SAPIA se blad oor skoner brandstowwe http www cars4women co za articles 276 1 Rising cost of diesel as demand increases Page1 html Women24 artikel oor die prys van diesel in Suid AfrikaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Diesel amp ol,