×
Dam

'n Dam is 'n groot wal of versperring wat die vloei van water belemmer of stop om sodoende 'n reservoir of 'n meer van water te skep. Die meeste damme het 'n oorloop waaroor of -deur water kan vloei wanneer die dam vol is. Sluise op die oorloop kan gebruik word om die watervlak akkuraat te beheer. In teenstelling met natuurlike mere, is damme altyd mensgemaak. Damme word gewoonlik gebou vir vloedbeheer (om oorstromings te voorkom) of om water op te gaar. Die opgegaarde water kan dan gebruik word vir besproeiing, watervoorsiening, die opwekking van hidroëlektrisiteit, ens.

Die Gordondam in die nasionale park Southwest van die Australiese eiland Tasmanië.

Die hoogste dam in die wêreld is die Nurekdam in Tajikistan, wat 300 meter hoog is.

Die grootste dam in die wêreld, in terme van opgaarkapasiteit is Drieklowedam (Three Gorges) in die Volksrepubliek China

Die grootste dam in Suid-Afrika is die Gariepdam

Inhoud

Van die eerste damme is reeds 7000 jaar gelede in Mesopotamië gebou. Moderne damme word in 'n boogvorm van beton met staalbewapening gebou. So 'n boogmuur versterk die dam se struktuur wat help om die gewig van die water te weerstaan.

  • 'n Dam in Turkye.

  • Die Drieklowedam in China.

  • Die Aswan High-dam in Egipte

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

groot, versperring, vloei, water, belemmer, stop, sodoende, reservoir, meer, water, skep, meeste, damme, oorloop, waaroor, deur, water, vloei, wanneer, sluise, oorloop, gebruik, word, watervlak, akkuraat, beheer, teenstelling, natuurlike, mere, damme, altyd, m. n Dam is n groot wal of versperring wat die vloei van water belemmer of stop om sodoende n reservoir of n meer van water te skep Die meeste damme het n oorloop waaroor of deur water kan vloei wanneer die dam vol is Sluise op die oorloop kan gebruik word om die watervlak akkuraat te beheer In teenstelling met natuurlike mere is damme altyd mensgemaak Damme word gewoonlik gebou vir vloedbeheer om oorstromings te voorkom of om water op te gaar Die opgegaarde water kan dan gebruik word vir besproeiing watervoorsiening die opwekking van hidroelektrisiteit ens Die Gordondam in die nasionale park Southwest van die Australiese eiland Tasmanie Die hoogste dam in die wereld is die Nurekdam in Tajikistan wat 300 meter hoog is Die grootste dam in die wereld in terme van opgaarkapasiteit is Drieklowedam Three Gorges in die Volksrepubliek China Die grootste dam in Suid Afrika is die Gariepdam Inhoud 1 Konstruksie 2 Fotogalery 3 Sien ook 4 Eksterne skakelsKonstruksie WysigVan die eerste damme is reeds 7000 jaar gelede in Mesopotamie gebou Moderne damme word in n boogvorm van beton met staalbewapening gebou So n boogmuur versterk die dam se struktuur wat help om die gewig van die water te weerstaan Fotogalery Wysig n Dam in Turkye Die Drieklowedam in China Die Aswan High dam in EgipteSien ook WysigLys van grootste damme in Suid Afrika Meer Oseaan SeeEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Damme Wikiwoordeboek het n inskrywing vir dam Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dam amp ol,