×
Coenraad Jacob Temminck

Coenraad Jacob Temminck (31 Maart 1778 – 30 Januarie 1858) was 'n Nederlandse aristokraat, dierkundige en direkteur van 'n museum.

Coenraad Jacob Temminck
Gebore 31 Maart 1778
Amsterdam
Oorlede 30 Januarie 1858 (op 79)
Leiden
Burgerskap Nederlands
Nasionaliteit Nederlands
Vakgebied Dierkunde
Doktorale student(e) Hermann Schlegel

Temminck is gebore in Amsterdam in Nederland. Sy vader was Jacob Temminck, tesourier van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie en op goeie voet met vele reisigers en handelaars. Hy het 'n groot versameling voëls van sy pa ge-erf. Sy vader was 'n goeie vriend van Francois le Vaillant wat hóm ook geadviseer het.

Sy werke Manuel d'ornithologie, Tableau systématique des oiseaux qui se trouvent en Europa (1815) was die standaard werk oor Europese voëls vir baie jare. Hy was ook die outeur van Histoire naturelle générale des Pigeons et des Gallinacées (1813–1817), Nouveau Recueil de Planches coloriées d'Oiseaux (1820–1839) en het baie bydraes gemaak tot die soogdier afdeling van Philipp Franz von Siebold se Fauna japonica (1844–1850).

Temminck was ook die eerste direkteur van die National Museum of Natural History in Leiden van 1820 tot en met sy dood. In 1831 was 'n verkies as die buitelandse lid van Royal Swedish Academy of Sciences. In 1836 word hy 'n lid van die Royal Institute, die voorganger van die Royal Netherlands Academy of Arts and Sciences.

Hy sterf op 30 Januarie 1858 in Leiden, Nederland.

Hy, in samewerking met Heinrich Kuhl, is die outeur van beskrywings van papegaaie, insluitende Platycercus icterotis 'n tipe papegaai. 'n Stertlose mutant van 'n Gallus lafayettii, 'n tipe hoender, was beskryf deur hom in 1807 en wat die Engelse naturalis Charles Darwin verkeerdelik ontken het dat dit nie bestaan nie.

Baie spesies se binomiale name is na hom vernoem.

  1. Gasso Miracle, M.E. 2008 The significance of Temminck's work on biogeography: Early nineteenth century natural history in Leiden, the Netherlands. Journal of the History of Biology 41(4):677–716
  2. . Royal Netherlands Academy of Arts and Sciences. Besoek op17 July 2015.
  3. . Australian Faunal Directory (in Engels). Department of Energy and Environment. vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op28 Oktober 2018. Taxonomic Decision for Subspecies Arrangement: Condon, H.T. 1975.
  4. Grouw, Hein van, Dekkers, Wim & Rookmaaker, Kees (2017). On Temminck’s tailless Ceylon Junglefowl, and how Darwin denied their existence. Bulletin of the British Ornithologists' Club (London), 137 (4), 261-271.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 25, 2021

coenraad, jacob, temminck, maart, 1778, januarie, 1858, nederlandse, aristokraat, dierkundige, direkteur, museum, gebore, maart, 1778, amsterdamoorlede, januarie, 1858, leidenburgerskap, nederlandsnasionaliteit, nederlandsvakgebied, dierkundedoktorale, student. Coenraad Jacob Temminck 31 Maart 1778 30 Januarie 1858 was n Nederlandse aristokraat dierkundige en direkteur van n museum 1 Coenraad Jacob TemminckGebore 31 Maart 1778 AmsterdamOorlede 30 Januarie 1858 op 79 LeidenBurgerskap NederlandsNasionaliteit NederlandsVakgebied DierkundeDoktorale student e Hermann Schlegel Temminck is gebore in Amsterdam in Nederland Sy vader was Jacob Temminck tesourier van die Verenigde Oos Indiese Kompanjie en op goeie voet met vele reisigers en handelaars Hy het n groot versameling voels van sy pa ge erf Sy vader was n goeie vriend van Francois le Vaillant wat hom ook geadviseer het Sy werke Manuel d ornithologie Tableau systematique des oiseaux qui se trouvent en Europa 1815 was die standaard werk oor Europese voels vir baie jare Hy was ook die outeur van Histoire naturelle generale des Pigeons et des Gallinacees 1813 1817 Nouveau Recueil de Planches coloriees d Oiseaux 1820 1839 en het baie bydraes gemaak tot die soogdier afdeling van Philipp Franz von Siebold se Fauna japonica 1844 1850 Temminck was ook die eerste direkteur van die National Museum of Natural History in Leiden van 1820 tot en met sy dood In 1831 was n verkies as die buitelandse lid van Royal Swedish Academy of Sciences In 1836 word hy n lid van die Royal Institute die voorganger van die Royal Netherlands Academy of Arts and Sciences 2 Hy sterf op 30 Januarie 1858 in Leiden Nederland Hy in samewerking met Heinrich Kuhl is die outeur van beskrywings van papegaaie insluitende Platycercus icterotis n tipe papegaai 3 n Stertlose mutant van n Gallus lafayettii n tipe hoender was beskryf deur hom in 1807 en wat die Engelse naturalis Charles Darwin verkeerdelik ontken het dat dit nie bestaan nie 4 Baie spesies se binomiale name is na hom vernoem Verwysings Wysig Gasso Miracle M E 2008 The significance of Temminck s work on biogeography Early nineteenth century natural history in Leiden the Netherlands Journal of the History of Biology 41 4 677 716 Coenraad Jacob Temminck 1778 1858 Royal Netherlands Academy of Arts and Sciences Besoek op 17 July 2015 Species Platycercus Violania icterotis complete Australian Faunal Directory in Engels Department of Energy and Environment Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020 Besoek op 28 Oktober 2018 Taxonomic Decision for Subspecies Arrangement Condon H T 1975 Grouw Hein van Dekkers Wim amp Rookmaaker Kees 2017 On Temminck s tailless Ceylon Junglefowl and how Darwin denied their existence Bulletin of the British Ornithologists Club London 137 4 261 271 https doi org 10 25226 bboc v137i4 2017 a3 Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Coenraad Jacob Temminck amp ol,