fbpx
Wikipedia

Dari

Dari (Persies/Farsi: دری [dæˈɾiː]) of Dari-Persies (فارسی دری [fɒːɾsije dæˈɾiː]) is die variant van Persies wat in Afghanistan gebesig word. Die term Dari verwys daarnaas vanaf die 10de eeu na die vroeë Nieu-Persiese literêre taal.[4] Sy gebruik in die nouer sin van 'n Afghanse variant van Persies word sedert 1964 amptelik deur die Afghanse regering erken en bevorder. So word na Dari in baie westerse bronne ook verwys as Afghanse Persies.

Dari
دری 
Uitspraak: [dæˈɾiː]
Gepraat in:  Afghanistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 12,5 miljoen[1][2][3]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Persies
    Dari 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Afghanistan
Gereguleer deur: Akademie vir Wetenskap van Afghanistan
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: prs 
Die woord "Dari" in in die Arabiese alfabet

Soos bepaal deur die grondwet van Afghanistan, is Dari - naas Pasjtoe - een van dié land se twee ampstale. Dari is nogtans die mees gesproke taal in die land en die moeder- of eerste taal van tussen 'n kwart en die helfte van die bevolking. Dari het die status van 'n lingua franca in Afghanistan en dien ook as onderrigmedium.[5]

Iranse en Afghanse Persies is onderling verstaanbaar, waarby verskille hoofsaaklik beperk bly tot die woordeskat en fonologie.

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Dari" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 1 Junie 2016.
  2. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Aimaq" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2019. Besoek op 1 Junie 2016.
  3. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Hazaragi" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019. Besoek op 1 Junie 2016.
  4. Encyclopaedia Iranica: Dari. Besoek op 1 Junie 2016
  5. . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2016. Besoek op 1 Junie 2016.

Eksterne skakels

Dari
dari, persies, farsi, دری, dæˈɾiː, persies, فارسی, دری, fɒːɾsije, dæˈɾiː, variant, persies, afghanistan, gebesig, word, term, verwys, daarnaas, vanaf, 10de, vroeë, nieu, persiese, literêre, taal, gebruik, nouer, afghanse, variant, persies, word, sedert, 1964, . Dari Persies Farsi دری daeˈɾiː of Dari Persies فارسی دری fɒːɾsije daeˈɾiː is die variant van Persies wat in Afghanistan gebesig word Die term Dari verwys daarnaas vanaf die 10de eeu na die vroee Nieu Persiese literere taal 4 Sy gebruik in die nouer sin van n Afghanse variant van Persies word sedert 1964 amptelik deur die Afghanse regering erken en bevorder So word na Dari in baie westerse bronne ook verwys as Afghanse Persies Dari دری Uitspraak daeˈɾiː Gepraat in Afghanistan Gebied Suid AsieTotale sprekers 12 5 miljoen 1 2 3 Taalfamilie Indo Europees Indo Irannees Irannees Persies Dari Skrifstelsel Arabiese alfabet Amptelike statusAmptelike taal in AfghanistanGereguleer deur Akademie vir Wetenskap van AfghanistanTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 ISO 639 3 prs Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord Dari in in die Arabiese alfabet Soos bepaal deur die grondwet van Afghanistan is Dari naas Pasjtoe een van die land se twee ampstale Dari is nogtans die mees gesproke taal in die land en die moeder of eerste taal van tussen n kwart en die helfte van die bevolking Dari het die status van n lingua franca in Afghanistan en dien ook as onderrigmedium 5 Iranse en Afghanse Persies is onderling verstaanbaar waarby verskille hoofsaaklik beperk bly tot die woordeskat en fonologie Verwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Dari in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019 Besoek op 1 Junie 2016 Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Aimaq in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2019 Besoek op 1 Junie 2016 Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Hazaragi in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019 Besoek op 1 Junie 2016 Encyclopaedia Iranica Dari Besoek op 1 Junie 2016 Accredited Language Services Dari Besoek op 1 Junie 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2016 Besoek op 1 Junie 2016 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Dari My Languages Learn DariOntsluit van https af wikipedia org w index php title Dari amp oldid 2433813,