×
Deuterium
Eienskappe

Algemeen

Naam Deuterium
Protone 1
Neutrone 1
Kernspin 1

Status

Status stabiel
Relatiewe voorkoms 0,0115%

Neutrondiffraksie

koh. lengte 6,671 fm
inkoh. lengte 4,04 fm
koh. deursnee 5,592 barn
inkoh. deursnee 2,05 barn
absorpsiedeurnee 0,000519 barn

Navigasie

11H
{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
10n {\displaystyle \leftarrow } 21H {\displaystyle \rightarrow } 32He
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
31H 42He
Lys van isotope

Deuterium is 'n isotoop van waterstof. Sy atoomkern word deuteron genoem en bevat 2 nukleone – 1 proton en 1 neutron. Dit word ook soos volg geskryf:21H of slegs 2H. Deuterium het sy eie chemiese simbool D en suiwer deuteriumgas word asD2 geskryf. Natuurlike waterstof bevat net 0,0115% deuterium.

Inhoud

Die naam deuterium is afgelei van die Griekse deuteros, wat "tweede" beteken, om die twee deeltjies wat die kern uitmaak, aan te dui. Deuterium is in 1931 ontdek en vernoem deur Harold Urey. Toe die neutron in 1932 ontdek is, het dit die kernstruktuur van deuterium duidelik gemaak, en Urey het in 1934 die Nobelprys gewen "vir sy ontdekking van swaar waterstof". Kort na die ontdekking van Deuterium het Urey en ander monsters van "swaar water" geproduseer waarin die deuterium-inhoud baie gekonsentreerd was.

Die isotoop is stabiel maar nie volop nie. Deuterium word vinniger vernietig in die binnekant van sterre as wat dit geproduseer word. Daar word gemeen dat ander natuurlike prosesse slegs 'n onbeduidende hoeveelheid deuterium lewer. Byna al die deuterium wat in die natuur aangetref word, is 13,8 miljard jaar gelede in die Oerknal geproduseer, aangesien die basiese of primordiale verhouding van waterstof-1 tot deuterium (ongeveer 26 atome deuterium per miljoen waterstofatome) sy oorsprong uit daardie tyd het. Dit is die verhouding wat in die gasreuse-planete, soos Jupiter, voorkom. Die ontleding van verhoudings tussen deuterium en protium by komete het gevind dat die resultate baie ooreenstem met die gemiddelde verhouding in die Aarde se oseane (156 atome deuterium per miljoen waterstofatome). Dit versterk die teorieë dat baie van die aarde se seewater van komete afkomstig is. Die deuterium / protium-verhouding van die komeet 67P/Churyumov-Gerasimenko, soos gemeet deur die Rosetta-ruimtetuig, is ongeveer drie keer die van aardwater. Hierdie syfer is die hoogste wat nog in 'n komeet gemeet is.

Emissiespektrum van 'n ultraviolet deuteriumbooglamp

Kernmagnetiese resonansie (KMR) vereis gewoonlik dat verbindings van belang ontleed moet word in 'n oplossing. Die kernspin van deuterium is 1 pleks van ½ en dit gee aan die isotoop baie anderse resonansie-eienskappe. Vanweë deuterium se kernspin-eienskappe wat verskil van die ligte waterstof wat gewoonlik in organiese molekules voorkom, is KMR-spektra van waterstof / protium hoogs onderskeibaar van dié van deuterium, en in die praktyk word deuterium nie "gesien" deur 'n KMR-instrument wat ingestel is op waterstof nie.

Stowwe waarin waterstof deur deuterium vervang is word gedeutereerde stowwe genoem. Gedeuterreerde oplosmiddels (swaar water ingesluit, maar ook verbindings soos deutero-chloroformCDCl3) word dus gereeld in KMR-spektroskopie gebruik om slegs die waterstofspektra van die verbinding van belang te meet, sonder oplosmiddel-sein-interferensie.

Waterstof, Protium (11H)
Tritium (31H).
  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
  2. O'Leary, Dan (2012). "Die dade tot deuterium". Nature Chemistry (in Engels). 4 (3): 236. Bibcode:. doi:. PMID .
  3. Hartogh, Paul (2011). "Ocean-like water in the Jupiter-family comet 103P/Hartley 2". Nature (in Engels). 478 (7368): 218–220. Bibcode:. doi:. PMID .Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  4. Hersant, Franck (2001). "A Two‐dimensional Model for the Primordial Nebula Constrained by D/H Measurements in the Solar System: Implications for the Formation of Giant Planets". The Astrophysical Journal (in Engels). 554 (1): 391–407. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |co-authors= geïgnoreer (help)
  5. Altwegg, K.; Balsiger, H.; Bar-Nun, A.; Berthelier, J. J.; et al. (2014). (PDF). Science (in Engels). 347 (6220): 1261952. Bibcode:. doi:. PMID .
  6. Yang, Jaemoon (2016). Deuterium : discovery and applications in organic chemistry (in Engels). Amsterdam: Elsevier. ISBN 978-0-12-811041-6. OCLC .


Publikasie datum: Augustus 06, 2021

deuterium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, 0115, neutrondiffraksiekoh, lengte, inkoh, lengte, deursnee, barn, inkoh, deursnee, barn, absorpsiedeurnee, 000519, barn, navigasie11, displaystyle, n. Eienskappe AlgemeenNaam Deuterium Protone 1 Neutrone 1 Kernspin 1 StatusStatus stabiel Relatiewe voorkoms 0 0115 Neutrondiffraksiekoh lengte 6 671 fm inkoh lengte 4 04 fm koh deursnee 5 592 barn inkoh deursnee 2 05 barn absorpsiedeurnee 1 0 000519 barn Navigasie11 H displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 10 n displaystyle leftarrow 21 H displaystyle rightarrow 32 He displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 31 H 42 HeLys van isotope Deuterium is n isotoop van waterstof Sy atoomkern word deuteron genoem en bevat 2 nukleone 1 proton en 1 neutron Dit word ook soos volg geskryf 21 H of slegs 2H Deuterium het sy eie chemiese simbool D en suiwer deuteriumgas word as D2 geskryf Natuurlike waterstof bevat net 0 0115 deuterium Inhoud 1 Oorsprong van die naam 2 Kernmagnetiese resonansie 3 Kyk ook 4 VerwysingsOorsprong van die naam WysigDie naam deuterium is afgelei van die Griekse deuteros wat tweede beteken om die twee deeltjies wat die kern uitmaak aan te dui 2 Deuterium is in 1931 ontdek en vernoem deur Harold Urey Toe die neutron in 1932 ontdek is het dit die kernstruktuur van deuterium duidelik gemaak en Urey het in 1934 die Nobelprys gewen vir sy ontdekking van swaar waterstof Kort na die ontdekking van Deuterium het Urey en ander monsters van swaar water geproduseer waarin die deuterium inhoud baie gekonsentreerd was Die isotoop is stabiel maar nie volop nie Deuterium word vinniger vernietig in die binnekant van sterre as wat dit geproduseer word Daar word gemeen dat ander natuurlike prosesse slegs n onbeduidende hoeveelheid deuterium lewer Byna al die deuterium wat in die natuur aangetref word is 13 8 miljard jaar gelede in die Oerknal geproduseer aangesien die basiese of primordiale verhouding van waterstof 1 tot deuterium ongeveer 26 atome deuterium per miljoen waterstofatome sy oorsprong uit daardie tyd het Dit is die verhouding wat in die gasreuse planete soos Jupiter voorkom Die ontleding van verhoudings tussen deuterium en protium by komete het gevind dat die resultate baie ooreenstem met die gemiddelde verhouding in die Aarde se oseane 156 atome deuterium per miljoen waterstofatome Dit versterk die teoriee dat baie van die aarde se seewater van komete afkomstig is 3 4 Die deuterium protium verhouding van die komeet 67P Churyumov Gerasimenko soos gemeet deur die Rosetta ruimtetuig is ongeveer drie keer die van aardwater Hierdie syfer is die hoogste wat nog in n komeet gemeet is 5 Kernmagnetiese resonansie Wysig Emissiespektrum van n ultraviolet deuteriumbooglamp Kernmagnetiese resonansie KMR vereis gewoonlik dat verbindings van belang ontleed moet word in n oplossing Die kernspin van deuterium is 1 pleks van en dit gee aan die isotoop baie anderse resonansie eienskappe Vanwee deuterium se kernspin eienskappe wat verskil van die ligte waterstof wat gewoonlik in organiese molekules voorkom is KMR spektra van waterstof protium hoogs onderskeibaar van die van deuterium en in die praktyk word deuterium nie gesien deur n KMR instrument wat ingestel is op waterstof nie Stowwe waarin waterstof deur deuterium vervang is word gedeutereerde stowwe genoem Gedeuterreerde oplosmiddels swaar water ingesluit maar ook verbindings soos deutero chloroform CDCl3 word dus gereeld in KMR spektroskopie gebruik om slegs die waterstofspektra van die verbinding van belang te meet sonder oplosmiddel sein interferensie 6 Kyk ook WysigWaterstof Protium 11 H Tritium 31 H Verwysings Wysig Vir neutrone met snelheid 2200 m s O Leary Dan 2012 Die dade tot deuterium Nature Chemistry in Engels 4 3 236 Bibcode 2012NatCh 4 236O doi 10 1038 nchem 1273 PMID 22354440 Hartogh Paul 2011 Ocean like water in the Jupiter family comet 103P Hartley 2 Nature in Engels 478 7368 218 220 Bibcode 2011Natur 478 218H doi 10 1038 nature10519 PMID 21976024 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Hersant Franck 2001 A Two dimensional Model for the Primordial Nebula Constrained by D H Measurements in the Solar System Implications for the Formation of Giant Planets The Astrophysical Journal in Engels 554 1 391 407 Bibcode 2001ApJ 554 391H doi 10 1086 321355 Onbekende parameter co authors geignoreer help Altwegg K Balsiger H Bar Nun A Berthelier J J et al 2014 67P Churyumov Gerasimenko a Jupiter family comet with a high D H ratio PDF Science in Engels 347 6220 1261952 Bibcode 2015Sci 347A 387A doi 10 1126 science 1261952 PMID 25501976 Yang Jaemoon 2016 Deuterium discovery and applications in organic chemistry in Engels Amsterdam Elsevier ISBN 978 0 12 811041 6 OCLC 950895255 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Deuterium amp ol,