×
Denali

Denali (/dɨˈnɑːli/), tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem, is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika. Denali is oorspronklik genoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley. Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoë en is die oorspronklike naam, wat in Alaska gebruik is.

William McKinley
  1. (en) . Peakbagger.com. Besoek op 31 Augustus 2015.
  2. (in Engels). U.S. Government Publishing Office. 10 September 2013. vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op31 Augustus 2015.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 23, 2021

denali, dɨˈnɑːli, tussen, 1917, 2015, amptelik, mount, mckinley, genoem, berg, noord, amerika, amerikaanse, deelstaat, alaska, geleë, hoogte, meter, hoogste, berg, rotsgebergte, noord, amerika, verenigde, state, amerika, oorspronklik, genoem, 25ste, president,. Denali dɨˈnɑːli tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem 2 is n berg in Noord Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska gelee is Met n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte Noord Amerika en die Verenigde State van Amerika Denali is oorspronklik genoem na die 25ste President van die Verenigde State van Amerika William McKinley Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoe en is die oorspronklike naam wat in Alaska gebruik is DenaliDenali soos vanaf die noorde gesien met Wonder Lake in die voorgrondLigging Alaska Verenigde StateHoogte 6 194 1 meter bo seevlakReeks RotsgebergteKoordinate 63 4 9 N 151 0 28 W 63 06917 N 151 00778 W 63 06917 151 00778 Koordinate 63 4 9 N 151 0 28 W 63 06917 N 151 00778 W 63 06917 151 00778Eerste bestyging 7 Junie 1913Eerste bestyger s Hudson StuckDenaliWilliam McKinleyVerwysings Wysig en Mount McKinley Alaska Peakbagger com Besoek op 31 Augustus 2015 Senate Report 113 93 Designation of Denali in the State of Alaska in Engels U S Government Publishing Office 10 September 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018 Besoek op 31 Augustus 2015 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Denali en Denali Encyclopaedia Britannica Besoek op 9 Junie 2017 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Denali amp ol,