×
Deelstaat

'n Deelstaat is 'n staat wat met ander state 'n unie vorm. Hierdie unie kan as 'n federasie of 'n konfederasie funksioneer. Daarteenoor het 'n eenheidstaat per definisie nie deelstate nie.

Deelstate (estados) van Brasilië.
Federale deelgebiede (субъект федерации, subyekt federatsii) van Rusland.
Deelstate (states) van die Verenigde State van Amerika.

Deelstate het 'n eie parlement en regering wat oor sekere bevoegdhede beskik, soos deur die unie se grondwet bepaal. Dikwels het die deelstate ook hulle eie grondwet, soos die geval met Duitsland, die Verenigde State van Amerika en in Switserland.

Die volgende lande word onderverdeel in deelstate (al word ander benaming daarvoor gebruik):

Sommige van hierdie lande word nie uitsluitend in deelstate onderverdeel nie, maar beskik daarnaas oor gebiede met 'n andere status.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

deelstaat, staat, ander, state, unie, vorm, hierdie, unie, federasie, konfederasie, funksioneer, daarteenoor, eenheidstaat, definisie, deelstate, deelstate, estados, brasilië, federale, deelgebiede, субъект, федерации, subyekt, federatsii, rusland, deelstate, . n Deelstaat is n staat wat met ander state n unie vorm Hierdie unie kan as n federasie of n konfederasie funksioneer Daarteenoor het n eenheidstaat per definisie nie deelstate nie Deelstate estados van Brasilie Federale deelgebiede subekt federacii subyekt federatsii van Rusland Deelstate states van die Verenigde State van Amerika Deelstate het n eie parlement en regering wat oor sekere bevoegdhede beskik soos deur die unie se grondwet bepaal Dikwels het die deelstate ook hulle eie grondwet soos die geval met Duitsland die Verenigde State van Amerika en in Switserland Die volgende lande word onderverdeel in deelstate al word ander benaming daarvoor gebruik Argentinie Provinsias Australie states and territories Belgie Geweste Frans regions Nederlands Gewest en gemeenskappe Frans communautes Nederlands Gemeenschap Brasilie Estados Duitsland Bundeslander Indie states and territories Italie Regioni Kanada Provinsies en gebiede Engels Provinces and Territories Frans Provinces et territoires Maleisie Negeri en Wilayah Persekutuan Meksiko Estados Nigerie states Oostenryk Bundeslander Rusland subekt federacii subyekt federatsii Soedan states Suid Soedan states Spanje comunidad autonoma Switserland Kantons Frans cantons Italiaans cantoni Retoromaans chantuns Venezuela Estados Verenigde Arabiese Emirate Emirate imarat Verenigde State van Amerika states Sommige van hierdie lande word nie uitsluitend in deelstate onderverdeel nie maar beskik daarnaas oor gebiede met n andere status Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir deelstaat Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Deelstaat amp ol,