×
Connecticut

Connecticut (Engels: State of Connecticut, afgekort CT) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Hartford en die grootste stad is Bridgeport. Dit het 'n oppervlakte van 14 356 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 3,6 miljoen. Dit was die vyfde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Connecticut word in die noorde deur Massachusetts, in die ooste deur Rhode Island, en in die weste deur New York begrens. In die suide lê die Long-Island-Sont en die Atlantiese Oseaan.

Deelstaat Connecticut
Vlag van Connecticut Seël
Bynaam(e): The Constitution State, The Nutmeg State
Amptelike taal(e) Geen. (Engels is de facto)
Hoofstad Hartford
Grootste stad Bridgeport
Area 48ste in die V.S.
- Totaal 14 356 km2
- Wydte 113 km
- Lengte 177 km
- Water 1 809 km2
- % water 12,6 %
- Breedtegraad 40°58′ N tot 42°03′ N
- Lengtegraad 71°47′ W tot 73°44′ W
Bevolking 29ste in die V.S.
- Totaal 3 574 097
- Digtheid 249/km2
4de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Mount Frissell
725 m
- Gemiddeld 150 m
- Laagste punt Long Island Sound
seevlak
Toetrede tot die Unie 9 Januarie 1788 (5de)
Goewerneur Ned Lamont (D)
Luitenant-Goewerneur Susan Bysiewicz (D)
Wetgewer Connecticut Algemene Vergadering
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Richard Blumenthal (D)
Chris Murphy (D)
Tydsone UTC-5 / Somertyd: UTC-4
Afkortings CT US-CT
Webblad

Voor die 17de eeu is die gebied deur die inheemse Mohegan-stam bewoon. Die eerste ontmoeting tussen die inwoners en Europeërs het plaasgevind toe die Nederlandse ontdekkingsreisiger Adriaen Block die gebied in 1614 besoek het.

Connecticut se byname is The Constitution State en The Nutmeg State. Die naam Connecticut kom van die Mohegaanse woord quinnitukqut wat beteken 'plek van die lang getyrivier'.

Bear Mountain, die hoogste spits in Connecticut. Mount Frissell is die hoogste landskap
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Amptelike webtuiste

  • (en)
Toerisme

    Geskiedenis

      Wiki-webtuistes


      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 26, 2021

      connecticut, engels, state, afgekort, deelstaat, nieu, engeland, streek, verenigde, state, amerika, hoofstad, hartford, grootste, stad, bridgeport, oppervlakte, vierkante, kilometer, bevolking, sowat, miljoen, vyfde, deelstaat, unie, toegelaat, word, noorde, d. Connecticut Engels State of Connecticut afgekort CT is n deelstaat in die Nieu Engeland streek van die Verenigde State van Amerika 1 Die hoofstad is Hartford en die grootste stad is Bridgeport Dit het n oppervlakte van 14 356 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 3 6 miljoen Dit was die vyfde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Connecticut word in die noorde deur Massachusetts in die ooste deur Rhode Island en in die weste deur New York begrens In die suide le die Long Island Sont en die Atlantiese Oseaan Deelstaat ConnecticutVlag van Connecticut SeelBynaam e The Constitution State The Nutmeg StateAmptelike taal e Geen Engels is de facto Hoofstad HartfordGrootste stad BridgeportArea 48ste in die V S Totaal 14 356 km2 Wydte 113 km Lengte 177 km Water 1 809 km2 water 12 6 Breedtegraad 40 58 N tot 42 03 N Lengtegraad 71 47 W tot 73 44 WBevolking 29ste in die V S Totaal 3 574 097 Digtheid 249 km2 4de in die V S Hoogte Hoogste punt Mount Frissell 725 m Gemiddeld 150 m Laagste punt Long Island Sound seevlakToetrede tot die Unie 9 Januarie 1788 5de Goewerneur Ned Lamont D Luitenant Goewerneur Susan Bysiewicz D Wetgewer Connecticut Algemene Vergadering Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Richard Blumenthal D Chris Murphy D Tydsone UTC 5 Somertyd UTC 4Afkortings CT US CTWebblad www ct gov Voor die 17de eeu is die gebied deur die inheemse Mohegan stam bewoon Die eerste ontmoeting tussen die inwoners en Europeers het plaasgevind toe die Nederlandse ontdekkingsreisiger Adriaen Block die gebied in 1614 besoek het Connecticut se byname is The Constitution State en The Nutmeg State Die naam Connecticut kom van die Mohegaanse woord quinnitukqut wat beteken plek van die lang getyrivier Hartford Bear Mountain die hoogste spits in Connecticut Mount Frissell is die hoogste landskapVerwysings Wysig HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8Eksterne skakels WysigAmptelike webtuiste en Official State WebsiteToerismeConnecticut Office of TourismGeskiedenisConnecticut Historical SocietyWiki webtuistes Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Connecticut Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Connecticut amp ol,