×
Dallas

Dallas

Kaart Wapen
Vlag van Dallas
Land Verenigde State van Amerika
Staat Texas
Koördinate 32°47′N96°48′W /32.783°N 96.800°W /32.783; -96.800Koördinate:32°47′N96°48′W /32.783°N 96.800°W /32.783; -96.800
Geïnkorporeer op 2 Februarie 1856
Oppervlakte:
- Totaal 997,1 vk km
Hoogte bo seevlak 131 m
Bevolking:
- Totaal (2012-skatting) 1 241 162
- Bevolkingsdigtheid 1 391,9/vk km
Tydsone CST / UTC -6
- Somertyd CDT / UTC -5
Burgemeester Eric Johnson (D)
Amptelike Webwerf

Dallas is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. Dit is ook die negende grootste stad van die VSA met 1,3 miljoen inwoners. Die metropolitaanse gebied van Houston het 'n bevolking van 6,3 miljoen. Die stad is bekend vir sy ryk oliemaatskappye.

Dallas ontstaan in 1841 en is na vise-president George M. Dallas vernoem. John Neely Bryan bou in dieselfde jaar 'n huisie naby die Trinityrivier en begin 'n veerdiens. Die huisie is steeds in die middel van Dallas te sien.

Op 22 November 1963 is president John F. Kennedy tydens 'n rytoer in Dallas vermoor, vermoedelik deur Lee Harvey Oswald.

Inhoud

  • Sixth Floor Museum in die Dallas County Administrasiegebou, Lee Harvey Oswald het na bewering vanuit die gebou op John F. Kennedy geskiet.
  • Southfork Ranch, woonhuis van die Ewing-familie in die gewilde Dallas-televisiereeks.
  • Nieman-Marcus, winkelgroep wat sy oorsprong hier het.
  1. Lys van die grootste stede in die VSA
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

dallas, kaart, wapenvlag, land, verenigde, state, amerika, staat, texas, koördinate, koördinate, geïnkorporeer, februarie, 1856, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2012, skatting, bevolkingsdigtheid, tydsone, somertyd, burgemeester, eric,. DallasKaart WapenVlag van Dallas Land Verenigde State van Amerika Staat Texas Koordinate 32 47 N 96 48 W 32 783 N 96 800 W 32 783 96 800 Koordinate 32 47 N 96 48 W 32 783 N 96 800 W 32 783 96 800 Geinkorporeer op 2 Februarie 1856 Oppervlakte Totaal 997 1 vk km Hoogte bo seevlak 131 m Bevolking Totaal 2012 skatting 1 241 162 Bevolkingsdigtheid 1 391 9 vk km Tydsone CST UTC 6 Somertyd CDT UTC 5 Burgemeester Eric Johnson D Amptelike Webwerf dallascityhall com Dallas is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas Dit is ook die negende grootste stad van die VSA met 1 3 miljoen inwoners 1 Die metropolitaanse gebied van Houston het n bevolking van 6 3 miljoen Die stad is bekend vir sy ryk oliemaatskappye 2 Dallas ontstaan in 1841 en is na vise president George M Dallas vernoem John Neely Bryan bou in dieselfde jaar n huisie naby die Trinityrivier en begin n veerdiens Die huisie is steeds in die middel van Dallas te sien Op 22 November 1963 is president John F Kennedy tydens n rytoer in Dallas vermoor vermoedelik deur Lee Harvey Oswald Inhoud 1 Besienswaardighede 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsBesienswaardighede WysigSixth Floor Museum in die Dallas County Administrasiegebou Lee Harvey Oswald het na bewering vanuit die gebou op John F Kennedy geskiet Southfork Ranch woonhuis van die Ewing familie in die gewilde Dallas televisiereeks Nieman Marcus winkelgroep wat sy oorsprong hier het Sien ook WysigDallas Fort Worth Internasionale Lughawe John F Kennedy sluipmoordsamesweringsteoriee Dallas TV reeks Verwysings Wysig Lys van die grootste stede in die VSA HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8Eksterne skakels WysigDie stad se amptelike webtuiste Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dallas Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dallas amp ol,