×
Dag

'n Dag is die relatiewe eenheid van tyd wat die periode beskryf wat dit 'n planeet neem om om sy eie as te draai. Op aarde word die omwentelingtyd in 24 ure verdeel.

Die dag 12 September op 'n kalender aangedui
Dagr, die Noorse God van die dag, ry sy perd in hierdie 19de-eeuse skildery deur Peter Nicolai Arbo

Volgens die Gregoriaanse kalender word elke 365 dae as 'n jaar getel. Elke vier jaar word daar een dag bygetel om voorsiening te maak vir die feit dat die omgang om die son nie presies in volledige dae plaasvind nie. Só 'n jaar word dan 'n skrikkeljaar genoem. Die Juliaanse kalender het een keer in die vier jaar 'n skrikkeljaar, en duur dus gemiddeld 365,26 dae (365d, 6h). Die Gregoriaanse kalender het minder skrikkeldae en duur gemiddeld 365,2425 dae (365d 5h 49 m 12s).

In die jagbedryf verwys die woord "dag" spesifiek na die periode vanaf 'n halfuur voor sonop tot 'n halfuur na sonsondergang op dieselfde dag.

  1. Wet op Omgewingsbestuur van Limpopo No 3 van 2003
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

relatiewe, eenheid, periode, beskryf, planeet, neem, draai, aarde, word, omwentelingtyd, verdeel, september, kalender, aangedui, noorse, perd, hierdie, 19de, eeuse, skildery, deur, peter, nicolai, arbo, volgens, gregoriaanse, kalender, word, elke, jaar, getel,. n Dag is die relatiewe eenheid van tyd wat die periode beskryf wat dit n planeet neem om om sy eie as te draai Op aarde word die omwentelingtyd in 24 ure verdeel Die dag 12 September op n kalender aangedui Dagr die Noorse God van die dag ry sy perd in hierdie 19de eeuse skildery deur Peter Nicolai Arbo Volgens die Gregoriaanse kalender word elke 365 dae as n jaar getel Elke vier jaar word daar een dag bygetel om voorsiening te maak vir die feit dat die omgang om die son nie presies in volledige dae plaasvind nie So n jaar word dan n skrikkeljaar genoem Die Juliaanse kalender het een keer in die vier jaar n skrikkeljaar en duur dus gemiddeld 365 26 dae 365d 6h Die Gregoriaanse kalender het minder skrikkeldae en duur gemiddeld 365 2425 dae 365d 5h 49 m 12s Dag jagvakbegrip WysigIn die jagbedryf verwys die woord dag spesifiek na die periode vanaf n halfuur voor sonop tot n halfuur na sonsondergang op dieselfde dag 1 Verwysings Wysig Wet op Omgewingsbestuur van Limpopo No 3 van 2003Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dag Wikiwoordeboek het n inskrywing vir dag Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dag amp ol,