×
Bontebok

Die bontebok (Damaliscus pygargus dorcas) is 'n wildsbok wat in die suidweste van Suid-Afrika voorkom. Die bontebok is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.

Bontebok
'n Bontebok in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
D. pygargus
Binomiale naam
Damaliscus pygargus
(Pallas, 1767)
Subspesies
  • Damaliscus pygargus pygarus
  • Damaliscus pygargus phillipsi

Inhoud

Die kop van 'n bontebok.

Die boksoort is kleurryk; die bruin dele gaan op sommige plekke oor in donkerbruin tot swart met 'n pers skynsel. Die pens, die binnekant van die boude, 'n kol rondom die kruis en die onderste helfte van die bene is wit. Die bles bokant die oë en die bles onder die is gewoonlik aaneen. Albei geslagte het horings. Hulle verskil van die blesbok deurdat die wit dele aan die lyf, veral die kol op die kruis, groter is.

Die ramme weeg tot 64 kg en die horinglengte is gemiddeld 38 cm, met 'n rekord van 42,55 cm. Die ooie weeg tot 59 kg, het dunner horings en hulle dratyd is sowat 8 maande, met een lammetjie wat tussen September en November gebore word.

Die boksoort hou van oop grasvlaktes en is kuddediere wat ooi- en ramtroppe vorm. Sommige ramme loop alleen. Sy natuurlike vyand is die luiperd. Die boksoort was 'n bedreigde spesie, maar sy voortbestaan is nou verseker danksy die Nasionale Bontebokpark by Swellendam.

  1. Lloyd, P. & David, J. (2008). . 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 April 2009.
  2. .
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Amptelike simbole van die provinsie Wes-Kaap

Blom: Boom: Voël: Dier:
die bakkiesblom die silwerboom die Kaapse suikervoël die bontebok
Disa unflora Leucadendron argenteum Promerops cafer Damaliscus pygarus


Publikasie datum: September 26, 2021

bontebok, bontebok, damaliscus, pygargus, dorcas, wildsbok, suidweste, suid, afrika, voorkom, bontebok, provinsie, kaap, amptelike, simbole, nasionale, etoshawildtuin, namibië, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliafilum, c. Die bontebok Damaliscus pygargus dorcas is n wildsbok wat in die suidweste van Suid Afrika voorkom Die bontebok is een van die provinsie Wes Kaap se amptelike simbole 2 Bontebok n Bontebok in die Nasionale Etoshawildtuin Namibie BewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde ArtiodactylaFamilie BovidaeSubfamilie AlcelaphinaeGenus DamaliscusSpesie D pygargusBinomiale naamDamaliscus pygargus Pallas 1767 SubspesiesDamaliscus pygargus pygarus Damaliscus pygargus phillipsi Inhoud 1 Bou en kleur 2 Geslagsverskille 3 Ander feite 4 Sien ook 5 Bron 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsBou en kleur Wysig Die kop van n bontebok Die boksoort is kleurryk die bruin dele gaan op sommige plekke oor in donkerbruin tot swart met n pers skynsel Die pens die binnekant van die boude n kol rondom die kruis en die onderste helfte van die bene is wit Die bles bokant die oe en die bles onder die oe is gewoonlik aaneen Albei geslagte het horings Hulle verskil van die blesbok deurdat die wit dele aan die lyf veral die kol op die kruis groter is Geslagsverskille WysigDie ramme weeg tot 64 kg en die horinglengte is gemiddeld 38 cm met n rekord van 42 55 cm Die ooie weeg tot 59 kg het dunner horings en hulle dratyd is sowat 8 maande met een lammetjie wat tussen September en November gebore word Ander feite WysigDie boksoort hou van oop grasvlaktes en is kuddediere wat ooi en ramtroppe vorm Sommige ramme loop alleen Sy natuurlike vyand is die luiperd Die boksoort was n bedreigde spesie maar sy voortbestaan is nou verseker danksy die Nasionale Bontebokpark by Swellendam Sien ook WysigBontebok Nasionale Park Lys van Suider Afrikaanse soogdiere Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesBron WysigDie Soogdiergids van Suider Afrika Burger Cillie 2009 ISBN 978 1 875093 46 5Verwysings Wysig Lloyd P amp David J 2008 Damaliscus pygargus 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008 Verkry op 5 April 2009 Regering van die Wes Kaap Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bontebok Wikiwoordeboek het n inskrywing vir bontebok Wikispecies het meer inligting verwant aan Bontebok Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Amptelike simbole van die provinsie Wes KaapBlom Boom Voel Dier die bakkiesblom die silwerboom die Kaapse suikervoel die bontebokDisa unflora Leucadendron argenteum Promerops cafer Damaliscus pygarusOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bontebok amp ol,