×
Curium
96 amerikiumCuriumberkelium
Gd

Cm

Upn
Algemeen
Naam, simbool, getal Curium, Cm, 96
Chemiese reeks Aktiniede
Groep, periode, blok n/b, 7, f
Voorkoms Silwerwit, versier tot donkergrys in die lug
Atoommassa 247 g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f7 6d1 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 25, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 13,51 g/cm³
Smeltpunt 1630 K
(1340 °C)
Kookpunt 3383 K
(3110 °C)
Smeltingswarmte 13,85 kJ/mol
Verdampingswarmte kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur dubbel seskantige diggepakte
Oksidasietoestande 6, 4, 3, 2 ('n Amfotere oksied)
Elektronegatiwiteit 1,3 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1 kJ/mol
2de: 581 kJ/mol
3de: kJ/mol
Kovalente radius 169±3 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking Antiferromagnetiese-paramagnetiese oorgang by 52 K
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 1,25 µΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-51-9
Geskiedenis
Genoem na Marie en Pierre Curie
Ontdek deur Glenn T. Seaborg, Ralph A. James, Albert Ghiorso
Ontdek 1944
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van curium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
242Cm sin 160 d Ss
243Cm sin 29,1 j α 6,169 239Pu
244Cm sin 18,1 j Ss
245Cm sin 8500 j Ss
246Cm sin 4730 j α 5,475 242Pu
247Cm sin 1,56×107 j α 5,353 243Pu
248Cm sin 3,40×105 j α 5,162 244Pu
250Cm sin 9000 j Ss
Verwysings

Curium is 'n chemiese element met die simbool Cm en atoomgetal 96. Dit is 'n silwerige aktinied.

Inhoud

In 1944 is curium vir die eerste keer vervaardig deur Glenn Seaborg, Ralph James en Albert Ghiorso aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley en geïdentifiseer deur navorsers van die Argonne National Laboratory in Chicago. Deur plutonium in 'n siklotron te bombardeer met α-deeltjies ontstaan ​​242Cm. Drie jaar later slaag Louis Werner en Isadore Perlman daarin om 'n waarneembare hoeveelheid curiumhidroksied te produseer. In 1951 is curium vir die eerste keer in suiwer basiese vorm geproduseer. Curium is vernoem na Marie Curie uit respek vir die werk wat sy verrig het op die gebied van radioaktiwiteit.

Curium is slegs in beperkte mate beskikbaar en word daarom feitlik uitsluitlik vir wetenskaplike doeleindes gebruik. Daar bestaan ​​vermoedens dat curium gebruik kan word as 'n hittebron. Curium is ook toegepas as α-bron vir die Alpha Proton X-Ray Spectrometer wat na die planeet Mars gestuur is.

Sommige curiumisotope (soos 248Cm) is tot op hede slegs in orde van milligramme geproduseer. Van ander isotope (bv. 242Cm en 244Cm) is groter hoeveelhede geproduseer en sodoende kan daar ondersoek gedoen word na die eienskappe van hierdie element. Verskeie verbindings van curium is bekend en beskryf, soos curium-3-oksied en kurium-3-chloried. Chemiese gesien vertoon curium baie ooreenkomste met gadolinium, maar die kristalstruktuur is kompleks.

In uiters klein hoeveelhede word curium aangetref in uraanerts as gevolg van natuurlike verval. Hierdie hoeveelhede is kommersieel gesien nie noemenswaardig nie. Vir wetenskaplike en industriële toepassings word curium geproduseer deur plutonium te bombardeer met neutrone.

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Isotope van curium.
Stabielste isotopen
Iso RA (%) Halfleeftyd VV VE (MeV) VP
245Cm sin 8500 j α 5,623 241Pu
246Cm sin 4730 j α 5,475 242Pu
247Cm sin 1,56×107 j α 5,353 243Pu
248Cm sin 3,40×105 j α 5,162 244Pu
250Cm sin 9700 j α 3,700 246Pu

Daar is 19 radioaktiewe curiumisotope bekend. Met 'n halfleeftyd van so 16 miljoen jaar is 247Cm die stabielste.

Aangesien curium nie in noemenswaardige hoeveelhede in die biosfeer aangetref word nie, is die risiko's in die natuur klein. In kernnavorsingslaboratoria waar curium wel voorkom moet dit met groot versigtigheid behandel te word, omdat curium hom in botstrukture kan ophoop waarna dit as gevolg van die radioaktiwiteit rooibloedselle kan vernietig.

  1. Domanov, V. P.; Lobanov, Yu. V. (October 2011). "Formation of volatile curium(VI) trioxide CmO3". Radiochemistry. SP MAIK Nauka/Interperiodica. 53 (5): 453–6. doi:.
  2. Schenkel, R. (1977). "The electrical resistivity of 244Cm metal". Solid State Communications. 23 (6): 389. Bibcode:. doi:.



Publikasie datum: September 03, 2021

curium, amerikium, berkeliumgd, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 96chemiese, reeks, aktiniedegroep, periode, blok, fvoorkoms, silwerwit, versier, donkergrys, lugatoommassa, molelektronkonfigurasie, 7s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand. 96 amerikium Curium berkeliumGd Cm Upn Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Curium Cm 96Chemiese reeks AktiniedeGroep periode blok n b 7 fVoorkoms Silwerwit versier tot donkergrys in die lugAtoommassa 247 g molElektronkonfigurasie Rn 5f7 6d1 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 25 9 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 13 51 g cm Smeltpunt 1630 K 1340 C Kookpunt 3383 K 3110 C Smeltingswarmte 13 85 kJ molVerdampingswarmte kJ molAtoomeienskappeKristalstruktuur dubbel seskantige diggepakteOksidasietoestande 6 1 4 3 2 n Amfotere oksied Elektronegatiwiteit 1 3 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 1 kJ mol2de 581 kJ mol3de kJ molKovalente radius 169 3 pmDiverseMagnetiese rangskikking Antiferromagnetiese paramagnetiese oorgang by 52 K 2 Elektriese resistiwiteit 20 C 1 25 µW mTermiese geleidingsvermoe 300 K W m K CAS registernommer 7440 51 9GeskiedenisGenoem na Marie en Pierre CurieOntdek deur Glenn T Seaborg Ralph A James Albert GhiorsoOntdek 1944Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van curium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP242Cm sin 160 d Ss243Cm sin 29 1 j a 6 169 239Pu244Cm sin 18 1 j Ss245Cm sin 8500 j Ss246Cm sin 4730 j a 5 475 242Pu247Cm sin 1 56 107 j a 5 353 243Pu248Cm sin 3 40 105 j a 5 162 244Pu250Cm sin 9000 j SsVerwysings Curium is n chemiese element met die simbool Cm en atoomgetal 96 Dit is n silwerige aktinied Inhoud 1 Ontdekking 2 Toepassings 3 Eienskappe 4 Verskyning 5 Isotope 6 Toksikologie en veiligheid 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsOntdekking WysigIn 1944 is curium vir die eerste keer vervaardig deur Glenn Seaborg Ralph James en Albert Ghiorso aan die Universiteit van Kalifornie Berkeley en geidentifiseer deur navorsers van die Argonne National Laboratory in Chicago Deur plutonium in n siklotron te bombardeer met a deeltjies ontstaan 242Cm Drie jaar later slaag Louis Werner en Isadore Perlman daarin om n waarneembare hoeveelheid curiumhidroksied te produseer In 1951 is curium vir die eerste keer in suiwer basiese vorm geproduseer Curium is vernoem na Marie Curie uit respek vir die werk wat sy verrig het op die gebied van radioaktiwiteit Toepassings WysigCurium is slegs in beperkte mate beskikbaar en word daarom feitlik uitsluitlik vir wetenskaplike doeleindes gebruik Daar bestaan vermoedens dat curium gebruik kan word as n hittebron Curium is ook toegepas as a bron vir die Alpha Proton X Ray Spectrometer wat na die planeet Mars gestuur is Eienskappe WysigSommige curiumisotope soos 248Cm is tot op hede slegs in orde van milligramme geproduseer Van ander isotope bv 242Cm en 244Cm is groter hoeveelhede geproduseer en sodoende kan daar ondersoek gedoen word na die eienskappe van hierdie element Verskeie verbindings van curium is bekend en beskryf soos curium 3 oksied en kurium 3 chloried Chemiese gesien vertoon curium baie ooreenkomste met gadolinium maar die kristalstruktuur is kompleks Verskyning WysigIn uiters klein hoeveelhede word curium aangetref in uraanerts as gevolg van natuurlike verval Hierdie hoeveelhede is kommersieel gesien nie noemenswaardig nie Vir wetenskaplike en industriele toepassings word curium geproduseer deur plutonium te bombardeer met neutrone Isotope WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Isotope van curium Stabielste isotopenIso RA Halfleeftyd VV VE MeV VP245Cm sin 8500 j a 5 623 241Pu246Cm sin 4730 j a 5 475 242Pu247Cm sin 1 56 107 j a 5 353 243Pu248Cm sin 3 40 105 j a 5 162 244Pu250Cm sin 9700 j a 3 700 246Pu Daar is 19 radioaktiewe curiumisotope bekend Met n halfleeftyd van so 16 miljoen jaar is 247Cm die stabielste Toksikologie en veiligheid WysigAangesien curium nie in noemenswaardige hoeveelhede in die biosfeer aangetref word nie is die risiko s in die natuur klein In kernnavorsingslaboratoria waar curium wel voorkom moet dit met groot versigtigheid behandel te word omdat curium hom in botstrukture kan ophoop waarna dit as gevolg van die radioaktiwiteit rooibloedselle kan vernietig Verwysings Wysig Domanov V P Lobanov Yu V October 2011 Formation of volatile curium VI trioxide CmO3 Radiochemistry SP MAIK Nauka Interperiodica 53 5 453 6 doi 10 1134 S1066362211050018 Schenkel R 1977 The electrical resistivity of 244Cm metal Solid State Communications 23 6 389 Bibcode 1977SSCom 23 389S doi 10 1016 0038 1098 77 90239 3 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Curium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir curium webelements com curium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Curium amp ol,