fbpx
Wikipedia

Congress of the People

Die Congress of the People (Cope, "Kongres van die mense") is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2008 gestig is deur voormalige lede van die African National Congress.[1] Die party word gelei deur voormalige ANC-lede Mosiuoa Lekota, Sam Shilowa en Mluleki George en het deelgeneem aan die 2009-verkiesing. Die party se totstandkoming is aangekondig na 'n nasionale byeenkoms in Sandton op 1 November 2008 en is amptelik tydens 'n kongres gestig in Bloemfontein op 16 Desember 2008. Die naam herinner aan die 1955-kongres, ook getiteld Congress of the People, waartydens die Vryheidsmanifes deur die ANC en ander partye aangeneem is.

Congress of the People
Cope
Leier Mosiuoa Lekota
Slagspreuk Reliable, Accountable, Incorruptible
Gestig 16 Desember 2008
Afgestig van African National Congress
Hoofkwartier Frickerweg 34–36, Illovo, Johannesburg, Gauteng
Studentevleuel Congress Students Movement [CopeSM]
Jeugvleuel Congress Youth Movement
Ideologie Sosiale demokrasie
Sosiale liberalisme
Progressiwisme
Nasionale affiliasie Collective for Democracy
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Geel en rooi
Webblad www.congressofthepeople.org.za

Die party se oogmerk is om die Suid-Afrikaanse Grondwet te beskerm.

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

 
Persentasie van stemme vir die Cope in die 2014-verkiesing, volgens kiesafdelings.
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
Verkiesing Stemme % Setels
2019[2]   47 461   0,27%   1
2014[3]   123 235   0,67%   3
2009 1 311 027 7,42% 30

Provinsiale verkiesings

Verkiesing Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap
% Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels
2014[3]   1,20%   1/63   1,63%   0/30   0,49%   0/73   0,16%   0/80   0,86%   1/49   0,32%   0/30   0,94%   0/33   3,60%   1/30   0,59%   0/42
2009 13,67% 9/63 11,61% 4/30 7,78% 6/73 1,29% 1/80 7,53% 4/49 2,91% 1/30 8,33% 3/33 16,67% 5/30 7,74% 3/42

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme %
2016[4]   186 185   0,48%
2011 570 698 2,1%

Sien ook

Verwysings

  1. "New party to challenge ANC rule" (in Engels). BBC News. 16 Desember 2008. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
  2. (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 11 Mei 2019.
  3. 3,0 3,1 (in Engels). elections.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.
  4. "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Congress of the People.
  • (en) Amptelike webwerf

Congress of the People
congress, people, cope, kongres, mense, suid, afrikaanse, politieke, party, 2008, gestig, deur, voormalige, lede, african, national, congress, party, word, gelei, deur, voormalige, lede, mosiuoa, lekota, shilowa, mluleki, george, deelgeneem, 2009, verkiesing, . Die Congress of the People Cope Kongres van die mense is n Suid Afrikaanse politieke party wat in 2008 gestig is deur voormalige lede van die African National Congress 1 Die party word gelei deur voormalige ANC lede Mosiuoa Lekota Sam Shilowa en Mluleki George en het deelgeneem aan die 2009 verkiesing Die party se totstandkoming is aangekondig na n nasionale byeenkoms in Sandton op 1 November 2008 en is amptelik tydens n kongres gestig in Bloemfontein op 16 Desember 2008 Die naam herinner aan die 1955 kongres ook getiteld Congress of the People waartydens die Vryheidsmanifes deur die ANC en ander partye aangeneem is Congress of the PeopleCopeLeier Mosiuoa LekotaSlagspreuk Reliable Accountable IncorruptibleGestig 16 Desember 2008Afgestig van African National CongressHoofkwartier Frickerweg 34 36 Illovo Johannesburg GautengStudentevleuel Congress Students Movement CopeSM Jeugvleuel Congress Youth MovementIdeologie Sosiale demokrasieSosiale liberalismeProgressiwismeNasionale affiliasie Collective for DemocracyInternasionale affiliasie GeenAmptelike kleure Geel en rooiWebblad www wbr congressofthepeople wbr org wbr zaMosiuoa Lekota in 2000 Die party se oogmerk is om die Suid Afrikaanse Grondwet te beskerm Inhoud 1 Verkiesingsresultate 1 1 Nasionale verkiesings 1 2 Provinsiale verkiesings 1 3 Munisipale verkiesings 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsVerkiesingsresultate WysigNasionale verkiesings Wysig Persentasie van stemme vir die Cope in die 2014 verkiesing volgens kiesafdelings 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Verkiesing Stemme Setels2019 2 47 461 0 27 12014 3 123 235 0 67 32009 1 311 027 7 42 30Provinsiale verkiesings Wysig Verkiesing Oos Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord Kaap Wes Kaap Setels Setels Setels Setels Setels Setels Setels Setels Setels2014 3 1 20 1 63 1 63 0 30 0 49 0 73 0 16 0 80 0 86 1 49 0 32 0 30 0 94 0 33 3 60 1 30 0 59 0 422009 13 67 9 63 11 61 4 30 7 78 6 73 1 29 1 80 7 53 4 49 2 91 1 30 8 33 3 33 16 67 5 30 7 74 3 42Munisipale verkiesings Wysig Verkiesing Stemme 2016 4 186 185 0 48 2011 570 698 2 1 Sien ook WysigLys van politieke partye in Suid AfrikaVerwysings Wysig New party to challenge ANC rule in Engels BBC News 16 Desember 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 13 Oktober 2016 This is how many MPs each party can send to Parliament in Engels News24 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019 Besoek op 11 Mei 2019 3 0 3 1 2014 National and Provincial Elections Results 2014 National and Provincial Election Results in Engels elections org za Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019 Besoek op 13 Oktober 2016 Results Summary All Ballots PDF in Engels elections org za Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019 Besoek op 13 Oktober 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Congress of the People en Amptelike webwerfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Congress of the People amp oldid 2433627,