×
Dewetsdorp

Dewetsdorp is 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika, en is 71 km suidoos van Bloemfontein en 40 km noordwes van Wepener geleë.

Dewetsdorp
Dorp
Dewetsdorp
Dewetsdorp se ligging in Vrystaat
Koördinate:29°35′0″S26°40′0″O /29.58333°S 26.66667°O /-29.58333; 26.66667Koördinate:29°35′0″S26°40′0″O /29.58333°S 26.66667°O /-29.58333; 26.66667
Land Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitNaledi
Stigting1880
Oppervlak
• Totaal25,77 km2 (9,95 vk. myl)
Hoogte1 099 m (3 606 ft)
Bevolking
(2011)
• Totaal9 498
• Digtheid369/km2 (960/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense6.4%
Indiërs/Asiërs0.3%
Bruin mense1.1%
Swart mense91.9%
Ander0.4%
Taal(2011)
Sotho84.6%
Afrikaans7.5%
Xhosa3.1%
Engels1.5%
Ander3.3%
Poskode(strate)
9940
Poskode(posbusse)
9940
Skakelkode051

Inhoud

Die dorp is genoem na genl. Christiaan de Wet se pa, Jacobus Ignatius de Wet. Dit was voorheen bekend as De Wet. Jacobus de Wet was die veldkornet van die streek en het gevoel 'n dorp moet om veiligheidsredes in die omgewing van die plaas Kareefontein gestig word. In 1876 het die Volksraad die eerste aansoek vir dorpstigting van die hand gewys. Nogtans het De Wet en ander voortgegaan en die plaas Kareefontein in erwe verdeel. Drie jaar later het hy weer eens versoek dat Kareefontein as 'n dorp erken word. In 1880 is Dewetsdorp geproklameer en in 1890 het dit 'n munisipaliteit geword. Die dorp is tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur die Britte beset nadat Bloemfontein geval het. Op 19 November 1900 het genl. De Wet die garnisoen onder bevel van W.G. Massey aangeval. Hulle het ná vier dae oorgegee.

Die distik is 2 260 km2 groot en is uitstekende bees- en skaapwêreld. Mielies en koring word ook verbou.

  1. . Sensus 2011.

Publikasie datum: September 26, 2021

dewetsdorp, dorp, vrystaat, suid, afrika, suidoos, bloemfontein, noordwes, wepener, geleë, dorp, ligging, vrystaatkoördinate, 58333, 66667, 58333, 66667, koördinate, 58333, 66667, 58333, 66667land, suid, afrikaprovinsievrystaatdistrikxhariepmunisipaliteitnaled. Dewetsdorp is n dorp in die Vrystaat Suid Afrika en is 71 km suidoos van Bloemfontein en 40 km noordwes van Wepener gelee DewetsdorpDorpDewetsdorp Dewetsdorp se ligging in VrystaatKoordinate 29 35 0 S 26 40 0 O 29 58333 S 26 66667 O 29 58333 26 66667 Koordinate 29 35 0 S 26 40 0 O 29 58333 S 26 66667 O 29 58333 26 66667Land Suid AfrikaProvinsieVrystaatDistrikXhariepMunisipaliteitNalediStigting1880Oppervlak 1 Totaal25 77 km2 9 95 vk myl Hoogte1 099 m 3 606 ft Bevolking 2011 1 Totaal9 498 Digtheid369 km2 960 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense6 4 Indiers Asiers0 3 Bruin mense1 1 Swart mense91 9 Ander0 4 Taal 2011 1 Sotho84 6 Afrikaans7 5 Xhosa3 1 Engels1 5 Ander3 3 Poskode strate 9940Poskode posbusse 9940Skakelkode051 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Distrik 3 Sien ook 4 Verwysings 5 BronneGeskiedenis Wysig Die NG kerk Dewetsdorp Die dorp is genoem na genl Christiaan de Wet se pa Jacobus Ignatius de Wet Dit was voorheen bekend as De Wet Jacobus de Wet was die veldkornet van die streek en het gevoel n dorp moet om veiligheidsredes in die omgewing van die plaas Kareefontein gestig word In 1876 het die Volksraad die eerste aansoek vir dorpstigting van die hand gewys Nogtans het De Wet en ander voortgegaan en die plaas Kareefontein in erwe verdeel Drie jaar later het hy weer eens versoek dat Kareefontein as n dorp erken word In 1880 is Dewetsdorp geproklameer en in 1890 het dit n munisipaliteit geword Die dorp is tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur die Britte beset nadat Bloemfontein geval het Op 19 November 1900 het genl De Wet die garnisoen onder bevel van W G Massey aangeval Hulle het na vier dae oorgegee Distrik WysigDie distik is 2 260 km2 groot en is uitstekende bees en skaapwereld Mielies en koring word ook verbou Sien ook WysigNG gemeente Dewetsdorp Lys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Hoofplek Dewetsdorp Sensus 2011 Bronne WysigOp Pad in Suid Afrika B P J Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4 Ensiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dewetsdorp amp ol,