fbpx
Wikipedia

Diaspora

'n Diaspora (in Oud-Grieks: διασπορά; verstrooiing, uitsaaiing) is die grootskaalse verspreiding van 'n volk oor verskillende dele van die wêreld. Soms verwys dit spesifiek na die Joodse diaspora. Die verskynsel kom egter onder verskeie volke voor.

Kaart van die Somaliese diaspora.
Kaart van die Persiese diaspora.

Sien ook

Diaspora
diaspora, grieks, διασπορά, verstrooiing, uitsaaiing, grootskaalse, verspreiding, volk, verskillende, dele, wêreld, soms, verwys, spesifiek, joodse, diaspora, verskynsel, egter, onder, verskeie, volke, voor, kaart, somaliese, diaspora, kaart, persiese, diaspor. n Diaspora in Oud Grieks diaspora verstrooiing uitsaaiing is die grootskaalse verspreiding van n volk oor verskillende dele van die wereld Soms verwys dit spesifiek na die Joodse diaspora Die verskynsel kom egter onder verskeie volke voor Kaart van die Somaliese diaspora Kaart van die Persiese diaspora Sien ook WysigJoodse diaspora Moderne geskiedenis van Israel Diaspora 1918 Vlaminge vir die Vlaamse diaspora Boere vir die Afrikaanse diaspora Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Wikimedia Commons bevat media in verband met Diaspora Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Diaspora amp oldid 1881232,