×
Dierkunde

Dierkunde is die wetenskaplike bestudering van lewende diere. Dit vorm deel van biologie. Dierelewe word in groepe genaamd filums ingedeel, waarvan daar ten minste 30 is.

Verskeie dierepesies.

'n Dierkundige is 'n persoon wat lewende diere bestudeer. Hulle kan in laboratoriums werk, of veldwerk doen, byvoorbeeld deur afgeleë kamera's aan te wend. Hulle gebruik diverse metodes om die struktuur, funksie, ekologie en evolusie van diere te dokumenteer. Die struktuur word ontleed deur disseksie en mikroskopiese analise. Funksie word ondersoek deur observasie en eksperimente. Dierkundiges word onder andere deur universiteite, museums en dieretuine aangestel.

Paleontologie voorsien inligting oor uitgestorwe spesies.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

dierkunde, wetenskaplike, bestudering, lewende, diere, vorm, deel, biologie, dierelewe, word, groepe, genaamd, filums, ingedeel, waarvan, daar, minste, verskeie, dierepesies, dierkundige, persoon, lewende, diere, bestudeer, hulle, laboratoriums, werk, veldwerk. Dierkunde is die wetenskaplike bestudering van lewende diere Dit vorm deel van biologie Dierelewe word in groepe genaamd filums ingedeel waarvan daar ten minste 30 is Verskeie dierepesies n Dierkundige is n persoon wat lewende diere bestudeer Hulle kan in laboratoriums werk of veldwerk doen byvoorbeeld deur afgelee kamera s aan te wend Hulle gebruik diverse metodes om die struktuur funksie ekologie en evolusie van diere te dokumenteer Die struktuur word ontleed deur disseksie en mikroskopiese analise Funksie word ondersoek deur observasie en eksperimente Dierkundiges word onder andere deur universiteite museums en dieretuine aangestel Paleontologie voorsien inligting oor uitgestorwe spesies Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dierkunde Wikiwoordeboek het n inskrywing vir dierkunde Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dierkunde amp ol,