×
Colorado

Colorado (Engels: State of Colorado, afkorting CO) is 'n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van 5,76 miljoen in 2019. Dit lê tussen die Rotsgebergte (die Rockies) en die Groot Vlaktes. Denver is die hoofstad asook die grootste stad. Ander stede sluit in Aspen (bekend vir ski) en Boulder.

Deelstaat Colorado
Vlag van Colorado Seël
Bynaam(e): Centennial State
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Denver
Grootste stad Denver
Area 8ste in die V.S.
- Totaal 269 837 km2
- Wydte 451 km
- Lengte 612 km
- Water 962 km2
- % water 0.36 %
- Breedtegraad 37°N tot 41°N
- Lengtegraad 102°03'W tot 109°03'W
Bevolking 22ste in die V.S.
- Totaal 5 029 196
- Digtheid 18,64/km2
37ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Mount Elbert
4 401 m
- Gemiddeld 2 073 m
- Laagste punt Arikareerivier
1010 m
Toetrede tot die Unie 1 Augustus 1876 (38ste)
Goewerneur Jared Polis (D)
Luitenant-Goewerneur Dianne Primavera (D)
Wetgewer Colorado Algemene Vergadering
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Michael Bennet (D)
Cory Gardner (R)
Tydsone Amerikaanse Bergtyd: UTC-7
Somertyd: UTC-6
Afkortings CO US-CO
Webblad

Colorado word in die noorde deur Wyoming en Nebraska, in die ooste deur Nebraska en Kansas, in die suide deur Oklahoma en Nieu-Meksiko, en in die weste deur Utah begrens. Colorado is een van die state wat geen natuurlike grense het nie. Die deelstaat is bekend vir sy natuurskoon en berge en is 'n gewilde vakansiebestemming. Mount Elbert, Colorado se hoogste bergpiek, is 4 401 m.

Colorado se bynaam is Centennial State.

Die Coloradorivier ontspring in die Rocky Mountains Nasionale Park in die deelstaat.

Die Coloradorivier (dis nie in Colorado nie)
Die kadetkapel by die VS-Lugmag se Akademie op Colorado Springs
'n Nagtelike uitsig oor Denver se middestad
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Toerisme

    Geskiedenis

      Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: Augustus 30, 2021

      colorado, engels, state, afkorting, deelstaat, weste, verenigde, state, amerika, bevolking, miljoen, 2019, tussen, rotsgebergte, rockies, groot, vlaktes, denver, hoofstad, asook, grootste, stad, ander, stede, sluit, aspen, bekend, boulder, deelstaat, vlag, seë. Colorado Engels State of Colorado afkorting CO is n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met n bevolking van 5 76 miljoen in 2019 Dit le tussen die Rotsgebergte die Rockies en die Groot Vlaktes Denver is die hoofstad asook die grootste stad Ander stede sluit in Aspen bekend vir ski en Boulder 1 Deelstaat ColoradoVlag van Colorado SeelBynaam e Centennial StateAmptelike taal e EngelsHoofstad DenverGrootste stad DenverArea 8ste in die V S Totaal 269 837 km2 Wydte 451 km Lengte 612 km Water 962 km2 water 0 36 Breedtegraad 37 N tot 41 N Lengtegraad 102 03 W tot 109 03 WBevolking 22ste in die V S Totaal 5 029 196 Digtheid 18 64 km2 37ste in die V S Hoogte Hoogste punt Mount Elbert 4 401 m Gemiddeld 2 073 m Laagste punt Arikareerivier 1010 mToetrede tot die Unie 1 Augustus 1876 38ste Goewerneur Jared Polis D Luitenant Goewerneur Dianne Primavera D Wetgewer Colorado Algemene Vergadering Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Michael Bennet D Cory Gardner R Tydsone Amerikaanse Bergtyd UTC 7 Somertyd UTC 6Afkortings CO US COWebblad www colorado gov Colorado word in die noorde deur Wyoming en Nebraska in die ooste deur Nebraska en Kansas in die suide deur Oklahoma en Nieu Meksiko en in die weste deur Utah begrens Colorado is een van die state wat geen natuurlike grense het nie Die deelstaat is bekend vir sy natuurskoon en berge en is n gewilde vakansiebestemming Mount Elbert Colorado se hoogste bergpiek is 4 401 m Colorado se bynaam is Centennial State Die Coloradorivier ontspring in die Rocky Mountains Nasionale Park in die deelstaat Die Coloradorivier dis nie in Colorado nie Die kadetkapel by die VS Lugmag se Akademie op Colorado Springs n Nagtelike uitsig oor Denver se middestadVerwysings Wysig HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8Eksterne skakels WysigToerismeColorado Tourism OfficeGeskiedenisHistory Colorado Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Colorado amp ol,