fbpx Datief
Wikipedia

Datief

Die datief is die naamval wat die indirekte voorwerp van 'n werkwoord in 'n sin merk. Dit kom van die Latyn "Cāsus datīvus". Dit word ondermeer in Duits, Yslands, Russies en Latyn gebruik. Dit word nie in Afrikaans gebruik nie.

Inhoud

Duits

In Duits merk die datief die indirekte voorwerp. Die datief word deur die volgende lidwoorde gemerk:

  • Dem-manlik en onsydig definitief
  • Der-vroulik definitief
  • Den-meervoud definitief
  • Einem-manlik en onsydig ondefinitief
  • Einer-vroulik ondefinitief

Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde gemerk:

  • mir-my
  • dir-jou
  • ihm-hom
  • ihr-haar
  • ihm-dit
  • uns-ons
  • euch-julle
  • ihnen-hulle
  • Ihnen-u

Yslands

In Yslands word selfstandige naamwoorde wat in die datief is deur die volgende agtervoegsels aangedui:

  • -i-manlik enkelvoud
  • -um-manlik meervoud

Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde aangedui:

  • mér-my
  • þér-jou
  • okkur-ons
  • ykkur-julle
  • þeim-hulle

Russies

In Russies word die datief gebruik om die indirekte voorwerp van 'n aksie te wys. Wanneer die voorwerp mosie wys word die datief inplaas van die akkusatief gebruik. Die datief word deur die volgende voornaamwoorde aangedui:

  • мне-my
  • тебе-jou
  • ему-hom
  • ему-dit
  • ей-haar
  • нам-ons
  • вам-u/julle
  • им-hulle

Pools

Pools gebruik die datief in min of meer dieselfde manier as Russies,byvoorbeeld:

  • na werkwoorde
  • wanneer iets weggevat word of wanneer iets met iemand gebeur

Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde aangedui:

  • mi/mnie-my
  • nam-ons
  • ci/tobie-jou
  • wam-julle
  • mu/jemu/niemu-hom
  • jej/niej-haar
  • mu/jemu/niemu-dit
  • im/nim-hulle

Hongaars

Die datief word in Hongaars gebruik om die indirekte voorwerp van die werkwoord te wys. Die het twee agtervoegsels wat die datief aandui: -nak en -nek. Die datief word ook partykeer vir "vir" gebruik, byvoorbeeld: "Adom neki(ek gee dit vir hom). Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde aangedui:

  • nekem-my
  • neked-jou
  • neki-haar/hom
  • nekünk-ons
  • nektek-julle
  • nekik-hulle

Fins

Fins het nie 'n afsonderlike datief nie, maar die allatief vervul dieselfde rol as die datief.

Armeens

In Oos-Armeens word die datief geskep deur 'n lidwoord by die genitief te voeg.


Naamvalle
Basies Absolutief · Akkusatief · Direk · Ergatief · Intransitief · Nominatief · Obliek
Adpositioneel Ablatief | Antessief | Datief | Distributief (–temporaal) | Essief (–formeel · –modaal) · Genitief · Instruktief · Instrumentalis (–komitatief) · Ornatief · Besitte · Possessief · Postpositionaal · Prepositionaal| Prolatief · Prosekutief · Proximatief · Sosiatief · Temporaal · Vialis
Lokatief Ablatief · Adessief · Allatief · Apudessief · Assosiatief · Komitatief · Delatief · Elatief · Exessief · Illatief · Inelatief · Inessief · Intratief · Latief · Lokatief · Perlatief · Subessief · Sublatief · Superessief · Superlatief · Terminatief · Translatief
Comparatief Comparatief · Equatief
Evaluatief Aversief · Benefaktief · Evitatief
Ander Abessief · Addirektief · Adelatief · Adverbiaal · Caritief · Kousaal (–finaal) · Finaal · Modaal · Multiplikatief · Partitief · Pegatief · Privatief · Postelatief · Postdirektief · Postessief · Separatief · Subdirektief · Suppressief · Vokatief

Datief
datief, naamvalnominatief, vokatiefgenitief, ablatiefdatief, instrumentaalakkusatief, lokatief, datief, naamval, indirekte, voorwerp, werkwoord, merk, latyn, cāsus, datīvus, word, ondermeer, duits, yslands, russies, latyn, gebruik, word, afrikaans, gebruik, in. naamvalnominatief vokatiefgenitief ablatiefdatief instrumentaalakkusatief lokatief Die datief is die naamval wat die indirekte voorwerp van n werkwoord in n sin merk Dit kom van die Latyn Casus dativus Dit word ondermeer in Duits Yslands Russies en Latyn gebruik Dit word nie in Afrikaans gebruik nie Inhoud 1 Gebruike 1 1 Duits 1 2 Yslands 1 3 Russies 1 4 Pools 1 5 Hongaars 1 6 Fins 1 7 Armeens 2 Eksterne skakelsGebruike WysigDuits Wysig In Duits merk die datief die indirekte voorwerp Die datief word deur die volgende lidwoorde gemerk Dem manlik en onsydig definitief Der vroulik definitief Den meervoud definitief Einem manlik en onsydig ondefinitief Einer vroulik ondefinitief Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde gemerk mir my dir jou ihm hom ihr haar ihm dit uns ons euch julle ihnen hulle Ihnen uYslands Wysig In Yslands word selfstandige naamwoorde wat in die datief is deur die volgende agtervoegsels aangedui i manlik enkelvoud um manlik meervoud Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde aangedui mer my ther jou okkur ons ykkur julle theim hulleRussies Wysig In Russies word die datief gebruik om die indirekte voorwerp van n aksie te wys Wanneer die voorwerp mosie wys word die datief inplaas van die akkusatief gebruik Die datief word deur die volgende voornaamwoorde aangedui mne my tebe jou emu hom emu dit ej haar nam ons vam u julle im hullePools Wysig Pools gebruik die datief in min of meer dieselfde manier as Russies byvoorbeeld na werkwoorde wanneer iets weggevat word of wanneer iets met iemand gebeur Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde aangedui mi mnie my nam ons ci tobie jou wam julle mu jemu niemu hom jej niej haar mu jemu niemu dit im nim hulleHongaars Wysig Die datief word in Hongaars gebruik om die indirekte voorwerp van die werkwoord te wys Die het twee agtervoegsels wat die datief aandui nak en nek Die datief word ook partykeer vir vir gebruik byvoorbeeld Adom neki ek gee dit vir hom Dit word ook deur die volgende voornaamwoorde aangedui nekem my neked jou neki haar hom nekunk ons nektek julle nekik hulleFins Wysig Fins het nie n afsonderlike datief nie maar die allatief vervul dieselfde rol as die datief Armeens Wysig In Oos Armeens word die datief geskep deur n lidwoord by die genitief te voeg Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir datief NaamvalleBasies Absolutief Akkusatief Direk Ergatief Intransitief Nominatief ObliekAdpositioneel Ablatief Antessief Datief Distributief temporaal Essief formeel modaal Genitief Instruktief Instrumentalis komitatief Ornatief Besitte Possessief Postpositionaal Prepositionaal Prolatief Prosekutief Proximatief Sosiatief Temporaal VialisLokatief Ablatief Adessief Allatief Apudessief Assosiatief Komitatief Delatief Elatief Exessief Illatief Inelatief Inessief Intratief Latief Lokatief Perlatief Subessief Sublatief Superessief Superlatief Terminatief TranslatiefComparatief Comparatief EquatiefEvaluatief Aversief Benefaktief EvitatiefAnder Abessief Addirektief Adelatief Adverbiaal Caritief Kousaal finaal Finaal Modaal Multiplikatief Partitief Pegatief Privatief Postelatief Postdirektief Postessief Separatief Subdirektief Suppressief VokatiefOntsluit van https af wikipedia org w index php title Datief amp ol,