×
Georges Cuvier

Georges Léopold Chrétien Frédéric Dagobert Cuvier (Montbéliard, 23 Augustus 1769Parys, 13 Mei 1832), was 'n Franse geoloog, patoloog-anatoom, soöloog en paleontoloog. Sy eintlike naam was Johann Leopold Nicolaus Friedrich Kuefer, maar sy moeder noem hom van jongs af al "Georg". Nadat hy in 1819 weens verdienste tot die adelstand verhef is, verfrans hy sy naam tot baron de Cuvier en pas terselfdertyd sy voorname aan.

Georges Cuvier
Geboortenaam Johann Leopold Nicolaus Friedrich Kuefer
Gebore 23 Augustus 1769
Montbéliard, Frankryk
Oorlede 13 Mei 1832 (op 62)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Frankryk
Vakgebied Natuurlike geskiedenis, paleontologie, anatomie
Instelling(s) Muséum national d'histoire naturelle
Bekend vir stigting van die velde van stratigrafie en vergelykende anatomie; die eerste deeglike, gepubliseerde dokumentasie van fauna-opvolging in die fossielrekord; maak uitwissing 'n aanvaarde wetenskaplike verskynsel; opposisie teen gradualistiese teorieë van evolusie
Beïnvloed deur antieke Griekse en Latynse verslae van merkwaardige bene wat tot klip verander is; inheemse Amerikaanse ontdekkings en interpretasies van reusetande, tande en bene
Invloed op Étienne Geoffroy Saint-Hilaire

Hy is in 1832 in Parys aan cholera oorlede.

Sy belangrikste werk is Règne Animal distribué d'après son Organisation pour servir de base à l'Histoire Naturelle des Animaux et d'Introduction à l'Anatomie Comparée: 'n sistematiese behandeling van die hele toe bekende diereryk, uit 1817. Cuvier versorg self 'n groot deel van die illustrasies, hy was tewens 'n bedrewe tekenaar gewees.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

georges, cuvier, georges, léopold, chrétien, frédéric, dagobert, cuvier, montbéliard, augustus, 1769, parys, 1832, franse, geoloog, patoloog, anatoom, soöloog, paleontoloog, eintlike, naam, johann, leopold, nicolaus, friedrich, kuefer, maar, moeder, noem, jong. Georges Leopold Chretien Frederic Dagobert Cuvier Montbeliard 23 Augustus 1769 Parys 13 Mei 1832 was n Franse geoloog patoloog anatoom sooloog en paleontoloog Sy eintlike naam was Johann Leopold Nicolaus Friedrich Kuefer maar sy moeder noem hom van jongs af al Georg Nadat hy in 1819 weens verdienste tot die adelstand verhef is verfrans hy sy naam tot baron de Cuvier en pas terselfdertyd sy voorname aan Georges CuvierGeboortenaam Johann Leopold Nicolaus Friedrich KueferGebore 23 Augustus 1769 Montbeliard FrankrykOorlede 13 Mei 1832 op 62 Parys FrankrykNasionaliteit FrankrykVakgebied Natuurlike geskiedenis paleontologie anatomieInstelling s Museum national d histoire naturelleBekend vir stigting van die velde van stratigrafie en vergelykende anatomie die eerste deeglike gepubliseerde dokumentasie van fauna opvolging in die fossielrekord maak uitwissing n aanvaarde wetenskaplike verskynsel opposisie teen gradualistiese teoriee van evolusieBeinvloed deur antieke Griekse en Latynse verslae van merkwaardige bene wat tot klip verander is inheemse Amerikaanse ontdekkings en interpretasies van reusetande tande en beneInvloed op Etienne Geoffroy Saint Hilaire Hy is in 1832 in Parys aan cholera oorlede Publikasies WysigSy belangrikste werk is Regne Animal distribue d apres son Organisation pour servir de base a l Histoire Naturelle des Animaux et d Introduction a l Anatomie Comparee n sistematiese behandeling van die hele toe bekende diereryk uit 1817 Cuvier versorg self n groot deel van die illustrasies hy was tewens n bedrewe tekenaar gewees Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Georges Cuvier Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Georges Cuvier amp ol,