×
Diarree

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Diarree is 'n oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is 'n samevoeging van die Griekse woorde "dia" (deur) en "rheo" (stroom). Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloop, maagwerking, skittery (veral by diere) en gietergat.

Diarree
Klassifikasie en eksterne bronne
Die rotavirus, wat vir tot 40% van hospitaalopnames in kinders onder vyf verantwoordelik is.
ICD-10 A, K
ICD-9
DiseasesDB
MedlinePlus
eMedicine
MeSH
Mediese waarskuwing
Sterftes as gevolg van diarreale siektes per miljoen mense in 2012.

0–2

3–10

11–18

19–30

31–46

47–80

81–221

222–450

451–606

607–1799

Ongeskiktheids-aangepaste lewensjaar vir diarree per 100 000 mense in 2004.

Geen data

< 500

500–1000

1000–1500

1500–2000

2000–2500

2500–3000

3000–3500

3500–4000

4000–4500

4500–5000

5000–6000

> 6000

Inhoud

Diarree kom voor wanneer die slymvlies van die dermwande geïrriteer en geïnflammeer word. Die stoelgang sal dan te vinnig deurgaan en 'n groot hoeveelheid voedingstowwe en vloeistof saamneem. Dit gaan gewoonlik gepaard met maagpyn, naarheid, dehidrasie (ontwatering), 'n algehele gevoel van ongesteldheid en selfs koors en braking.

Diarree is nie een spesifieke siekte nie, maar is die gevolg van verskillende oorsake. Daar word onderskei tussen akute en chroniese diarree.

Akute diarree

Akute diarree duur gewoonlik minder as 48 uur en kan deur voedselvergiftiging, antibiotika of angstigheid veroorsaak word. Dit word opgedoen deur kos of vloeistof wat gifstowwe of skadelike organismes bevat in te neem. Diarree tree gewoonlik binne 'n halfuur tot drie uur na die inname van die besmette voedsel in, maar met basillêre disenterie (wat deur organismes van die Shigella-groepe veroorsaak word) kan dit eers 12 tot 72 uur na die besmetting voorkom.

Chroniese diarree

Diarree kan ook chronies wees as dit langdurig aanhou. Dit kan 'n teken van 'n ingewandsprobleem, soos prikkelbare dermkanaal-sindroom, ulseratiewe kolitis of Chrohn se siekte wees. Besoek jou dokter sodat die oorsaak van die probleem vasgestel kan word.

Spanningsdiarree

Spanningsdiarree kan deur gespanne omstandighede of angstigheid aangebring word. Dit kom byvoorbeeld voor wanneer 'n persoon 'n belangrike toets moet skryf, musiekeksamen ondergaan of vir 'n rybewysondersoek moet gaan. Hierdie tipe diarree se oorsaak het niks met voedsel of 'n infeksie te make nie, maar omdat die spiertonus van die dunderm verswak weens die spanningsituasie, beweeg die inhoud in die derm vinniger deur, water word nie voldoende geabsorbeer nie, en diarree ontstaan.

Daar is gewoonlik nie geneesmiddels vir diarree nodig nie. Dit moet egter met groot omsigtigheid hanteer word, omdat dit selfs lewensgevaarlik kan wees. Konvensionele medisyne fokus gewoonlik op rehidrasie van die liggaam en om voedingsvlakke na normaal terug te bring. Om verspreiding te voorkom moet die hande deeglik gewas word. Moenie kos voorberei as jy diarree onder lede het nie.

Vir minder ernstige gevalle kan dit help om sagte, komplekse koolhidrate soos piesangs, rys, aartappels en roosterbrood te eet. Drink swart tee, wat 'n natuurlike teenmiddel vir diarree is.

Vir erge of chroniese diarree is dit raadsaam om so spoedig moontlik 'n geneesheer te besoek. Neem ook kennis dat babas, jong kinders, verswakte persone en bejaardes baie gou kan ontwater en dat hulle eerder vroeër as later professionele behandeling moet ontvang.

  • Loperamied, opiaatmedisyne wat gebruik word teen diarree.
  1. (PDF). Wêreldgesondheidsorganisasie (in Engels). (PDF) vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2015. Besoek op19 Oktober 2013.
  2. (en) (xls). Wêreldgesondheidsorganisasie.
  3. (en) (xls). Wêreldgesondheidsorganisasie.

Publikasie datum: Augustus 17, 2021

diarree, vrywaring, mediese, inligting, verskaf, wikipedia, dien, slegs, riglyn, geen, waarborg, feitelike, korrektheid, enige, vrae, klagtes, persoonlike, gesondheid, behoort, dokter, verwys, word, oorvloedige, wateragtige, ontlasting, meebring, lyer, kort, k. Vrywaring Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na n dokter verwys te word Diarree is n oorvloedige wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort kort na die badkamer moet hardloop Die woord is n samevoeging van die Griekse woorde dia deur en rheo stroom Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag buikloop maagwerking skittery veral by diere en gietergat DiarreeKlassifikasie en eksterne bronneDie rotavirus wat vir tot 40 van hospitaalopnames in kinders onder vyf verantwoordelik is 1 ICD 10 A09 K59 1ICD 9 787 91DiseasesDB 3742MedlinePlus 003126eMedicine ped 583MeSH D003967Mediese waarskuwingSterftes as gevolg van diarreale siektes per miljoen mense in 2012 2 0 2 3 10 11 18 19 30 31 46 47 80 81 221 222 450 451 606 607 1799 Ongeskiktheids aangepaste lewensjaar vir diarree per 100 000 mense in 2004 3 Geen data lt 500 500 1000 1000 1500 1500 2000 2000 2500 2500 3000 3000 3500 3500 4000 4000 4500 4500 5000 5000 6000 gt 6000 Inhoud 1 Simptome 2 Tipes diarree 2 1 Akute diarree 2 2 Chroniese diarree 2 3 Spanningsdiarree 3 Behandeling 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsSimptome WysigDiarree kom voor wanneer die slymvlies van die dermwande geirriteer en geinflammeer word Die stoelgang sal dan te vinnig deurgaan en n groot hoeveelheid voedingstowwe en vloeistof saamneem Dit gaan gewoonlik gepaard met maagpyn naarheid dehidrasie ontwatering n algehele gevoel van ongesteldheid en selfs koors en braking Tipes diarree WysigDiarree is nie een spesifieke siekte nie maar is die gevolg van verskillende oorsake Daar word onderskei tussen akute en chroniese diarree Akute diarree Wysig Akute diarree duur gewoonlik minder as 48 uur en kan deur voedselvergiftiging antibiotika of angstigheid veroorsaak word Dit word opgedoen deur kos of vloeistof wat gifstowwe of skadelike organismes bevat in te neem Diarree tree gewoonlik binne n halfuur tot drie uur na die inname van die besmette voedsel in maar met basillere disenterie wat deur organismes van die Shigella groepe veroorsaak word kan dit eers 12 tot 72 uur na die besmetting voorkom Chroniese diarree Wysig Diarree kan ook chronies wees as dit langdurig aanhou Dit kan n teken van n ingewandsprobleem soos prikkelbare dermkanaal sindroom ulseratiewe kolitis of Chrohn se siekte wees Besoek jou dokter sodat die oorsaak van die probleem vasgestel kan word Spanningsdiarree Wysig Spanningsdiarree kan deur gespanne omstandighede of angstigheid aangebring word Dit kom byvoorbeeld voor wanneer n persoon n belangrike toets moet skryf musiekeksamen ondergaan of vir n rybewysondersoek moet gaan Hierdie tipe diarree se oorsaak het niks met voedsel of n infeksie te make nie maar omdat die spiertonus van die dunderm verswak weens die spanningsituasie beweeg die inhoud in die derm vinniger deur water word nie voldoende geabsorbeer nie en diarree ontstaan Behandeling WysigDaar is gewoonlik nie geneesmiddels vir diarree nodig nie Dit moet egter met groot omsigtigheid hanteer word omdat dit selfs lewensgevaarlik kan wees Konvensionele medisyne fokus gewoonlik op rehidrasie van die liggaam en om voedingsvlakke na normaal terug te bring Om verspreiding te voorkom moet die hande deeglik gewas word Moenie kos voorberei as jy diarree onder lede het nie Vir minder ernstige gevalle kan dit help om sagte komplekse koolhidrate soos piesangs rys aartappels en roosterbrood te eet Drink swart tee wat n natuurlike teenmiddel vir diarree is Vir erge of chroniese diarree is dit raadsaam om so spoedig moontlik n geneesheer te besoek Neem ook kennis dat babas jong kinders verswakte persone en bejaardes baie gou kan ontwater en dat hulle eerder vroeer as later professionele behandeling moet ontvang Sien ook WysigLoperamied opiaatmedisyne wat gebruik word teen diarree Verwysings Wysig whqlibdoc who int PDF Wereldgesondheidsorganisasie in Engels Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2015 Besoek op 19 Oktober 2013 en World Health Organization Estimated Deaths 2012 xls Wereldgesondheidsorganisasie en Mortality and Burden of Disease Estimates for WHO Member States in 2004 xls Wereldgesondheidsorganisasie Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Diarree Wikiwoordeboek het n inskrywing vir diarree Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Diarree amp ol,