Wikipedia
De Boarn
De Boarn is 'n rivier oos van Oldeboorn in Friesland, Nederland. Die rivier vloei van Bakkeveen tot Irnsum. Dit staan ook as die Ouddiep (Wes-Fries: Alddjip) of Koningsdiep bekend. Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
