×
Deeltjiefisika

Deeltjiefisika is ’n onderafdeling van fisika wat die aard bestudeer van subatomiese deeltjies waaruit alle materie en straling bestaan. Ook die interaksie tussen die deeltjies word ondersoek. Die huidige stel basiese velde en hul dinamika word saamgevat in ’n teorie bekend as die Standaardmodel.

Die deeltjies van die Standaardmodel.

Baie van die deeltjies kom nie onder gewone omstandighede in die natuur voor nie en kan net voortgebring en waargeneem word tydens hoë-energie-botsings met ander deeltjies. Dié botsings word veroorsaak in deeltjieversnellers, soos die Groot Hadronversneller op die grens tussen Frankryk en Switserland wat in 2008 deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) in gebruik geneem is.

Inhoud

Elementêre deeltjies
Soort Generasies Antideeltjie Kleur Totaal
Kwarke 2 3 Paar 3 36
Leptone 2 3 Paar Geen 12
Gluone 1 1 Eie 8 8
Foton 1 1 Eie Geen 1
Z-boson 1 1 Eie Geen 1
W-boson 1 1 Paar Geen 2
Higgsboson 1 1 Eie Geen 1
Totaal 61

Navorsing in moderne deeltjiefisika fokus op subatomiese deeltjies, insluitende elektrone, protone en neutrone. Laasgenoemde twee is saamgestelde deeltjies wat uit kwarke bestaan. Die ander deeltjies wat bestudeer word, is afkomstig van radio-aktiewe en verspreidingsprosesse – dit sluit in fotone, neutrino's en muone, sowel as ’n wye verskeidenheid eksotiese deeltjies (’n soort teoretiese deeltjie).

Die term "deeltjie" is eintlik verkeerd. Die dinamika van deeltjiefisika word bepaal deur kwantummeganika. As sulks tree hulle soms op as deeltjies en soms as golwe. In meer tegniese terme: hulle is die wiskundige formulering van ’n kwantumtoestand in ’n Hilbert-ruimte. Hoewel van deeltjies gepraat word, moet ’n mens dus in aanmerking neem dat hulle ook golfeienskappe kan hê.

Die idee dat alle materie saamgestel is uit elementêre deeltjies dateer uit ten minste die 6de eeu v.C.

Die filosofiese leerstelling van atomisme en die aard van elementêre deeltjies is deur antieke Griekse, Indiese en Moslemse wetenskaplikes bestudeer, asook in die vroeë moderne Europa. Die deeltjieteorie van lig is onder andere deur Isaac Newton voorgestel.

In die 19de eeu het John Dalton afgelei dat elke element van die natuur uit ’n enkele, unieke soort deeltjie bestaan. Hy en sy tydgenote het geglo dat dit die basiese deeltjies van die natuur is en het hulle atome genoem, van die Griekse woord atomos, wat "ondeelbaar" beteken. Naby die einde van die eeu het fisici egter ontdek atome is nie die basiese deeltjies van die natuur nie, maar samestellings van nog kleiner deeltjies. In die vroeë 20ste eeu het ondersoeke in kern- en kwantumfisika getoon dat elemente verander kan word deur middel van kernsplyting en kernfusie. Dit maak dit selfs moontlik om goud van lood te maak, hoewel dit nooit winsgewend sal wees nie. Dieselfde ontdekkings het ook gelei tot die vervaardiging van kernwapens. In die 1950's en 1960's is ’n verstommende getal deeltjies in botsingseksperimente ontdek. Met die formulering van die Standaardmodel was dit duidelik dat hulle kombinasies van ’n klein aantal basiese deeltjies is.

Alle deeltjies en hul interaksies kan feitlik geheel en al beskryf word aan die hand van die Standaardmodel. Dit beskryf die sterk, swak en elektromagnetiese interaksies deur bosone. Die bepaalde bosone is gluone, W- en Z-bosone en fotone.

Die Standaardmodel het 61 elemetêre deeltjies. Dié deeltjies kan kombineer om saamgestelde deeltjies te vorm, en dit verklaar die honderde ander soorte deeltjies wat sedert die 1960's ontdek is. Die Standaardmodel stem ooreen met feitlik alle eksperimentele toetse wat tot op datum uitgevoer is. Dit voorspel ook die bestaan van ’n tipe boson bekend as die Higgsboson, wat vermoedelik in 2012 ontdek is.

Die meeste deeltjiefisici glo dit is ’n onvolledige beskrywing van die natuur en dat ’n meer basiese teorie nog ontdek sal word. In onlangse jare het die meet van neutrino's se massa die eerste eksperimente afwykings van die model getoon.

Lys van deeltjies, vir 'n lys van elementêre en saamgestelde deeltjies

  1. (PDF). Geargiveer vanaf (PDF) op 2012-10-02. Besoek op2012-07-21.
  2. (in Engels). Sciexplorer.blogspot.com. 22 Mei 2012. vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019. Besoek op21 Julie 2012.
  3. (in Engels). The Henryk Niewodniczanski Institute of Nuclear Physics. Geargiveer vanaf op 15 Oktober 2018. Besoek op31 Mei 2012.
  4. S. Braibant, G. Giacomelli, M. Spurio (2009). . Springer. pp. 313–314. ISBN 978-94-007-2463-1.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)

Publikasie datum: September 03, 2021

deeltjiefisika, onderafdeling, fisika, aard, bestudeer, subatomiese, deeltjies, waaruit, alle, materie, straling, bestaan, interaksie, tussen, deeltjies, word, ondersoek, huidige, stel, basiese, velde, dinamika, word, saamgevat, teorie, bekend, standaardmodel,. Deeltjiefisika is n onderafdeling van fisika wat die aard bestudeer van subatomiese deeltjies waaruit alle materie en straling bestaan Ook die interaksie tussen die deeltjies word ondersoek Die huidige stel basiese velde en hul dinamika word saamgevat in n teorie bekend as die Standaardmodel Die deeltjies van die Standaardmodel Baie van die deeltjies kom nie onder gewone omstandighede in die natuur voor nie en kan net voortgebring en waargeneem word tydens hoe energie botsings met ander deeltjies Die botsings word veroorsaak in deeltjieversnellers soos die Groot Hadronversneller op die grens tussen Frankryk en Switserland wat in 2008 deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing CERN in gebruik geneem is Inhoud 1 Subatomiese deeltjies 2 Geskiedenis 3 Standaardmodel 4 Sien ook 5 VerwysingsSubatomiese deeltjies WysigElementere deeltjies Soort Generasies Antideeltjie Kleur TotaalKwarke 2 3 Paar 3 36Leptone 2 3 Paar Geen 12Gluone 1 1 Eie 8 8Foton 1 1 Eie Geen 1Z boson 1 1 Eie Geen 1W boson 1 1 Paar Geen 2Higgsboson 1 1 Eie Geen 1Totaal 61 Navorsing in moderne deeltjiefisika fokus op subatomiese deeltjies insluitende elektrone protone en neutrone Laasgenoemde twee is saamgestelde deeltjies wat uit kwarke bestaan Die ander deeltjies wat bestudeer word is afkomstig van radio aktiewe en verspreidingsprosesse dit sluit in fotone neutrino s en muone sowel as n wye verskeidenheid eksotiese deeltjies n soort teoretiese deeltjie Die term deeltjie is eintlik verkeerd Die dinamika van deeltjiefisika word bepaal deur kwantummeganika As sulks tree hulle soms op as deeltjies en soms as golwe In meer tegniese terme hulle is die wiskundige formulering van n kwantumtoestand in n Hilbert ruimte Hoewel van deeltjies gepraat word moet n mens dus in aanmerking neem dat hulle ook golfeienskappe kan he Geskiedenis WysigDie idee dat alle materie saamgestel is uit elementere deeltjies dateer uit ten minste die 6de eeu v C 1 Die filosofiese leerstelling van atomisme en die aard van elementere deeltjies is deur antieke Griekse Indiese en Moslemse wetenskaplikes bestudeer asook in die vroee moderne Europa Die deeltjieteorie van lig is onder andere deur Isaac Newton voorgestel In die 19de eeu het John Dalton afgelei dat elke element van die natuur uit n enkele unieke soort deeltjie bestaan Hy en sy tydgenote het geglo dat dit die basiese deeltjies van die natuur is en het hulle atome genoem van die Griekse woord atomos wat ondeelbaar beteken 2 Naby die einde van die eeu het fisici egter ontdek atome is nie die basiese deeltjies van die natuur nie maar samestellings van nog kleiner deeltjies In die vroee 20ste eeu het ondersoeke in kern en kwantumfisika getoon dat elemente verander kan word deur middel van kernsplyting en kernfusie Dit maak dit selfs moontlik om goud van lood te maak hoewel dit nooit winsgewend sal wees nie Dieselfde ontdekkings het ook gelei tot die vervaardiging van kernwapens In die 1950 s en 1960 s is n verstommende getal deeltjies in botsingseksperimente ontdek Met die formulering van die Standaardmodel was dit duidelik dat hulle kombinasies van n klein aantal basiese deeltjies is Standaardmodel WysigAlle deeltjies en hul interaksies kan feitlik geheel en al beskryf word aan die hand van die Standaardmodel 3 Dit beskryf die sterk swak en elektromagnetiese interaksies deur bosone Die bepaalde bosone is gluone W en Z bosone en fotone 3 Die Standaardmodel het 61 elemetere deeltjies 4 Die deeltjies kan kombineer om saamgestelde deeltjies te vorm en dit verklaar die honderde ander soorte deeltjies wat sedert die 1960 s ontdek is Die Standaardmodel stem ooreen met feitlik alle eksperimentele toetse wat tot op datum uitgevoer is Dit voorspel ook die bestaan van n tipe boson bekend as die Higgsboson wat vermoedelik in 2012 ontdek is Die meeste deeltjiefisici glo dit is n onvolledige beskrywing van die natuur en dat n meer basiese teorie nog ontdek sal word In onlangse jare het die meet van neutrino s se massa die eerste eksperimente afwykings van die model getoon Sien ook WysigLys van deeltjies vir n lys van elementere en saamgestelde deeltjiesVerwysings Wysig Fundamentals of Physics and Nuclear Physics PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 2012 10 02 Besoek op 2012 07 21 Scientific Explorer Quasiparticles in Engels Sciexplorer blogspot com 22 Mei 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019 Besoek op 21 Julie 2012 3 0 3 1 Particle Physics and Astrophysics Research in Engels The Henryk Niewodniczanski Institute of Nuclear Physics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2018 Besoek op 31 Mei 2012 S Braibant G Giacomelli M Spurio 2009 Particles and Fundamental Interactions An Introduction to Particle Physics Springer pp 313 314 ISBN 978 94 007 2463 1 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Deeltjiefisika amp ol,