×
Diego Garcia

Diego Garcia is 'n tropiese, voetspoor-vormige koraal-atol suid van die ewenaar in die noord-sentrale Indiese Oseaan en maak deel uit van die Britse Indiese Oseaangebied‎. Dis die hoofeiland en hoofstad van die Chagos-argipel en die enigste bewoonde eiland daarvan.

'n Uitsig oor Diego Garcia, wat die militêre basis vertoon.

Die atol is 750 km suid van die Maledive en 1 500 km oos van die Seychelle, halfpad tussen Afrika, Australië en Asië geleë. Daarom is dit 'n belangrike strategiese punt en word deur die Verenigde Koninkryk en die Amerikaanse Gewapende Magte gebruik. Ná die Columbia-ramp op 1 Februarie 2003 het Diego Garcia as 'n moontlike noodlandingsplek vir die VSA se ruimtependeltuig gedien.

  1. (in Engels). Fco.gov.uk. 12 April 2012. Geargiveer vanaf op 15 Januarie 2013. Besoek op21 Junie 2012.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

diego, garcia, tropiese, voetspoor, vormige, koraal, atol, suid, ewenaar, noord, sentrale, indiese, oseaan, maak, deel, britse, indiese, oseaangebied, hoofeiland, hoofstad, chagos, argipel, enigste, bewoonde, eiland, daarvan, 1982, ligging, indiese, oseaan, ko. Diego Garcia is n tropiese voetspoor vormige koraal atol suid van die ewenaar in die noord sentrale Indiese Oseaan en maak deel uit van die Britse Indiese Oseaangebied Dis die hoofeiland en hoofstad van die Chagos argipel en die enigste bewoonde eiland daarvan Diego GarciaDiego Garcia in 1982 Ligging van Diego Garcia in die Indiese Oseaan Koordinate 07 18 48 S 72 24 40 O 7 31333 S 72 41111 O 7 31333 72 41111 Koordinate 07 18 48 S 72 24 40 O 7 31333 S 72 41111 O 7 31333 72 41111Land Verenigde KoninkrykOorsese gebiedBritse Indiese Oseaangebied Bevolking Totaal4 000 1 TydsoneUTC 06 00 n Uitsig oor Diego Garcia wat die militere basis vertoon Die atol is 750 km suid van die Maledive en 1 500 km oos van die Seychelle halfpad tussen Afrika Australie en Asie gelee Daarom is dit n belangrike strategiese punt en word deur die Verenigde Koninkryk en die Amerikaanse Gewapende Magte gebruik Na die Columbia ramp op 1 Februarie 2003 het Diego Garcia as n moontlike noodlandingsplek vir die VSA se ruimtependeltuig gedien Verwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Diego Garcia Country Profile British Indian Ocean Territory British Overseas Territory in Engels Fco gov uk 12 April 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2013 Besoek op 21 Junie 2012 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Diego Garcia amp ol,