×
De Hoop-natuurreservaat

Die De Hoop-natuurreservaat is in die Overbergstreek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die reservaat is 30 km oos van Bredasdorp. Dit sluit 50 km van die kuslyn van die Indiese Oseaan in en strek ook 5 km see in op die Agulhasbank. Die reservaat sluit ongerepte duine, fynbos en vleiland in. Daar is sewe ekostelsels met 1 400 plant-, 40 soogdier-, 11 reptiel-, 6 amfibiese en 200 voëlspesies. Daar is ook 'n broeikolonie kransaasvoëls in die kranse van die Potberg.

Inhoud

  • De Hoop-natuurreservaat

  • 'n Strand in De Hoop-natuurreservaat

  • Elande wei in die reservaat

Publikasie datum: September 26, 2021

hoop, natuurreservaat, overbergstreek, kaap, suid, afrika, reservaat, bredasdorp, sluit, kuslyn, indiese, oseaan, strek, agulhasbank, reservaat, sluit, ongerepte, duine, fynbos, vleiland, daar, sewe, ekostelsels, plant, soogdier, reptiel, amfibiese, voëlspesie. Die De Hoop natuurreservaat is in die Overbergstreek in die Wes Kaap Suid Afrika Die reservaat is 30 km oos van Bredasdorp Dit sluit 50 km van die kuslyn van die Indiese Oseaan in en strek ook 5 km see in op die Agulhasbank Die reservaat sluit ongerepte duine fynbos en vleiland in Daar is sewe ekostelsels met 1 400 plant 40 soogdier 11 reptiel 6 amfibiese en 200 voelspesies Daar is ook n broeikolonie kransaasvoels in die kranse van die Potberg De Hoop natuurreservaatSwarttobies in die reservaatLand Suid AfrikaProvinsie Wes KaapNaaste dorp BredasdorpKoordinate 34 26 3 S 20 32 52 O 34 43417 S 20 54778 O 34 43417 20 54778 Koordinate 34 26 3 S 20 32 52 O 34 43417 S 20 54778 O 34 43417 20 54778Webblad De Hoop natuurreservaat Inhoud 1 Fotogalery 2 Ander spesies 3 Lees ook 4 Bron 5 Eksterne skakelsFotogalery Wysig De Hoop natuurreservaat n Strand in De Hoop natuurreservaat Elande wei in die reservaat n Suidelike noorkapper in die see by De Hoop Brilpikkewyn Kaapse tiptolAnder spesies WysigAronskelkrietpaddaLees ook WysigRamsar konvensie Spookplekke in Suid Afrika Ramsar vleilande in Suid AfrikaBron WysigErasmus B P J 1995 Op Pad in Suid Afrika ISBN 1 86842 026 4 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie De Hoop natuurreservaat en fr Amptelike UNESCO bladsyOntsluit van https af wikipedia org w index php title De Hoop natuurreservaat amp ol,