×
Cristero-oorlog

Die Cristero-oorlog (Spaans: Guerra Cristera) was 'n burgeroorlog in Meksiko tussen die regering en boeremilisies, wat deur die Rooms-Katolieke Kerk ondersteun is, vanaf 1926 tot 1929. Hierdie opstand was teen antiklerikale bepalings van die Meksikaanse grondwet van 1917, maar asook teen inmenging van die sentrale regering teen die belange van die plattelandse gemeenskappe.

Cristero-oorlog

Katolieke, wat tydens die Cristero-oorlog opgehang is
Datum 19261929
Ligging Meksiko
Resultaat Vredeskonferensie
Strydende partye
Meksikaanse regering

Meksikaanse weermag

Cristero-weermag
Aanvoerders
Plutarco Elías Calles
Emilio Portes Gil
Joaquín Amaro Domínguez
Saturnino Cedillo
Heliodoro Charis
Marcelino García Barragán
Jaime Carrillo
Genovevo Rivas Guillén
Enrique Gorostieta Velarde (†)
José Reyes Vega (†)
Alberto Gutiérrez
Aristeo Pedroza
Andrés Salazar
Carlos Bouquet Carranza (†)
Dionisio Eduardo Ochoa (†)
Dámaso Barraza
Domingo Anaya (†)
Jesús Degollado Guízar
Luis Navarro Origel (†)
Lauro Rocha
Lucas Cuevas (†)
Matías Villa Michel
Miguel Anguiano Márquez
Manuel Michel
Victoriano Ramírez (†)
Victorino Bárcenas (†)
Sterkte
70 000 (1927) 50 000 (1929)
Ongevalle en verliese
60 000 gesneuweldes 25 000-30 000 gesneuweldes
Totaal: Omstreeks 250 000 gesneuweldes en 250 000 vlugtelinge in die VSA (meestal nie-vegtendes).

Die Meksikaanse Rewolusie was die grootste rebellie in die geskiedenis van Meksiko. Dit was veroorsaak deur die boere se oorweldigende vraag na land en vir sosiale geregtigheid. Die Rooms-Katolieke Kerk was versigtig om die rewolusie nie te ondersteun nie, wat by tye gedreig het vir die eiendomsreg van baie Meksikaners. Maar egter het die Calles' administrasie sy rewolusionêre hervormings ten opsigte van private eiendom, openbare onderwys en sosiale hervorming deur die Kerk bedreig gevoel. As 'n oplossing vir die kerk se invloed oor die Meksikaanse bevolking is antiklerikale klosules in die Grondwet aanvaar, waarmee 'n ​​10 jaar-lange vervolging van Katolieke, wat sal lei tot die dood van duisende mense, begin het.

Tydens die Meksikaanse Rewolusie het die ateïstiese president Plutarco Elías Calles antiklerikale bepalings in die grondwet van Meksiko bygevoeg om die Rooms-Katolieke Kerk en sy geaffilieerde organisasies te onderdruk. Ná 'n tydperk van vreedsame protes teen die grondwet en regering het in 1926 skermutselings en in 1927 gewelddadige opstande begin. Die rebelle het hulself Cristeros genoem, in oproep van Jesus Christus onder die titel van "Cristo Rey" of Christus die koning. Die oorlog is veral bekend vir die wapensmokkelary deur vroue en vir predikante, wat gemartel en vermoor is in die openbaar en later deur pous Johannes Paulus II heilig verklaar is.

Die oorlog het pous Pius XI se aandag getrek, wat tussen 1925 en 1937 'n aantal van pouslike ensiklieke geskryf het. Op 11 Desember 1925 het die pous Quas Primas oor die instelling van die Fees van Christus die Koning uitgereik. Op 18 November 1926 het hy Iniquis Afflictisque oor die vervolging van die Kerk in Meksiko uitgereik, waarin hy die gewelddadige anti-klerikale Kerkvervolging veroordeel. Ten spyte van die regering se belofte aan die kerk, het die vervolging van die Katolieke voortgegaan. In reaksie hierop het pous Pius XI op 29 September 1932 Acerba Animi uitgereik. Nadat die vervolging voortgegaan het, het hy Firmissimam Constantiam uitgereik en daarin sy teenkanting teen die "goddelose en korruptiewe skool" uitgedruk (bl. 22) en sy ondersteuning vir die Katoliese Aksie in Meksiko vir die derde agtereenvolgende keer met die gebruik van die plenaire toegewing op 28 Maart 1937.

  1. (es) Jean A. Meyer (1997) [1973]. . Meksikostad: Siglo XXI Editores, bl. 153. ISBN 968-23-1904-8.
  2. (es) López Beltrán, 1987: 60, 180
  3. (es) López Beltrán, 1987: 81
  4. (es) Antonio Avitia Hernández (2000). El caudillo sagrado: historia de las rebeliones cristeras en el estado de Durango. Meksikostad: Miguel E. Schult, bl. 67. ISBN 978-9-70921-280-8.
  5. (es) Edgar Danés Rojas (2008). Noticias del Edén: la iglesia católica y la Constitución mexicana. Tamaulipas: Universidad Autónoma de Tamaulipas, bl. 82. ISBN 978-9-70819-063-3.
  6. (es) Lauro López Beltrán (1987). La persecución religiosa en México: Carranza, Obregón, Calles, Portes Gil. Meksikostad: Tradición, bl. 80. ISBN 978-9-58625-143-3.
  7. (es) Luis González, San Jose de Gracia: Mexican Village in Transition (University of Texas Press, 1982), bl. 154
  8. (en) Philippe Levillain bl. 1208, 2002 Routledge
  9. (en) 2 Julie 2010 op Wayback Machine
  10. (en) Pope Pius XI (1937). . Libreria Editrice Vaticana.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 27, 2021

cristero, oorlog, spaans, guerra, cristera, burgeroorlog, meksiko, tussen, regering, boeremilisies, deur, rooms, katolieke, kerk, ondersteun, vanaf, 1926, 1929, hierdie, opstand, teen, antiklerikale, bepalings, meksikaanse, grondwet, 1917, maar, asook, teen, i. Die Cristero oorlog Spaans Guerra Cristera was n burgeroorlog in Meksiko tussen die regering en boeremilisies wat deur die Rooms Katolieke Kerk ondersteun is vanaf 1926 tot 1929 Hierdie opstand was teen antiklerikale bepalings van die Meksikaanse grondwet van 1917 maar asook teen inmenging van die sentrale regering teen die belange van die plattelandse gemeenskappe Cristero oorlogKatolieke wat tydens die Cristero oorlog opgehang isDatum 1926 1929Ligging MeksikoResultaat VredeskonferensieStrydende partyeMeksikaanse regering Meksikaanse weermag Cristero weermagAanvoerdersPlutarco Elias Calles Emilio Portes Gil Joaquin Amaro Dominguez Saturnino Cedillo Heliodoro Charis Marcelino Garcia Barragan Jaime Carrillo Genovevo Rivas Guillen Enrique Gorostieta Velarde Jose Reyes Vega Alberto Gutierrez Aristeo Pedroza Andres Salazar Carlos Bouquet Carranza Dionisio Eduardo Ochoa Damaso Barraza Domingo Anaya Jesus Degollado Guizar Luis Navarro Origel Lauro Rocha Lucas Cuevas Matias Villa Michel Miguel Anguiano Marquez Manuel Michel Victoriano Ramirez Victorino Barcenas Sterkte70 000 1927 1 50 000 1929 2 Ongevalle en verliese60 000 gesneuweldes 3 25 000 30 000 gesneuweldes 3 4 Totaal Omstreeks 250 000 gesneuweldes 5 en 250 000 vlugtelinge in die VSA 6 meestal nie vegtendes Die Meksikaanse Rewolusie was die grootste rebellie in die geskiedenis van Meksiko Dit was veroorsaak deur die boere se oorweldigende vraag na land en vir sosiale geregtigheid Die Rooms Katolieke Kerk was versigtig om die rewolusie nie te ondersteun nie wat by tye gedreig het vir die eiendomsreg van baie Meksikaners Maar egter het die Calles administrasie sy rewolusionere hervormings ten opsigte van private eiendom openbare onderwys en sosiale hervorming deur die Kerk bedreig gevoel As n oplossing vir die kerk se invloed oor die Meksikaanse bevolking is antiklerikale klosules in die Grondwet aanvaar waarmee n 10 jaar lange vervolging van Katolieke wat sal lei tot die dood van duisende mense begin het Tydens die Meksikaanse Rewolusie het die ateistiese president Plutarco Elias Calles antiklerikale bepalings in die grondwet van Meksiko bygevoeg om die Rooms Katolieke Kerk en sy geaffilieerde organisasies te onderdruk Na n tydperk van vreedsame protes teen die grondwet en regering het in 1926 skermutselings en in 1927 gewelddadige opstande begin 7 Die rebelle het hulself Cristeros genoem in oproep van Jesus Christus onder die titel van Cristo Rey of Christus die koning Die oorlog is veral bekend vir die wapensmokkelary deur vroue en vir predikante wat gemartel en vermoor is in die openbaar en later deur pous Johannes Paulus II heilig verklaar is Die oorlog het pous Pius XI se aandag getrek wat tussen 1925 en 1937 n aantal van pouslike ensiklieke geskryf het Op 11 Desember 1925 het die pous Quas Primas oor die instelling van die Fees van Christus die Koning uitgereik Op 18 November 1926 het hy Iniquis Afflictisque oor die vervolging van die Kerk in Meksiko uitgereik waarin hy die gewelddadige anti klerikale Kerkvervolging veroordeel 8 Ten spyte van die regering se belofte aan die kerk het die vervolging van die Katolieke voortgegaan In reaksie hierop het pous Pius XI op 29 September 1932 Acerba Animi uitgereik 8 9 Nadat die vervolging voortgegaan het het hy Firmissimam Constantiam uitgereik en daarin sy teenkanting teen die goddelose en korruptiewe skool uitgedruk bl 22 en sy ondersteuning vir die Katoliese Aksie in Meksiko vir die derde agtereenvolgende keer met die gebruik van die plenaire toegewing op 28 Maart 1937 10 Verwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cristero oorlog es Jean A Meyer 1997 1973 La cristiada La guerra de los cristeros Meksikostad Siglo XXI Editores bl 153 ISBN 968 23 1904 8 es Lopez Beltran 1987 60 180 3 0 3 1 es Lopez Beltran 1987 81 es Antonio Avitia Hernandez 2000 El caudillo sagrado historia de las rebeliones cristeras en el estado de Durango Meksikostad Miguel E Schult bl 67 ISBN 978 9 70921 280 8 es Edgar Danes Rojas 2008 Noticias del Eden la iglesia catolica y la Constitucion mexicana Tamaulipas Universidad Autonoma de Tamaulipas bl 82 ISBN 978 9 70819 063 3 es Lauro Lopez Beltran 1987 La persecucion religiosa en Mexico Carranza Obregon Calles Portes Gil Meksikostad Tradicion bl 80 ISBN 978 9 58625 143 3 es Luis Gonzalez San Jose de Gracia Mexican Village in Transition University of Texas Press 1982 bl 154 8 0 8 1 en Philippe Levillain The Papacy An Encyclopedia bl 1208 2002 Routledge en Acerba Animi Geargiveer 2 Julie 2010 op Wayback Machine en Pope Pius XI 1937 Firmissimam Constantiam Libreria Editrice Vaticana Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cristero oorlog amp ol,