×
Debbie

Debbie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1965 uitgereik is. Die rolprent was aanvanklik omstrede omdat dit 'n ongetroude meisie wat swanger raak, uitbeeld. Dit is oorspronklik 'n ouderdomsperk van 16 jaar opgelê, wat daarna na 21 verander is. Die perk is later opgehef.

Debbie
Regisseur Elmo de Witt
Produksieleier Jamie Uys
Draaiboek Elmo de Witt en andere
Met Susanne van Oudtshoorn
Leon Le Roux
Gert Van den Bergh
Uitgereik 1965
Speeltyd 85 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Inhoud

Die rolprent is 'n drama. Dit het tans geen ouderdomsperk nie.

Die rolprent is gegrond op die boek van Tryna du Toit, Groen Koring. Dit is 'n verhaal wat die waardeverskille tussen konserwatiewe en liberale mense belig en fokus op die stryd van 'n persoon wat in albei wêrelde vasgevang is.

Debbie is 'n plattelandse meisie wat swanger raak en dan eerstehandse kennis opdoen oor die vooroordele van mense en die probleme wat haar as ongehude moeder in die oë staar. Haar eie ouers wil niks met haar te doen hê nie en haar kêrel se ouers stel ‘n aborsie voor. Tussen hierdie verwerping aan die een kant en dwang aan die ander kant, moet sy haar keuse maak.

Publikasie datum: September 23, 2021

debbie, afrikaanse, rolprent, 1965, uitgereik, rolprent, aanvanklik, omstrede, omdat, ongetroude, meisie, swanger, raak, uitbeeld, oorspronklik, ouderdomsperk, jaar, opgelê, daarna, verander, perk, later, opgehef, regisseur, elmo, wittproduksieleier, jamie, uy. Debbie is n Afrikaanse rolprent wat in 1965 uitgereik is Die rolprent was aanvanklik omstrede omdat dit n ongetroude meisie wat swanger raak uitbeeld Dit is oorspronklik n ouderdomsperk van 16 jaar opgele wat daarna na 21 verander is Die perk is later opgehef DebbieRegisseur Elmo de WittProduksieleier Jamie UysDraaiboek Elmo de Witt en andereMet Susanne van Oudtshoorn Leon Le Roux Gert Van den BerghUitgereik 1965Speeltyd 85 minuteLand Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profiel Inhoud 1 Genre 2 Hoofrolspelers 3 Storielyn 4 Sien ook 5 Eksterne skakelsGenre WysigDie rolprent is n drama Dit het tans geen ouderdomsperk nie Hoofrolspelers WysigSusanne van Oudtshoorn as Debbie Malan Leon le Roux as Paul Gert van den Bergh as dr Chris Hugo Paul se pa Hettie Uys as mev Malan Siegfried Mynhardt as mnr Malan Debbie se pa Cobus Rossouw as Bennie Trudie se verloofde Dawid van der Walt as Pieter le Grange Sann de Lange Johan du Plooy Beryl Gresak as Tina Hugo Emsie Botha as Trudi Sann de Lange as Hester Schoombie Wena Naude as vrou in kerk Cathy Meyers June Neethling Vonk de Ridder Frances Fuchs Robert van Tonder Deanne de Witt Barry Trengove nie gekrediteer nie Storielyn WysigDie rolprent is gegrond op die boek van Tryna du Toit Groen Koring Dit is n verhaal wat die waardeverskille tussen konserwatiewe en liberale mense belig en fokus op die stryd van n persoon wat in albei werelde vasgevang is Debbie is n plattelandse meisie wat swanger raak en dan eerstehandse kennis opdoen oor die vooroordele van mense en die probleme wat haar as ongehude moeder in die oe staar Haar eie ouers wil niks met haar te doen he nie en haar kerel se ouers stel n aborsie voor Tussen hierdie verwerping aan die een kant en dwang aan die ander kant moet sy haar keuse maak Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprenteEksterne skakels WysigDebbie op IMDbOntsluit van https af wikipedia org w index php title Debbie amp ol,