fbpx
Wikipedia

Derby (sport)

'n Derby is 'n sportwedstryd tussen twee spanne uit dieselfde dorp of streek. Daar is gewoonlik sterk mededinging tussen die spanne en die wedstryd trek dikwels groter belangstelling. Die woord derby kom oorspronklik van die perdewedren The Derby, wat sedert 1780 in Engeland gehou word. In die 19de eeu kry die woord sy huidige betekenis vir sokker- en rugbywedstryde in Engeland.

Ondersteuners van Orlando Pirates en Kaizer Chiefs, die grootste sokkerderby in Suid-Afrika.

Derbies in Suid-Afrika

Rugby

Sokker

Derbies in die res van die wêreld

Rugby

  • Le derby des stades: Stade Toulousain - Stade Français (in Frankryk)
  • The colours match: University College Dublin - Dublin University (in Ierland)
  • Die Nasionale derby van Italië: Aironi - Benetton Treviso (in Italië)
  • Die M1 derby: Brisbane Broncos - Goudkus Titans (in Australië)
  • Battle of the Bridge: Auckland - North Harbour (in Nieu Seeland)

Sokker

Derby (sport)
derby, sport, derby, sportwedstryd, tussen, twee, spanne, dieselfde, dorp, streek, daar, gewoonlik, sterk, mededinging, tussen, spanne, wedstryd, trek, dikwels, groter, belangstelling, woord, derby, oorspronklik, perdewedren, derby, sedert, 1780, engeland, geh. n Derby is n sportwedstryd tussen twee spanne uit dieselfde dorp of streek Daar is gewoonlik sterk mededinging tussen die spanne en die wedstryd trek dikwels groter belangstelling Die woord derby kom oorspronklik van die perdewedren The Derby wat sedert 1780 in Engeland gehou word In die 19de eeu kry die woord sy huidige betekenis vir sokker en rugbywedstryde in Engeland Ondersteuners van Orlando Pirates en Kaizer Chiefs die grootste sokkerderby in Suid Afrika Inhoud 1 Derbies in Suid Afrika 1 1 Rugby 1 2 Sokker 2 Derbies in die res van die wereld 2 1 Rugby 2 2 SokkerDerbies in Suid Afrika WysigRugby Wysig Bulls Stormers in Superrugby Blou Bulle Goue Leeus in Curriebekerrugby Sokker Wysig Die Soweto Derby Kaizer Chiefs Orlando Pirates een van die bekendste sokkerderbies in Afrika Die Kaapstad derby Santos Ajax Kaapstad Die Vrystaat derby Bloemfontein Celtic Free State Stars Die Tshwane derby Mamelodi Sundowns Supersport United Die Durban derby AmaZulu Golden ArrowsDerbies in die res van die wereld WysigRugby Wysig Le derby des stades Stade Toulousain Stade Francais in Frankryk The colours match University College Dublin Dublin University in Ierland Die Nasionale derby van Italie Aironi Benetton Treviso in Italie Die M1 derby Brisbane Broncos Goudkus Titans in Australie Battle of the Bridge Auckland North Harbour in Nieu Seeland Sokker Wysig Die Kairo Derby Al Ahly Zamalek in Egipte miskien die swaarste derby in Afrika Die Tunis Derby Club Africain Esperance in Tunisie The Big Clash RSC Anderlecht Standard Luik in Belgie Die Brugse derby Cercle Brugge Club Brugge in Belgie Die Revierderby FC Schalke 04 Borussia Dortmund in Duitsland Die Nordderby Hamburger SV Werder Bremen in Duitsland Die Derby van die ewige vyande Olympiacos Piraeus Panathinaikos in Griekeland ook in andere sporte Die Derby della Madonnina Internazionale AC Milan in Italie De Klassieker AFC Ajax Feyenoord in Nederland Die Twentse derby Heracles Almelo FC Twente in Nederland Die Gelderse derby NEC Vitesse in Nederland Die Lichtstad derby PSV Eindhoven FC Eindhoven in Nederland Die IJsselderby Go Ahead Eagles FC Zwolle in Nederland Die Krakow derby Wisla Krakow Cracovia in Pole El Clasico FC Barcelona Real Madrid in Spanje Die Istanbul derbisi Galatasaray Fenerbahce in Turkye ook in andere sporte Die Old Firm Celtic FC Rangers in Scotland miskien die swaarste derby in die wereld Die Northwest Derby Manchester United Liverpool FC in Engeland Die North London Derby Tottenham Hotspur Arsenal FC in Engeland Die Manchester Derby Manchester City Manchester United in Engeland Die Merseyside Derby Everton FC Liverpool FC in Engeland Die Tyne Wear derby Newcastle United Sunderland FC in Engeland El Clasico de Clasicos Club America Chivas de Guadalajara in Meksiko Superderby Boca Juniors River Plate in Argentinie ook in andere sporte Fla Flu Flamengo Fluminense in Brasilie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Derby sport amp oldid 1886543,