×
Chroom
24 vanadiumchroommangaan
-

Cr

Mo
Algemeen
Naam, simbool, getal chroom, Cr, 24
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 6, 4, d
Voorkoms
Atoommassa 51.9961(6) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d5 4s1
Elektrone per skil 2, 8, 13, 1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 7.15 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.3 g/cm³
Smeltpunt 2180 K
(1907 °C)
Kookpunt 2944 K
(2671 °C)
Smeltingswarmte 21.0 kJ/mol
Verdampingswarmte 339.5 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 23.35 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1656 1807 1991 2223 2530 2942
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Stukturbericht-kode A2
Oksidasietoestande 6, 3, 2
(sterk suur oksied)
Elektronegatiwiteit 1.66 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 652.9 kJ/mol
2de: 1590.6 kJ/mol
3de: 2987 kJ/mol
Atoomradius 140 pm
Atoomradius (ber.) 166 pm
Kovalente radius 127 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking AFM (eerder: SDG)
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 125 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 93.9 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 4.9 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 5940 m/s
Young se modulus 279 GPa
Skuifmodulus 115 GPa
Massamodulus 160 GPa
Poissonverhouding 0.21
Mohs se hardheid 8.5
Vickers hardheid 1060 MPa
Brinell hardheid 1120 MPa
CAS-registernommer 7440-47-3
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van chroom
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
50Cr syn > 1.3 E18 j εε - 50Ti
51Cr sin 27.7025 d ε - 51V
γ 0.320 -
52Cr 83.789% Cr is stabiel met 28 neutrone
53Cr 9.501% Cr is stabiel met 29 neutrone
54Cr 2.365% Cr is stabiel met 30 neutrone
Verwysings

Chroom is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cr en atoomgetal van 24.

Inhoud

Chroom is 'n staalgrys, harde, blink metaal wat 'n hoë glans verkry met polering, smelt met moeite en vlek met tyd.

Die mees algemene oksidasietoestande van chroom is +2, +3, en +6 met +3 as die mees stabiele toestand. +4 en +5 is relatief skaars. Chroomverbindings met die +6 oksidasietoestand is baie kragtige oksideermiddels.

Chroom(0) is onstabiel in suurstof en produseer onmiddellik 'n dun oksiedlagie wat ondeurdringbaar is tot suurstof en beskerm sodoende die onderliggende metaal.

Chroom is 'n antiferromagneet met rondloperantiferromagnetisme en spindigtheidsgolwe.

Gebruike van Chroom:

  • In metallurgie, word dit gebruik om korrosieweerstand te gee en 'n glansafwerking:
    • as 'n komponent van 'n legering, bv. in vlekvrye staal,
    • in geanodiseerde aluminium (waar die oppervlak van die aluminium letterlik in robyn verander word).
  • As kleurstowwe in verwe.
    • Chroom(III)oksied is 'n metaalpoleermiddel wat bekend staan as "green blanket".
    • Chroomsoute word gebruik om glas smarag groen te kleur.
    • Chroom is die element wat aan 'n robyn sy rooi kleur verleen en word daarom gebruik om sintetiese robyne te vervaardig.
  • As 'n katalisator.
  • Chromiet word gebruik om gietvorms vir die maak van bakstene.
  • Chroomsoute word gebruik vir leerlooiery.
  • Kaliumdichromaat is 'n chemiese reagens wat gebruik word om laboratoriumglasware skoon te maak en as 'n middel vir titrasies. Dit word as beits vir die vaslegging van kleur in weefstowwe gebruik.
  • Chroom(IV)oksied (CrO2) word gebruik vir die vervaardiging van magneetband, waar die hoër dwangvermoë as ysteroksied band beter werkverrigting verseker.
  • In boormodders by olieboorgate word dit gebruik as korrosieweermiddel.

In 1761, het Johann Gottlob Lehman 'n oranjerooi mineraal in die Oeralgebergte ontdek wat hy Siberiese rooilood genoem het. Nadat die mineraal aanvanklik verkeerdelik as 'n loodverbinding met seleen en ysterkomponente daarin geïdentifiseer is, is daar bevind dat die materiaal inderwaarheid loodchromaat (PbCrO4) was, en staan tans as die mineraal krokoïet bekend.

In 1770 het Peter Simon Pallas dieselfde plek as Lehmann besoek en die rooi "loodmineraal" gevind wat uitstekende eienskappe gehad het as 'n verfpigment. Die gebruik van Siberiese rooilood as 'n verfpigment het daarna vinnig ontwikkel. 'n Helder geel kleurstof wat ook van krokoïet vervaardig is, het baie gewild geword.

In 1797 het Nicolas- Louis Vauquelin verskeie monsters van krokoïeterts ontvang. Hy het chroomoksied (CrO3) daaruit verkry deur krokoïet met soutsuur te vermeng. In 1798 het Vauquelin ontdek dat hy metallieke chroom kon berei deur die oksied in 'n houtskooloond te verhit. Hy het ook die teenwoordigheid van spoorhoeveelhede chroom in edelgesteentes soos robyn en smarag vasgestel.

Tydens die 1800's is chroom hoofsaaklik as 'n verfkomponent gebruik maar tans is die hoofgebruik daarvan vir metaallegerings (85%), met die oorblywende vraag wat in die chemiese nywerheid, vir vuurvaste materiale en in smelterye gebruik word.

Chroom verkry sy naam uit die Griekse woord chroma wat kleur beteken, vanweë die vele kleurryke verbindings wat daaruit voorberei kan word.

Trivalente chroom is 'n noodsaaklike spoormetaal en word vereis vir die behoorlike metabolisme van suiker in mense. Chroom tekorte kan die doeltreffendheid van insulien beïnvloed met betrekking to die beheer van die suikerbalans. Anders as ander noodsaaklike spoormetale is chroom nie gevind in 'n metalloproteïen met biologiese aktiwiteit nie. Om hierdie rede bly die funksionele basis vir die behoefte aan chroom in die menslike dieet steeds onbekend. Glukose weerstandigheidsfaktor (GWF) chroom word verkoom as 'n voedselaanvulling. Daar word beweer dat die sterkste mineraal is om die omskakelingsproses van suiker na energie aan te help voordat dit na ongewenste vet in die liggaam omgesit word. Chraampikolinaat is die mees algemeen gebruikte sintetiese aanvulling om wanbalanse in glukose metabolisme "reg te stel".

Chroom word ontgin as chromieterts(FeCr2O4). Chroom word kommersieel voorberei deur die verhitting van die erts in die teenwoordigheid van aluminium of silikon. Rofweg die helfte van die wêreldwye chromiet erts produksie kom uit Suid-Afrika. Kasakstan, Indië en Turkye produseer ook noemenswaardige hoeveelhede. Baie onbenutte neerslae bestaan en is hoofsaaklik in Kasakstan en Suidelike Afrika geleë. Ongeveer 15 miljoen ton bemarkbare chromieterts is in 2000 geproduseer wat na ongeveer 4 miljoen ton ferrochroom ter waarde van rofweg 2.5 miljard V.S.A dollar.

Al is suiwer chroomneerslae baie skaars is die metaal al in suiwer vorm ontdek. Die Udachnaya myn in Rusland produseer monsters van die suiwer metaal. Die myn is 'n kimberlietpyp ryk aan diamante en die reduserende omgewing daarvan het gehelp om beide elementêre chroom en diamante te produseer.

Kaliumdichromaat is 'n kragtige oksideermiddel en is die verbinding wat by voorkeur gebruik word vir die skoonmaak van laboratorium glasware wat organiese materiale bevat het. Chroomgroen is die groen oksied van chroom, Cr2O3, wat gebruik word in emalje verf en die kleur van glas. Chroomgeel is 'n helder geel pigment, PbCrO4, wat deur verwers gebruik word.

Chroomsuur het die hipotetiese struktuur H2CrO4. Chroom of dichroomsuur word in die natuur aangetref nie, maar hulle anione word wel in 'n verskeidenheid verbindings aangetref. Chroomtrioksied, CrO3, die suur anhidried van chroomsuur, word industrieel as "chroomsuur" bemark.

Chroom in die natuur bestaan uit 3 stabiele isotope; 52Cr, 53 en 54Cr met 52 wat die meeste voorkom (83.789% natuurlike verspreiding). 19 radio-isotope is geëien met die mees stabiele daarvan 50Cr met 'n halfleeftyd van meer as 1.8x1017 jaar en 51Cr met 'n halfleeftyd van 27.7025 dae. Die oorblywende radio-aktiewe isotope het halfleeftye van minder as 24 uur en die meerderheid hiervan het halfleeftye van korter as 'n minuut. Hierdie element het ook 2 meta-toestande.

Chroom-53 is die radiogeniese vervalproduk van 53Mn. Chroom se isotoopinhoud kom tipies in kombinasie met mangaan isotoopinhoud voor en het al toepassings gevind in isotoopgeologie. Mn-Cr isotoopverhoudings versterk die teoretieë oor die vroeëre geskiedenis van die sonnestelsel soos afgelei uit 26Al en 107Pd. Variasies in die 53Cr/52Cr en Mn/Cr verhoudings in verskeie meteoriete dui op 'n aanvanklike 53Mn/55Mn verhouding wat daarop dui dat die Mn-Cr isotope onderhewig was aan in-situ verval van 53Mn in planetêre liggame. 53Cr verskaf dus verdere bewys dat nukleosintetiese prosesse plaasgevind het net voor die vorming van die sonnestelsel.

Die isotope van chroom wissel in atoomgewig vanaf 43 ame (43Cr) tot by 67 ame (67Cr). Die primêre vervalmodus voor die mees algemene stabiele istotoop, 52Cr, is elektronvangs en die primêre modus daarna is betaverval.

Chroom-metaal en chroom(III)verbindings word nie normaalweg as 'n gesondheidsgevaar beskou nie, maar chroom(VI)verbindings kan toksies wees indien dit per mond ingeneem word. Die noodlottige dosis van giftige chroom(VI)verbindings is ongeveer 'n halwe teelepel van die stof. Die meeste chroom(VI)verbindings veroorsaak irritasie van die oë, vel en neusmembrane. Kroniese blootstelling aan chroom(VI)verbindings kan permanente oogskade veroorsaak indien dit onbehandeld gelaat word. Daar is vasgestel dat Chroom(VI) 'n menslike karsinogeen is. Blootstelling aan giftige chemiese heksavalente chroom in drinkwater vorm die basis van die rolprent Erin Brokovich.

In 1958 het die Wêreldgesondheidsorganisasie 'n maksimum toelaatbare konsentrasie van 0.05 milligram per liter (mg/L) vir Chroom(VI) in drinkwater aanbeveel op grond van gesondheidsvrese. Aangesien chroomverbindings gebruik word/was in kleurstowwe en verwe, asook vir die looiery van leer, word hierdie verbindings dikwels in die grond en grondwater by nywerheidsterreine gevind, wat skoonmaak en herstelaksies vereis.



Publikasie datum: Augustus 08, 2021

chroom, vanadium, chroom, mangaan, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, chroom, 24chemiese, reeks, oorgangsmetalegroep, periode, blok, dvoorkomsatoommassa, 9961, molelektronkonfigurasie, 4s1elektrone, skil, 1fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigt. 24 vanadium chroom mangaan Cr Mo Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal chroom Cr 24Chemiese reeks oorgangsmetaleGroep periode blok 6 4 dVoorkomsAtoommassa 51 9961 6 g molElektronkonfigurasie Ar 3d5 4s1Elektrone per skil 2 8 13 1Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 7 15 g cm Vloeistof digtheid teen s p 6 3 g cm Smeltpunt 2180 K 1907 C Kookpunt 2944 K 2671 C Smeltingswarmte 21 0 kJ molVerdampingswarmte 339 5 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 23 35 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 1656 1807 1991 2223 2530 2942AtoomeienskappeKristalstruktuur kubies vlakgesentreerdStukturbericht kode A2Oksidasietoestande 6 3 2 sterk suur oksied Elektronegatiwiteit 1 66 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 652 9 kJ mol2de 1590 6 kJ mol3de 2987 kJ molAtoomradius 140 pmAtoomradius ber 166 pmKovalente radius 127 pmDiverseMagnetiese rangskikking AFM eerder SDG Elektriese resistiwiteit 20 C 125 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 93 9 W m K Termiese uitsetting 25 C 4 9 µm m K Spoed van klank dun staaf 20 C 5940 m sYoung se modulus 279 GPaSkuifmodulus 115 GPaMassamodulus 160 GPaPoissonverhouding 0 21Mohs se hardheid 8 5Vickers hardheid 1060 MPaBrinell hardheid 1120 MPaCAS registernommer 7440 47 3Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van chroom iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP50Cr syn gt 1 3 E18 j ee 50Ti51Cr sin 27 7025 d e 51Vg 0 320 52Cr 83 789 Cr is stabiel met 28 neutrone53Cr 9 501 Cr is stabiel met 29 neutrone54Cr 2 365 Cr is stabiel met 30 neutroneVerwysings Chroom is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cr en atoomgetal van 24 Inhoud 1 Kenmerkende eienskappe 2 Aanwendings 3 Geskiedenis 4 Biologiese rol 5 Verspreiding 6 Verbindings 7 Isotope 8 Voorsorgmaatreels 9 Verwysings 10 Eksterne skakelsKenmerkende eienskappe WysigChroom is n staalgrys harde blink metaal wat n hoe glans verkry met polering smelt met moeite en vlek met tyd Die mees algemene oksidasietoestande van chroom is 2 3 en 6 met 3 as die mees stabiele toestand 4 en 5 is relatief skaars Chroomverbindings met die 6 oksidasietoestand is baie kragtige oksideermiddels Chroom 0 is onstabiel in suurstof en produseer onmiddellik n dun oksiedlagie wat ondeurdringbaar is tot suurstof en beskerm sodoende die onderliggende metaal Chroom is n antiferromagneet met rondloperantiferromagnetisme en spindigtheidsgolwe Aanwendings WysigGebruike van Chroom In metallurgie word dit gebruik om korrosieweerstand te gee en n glansafwerking as n komponent van n legering bv in vlekvrye staal in geanodiseerde aluminium waar die oppervlak van die aluminium letterlik in robyn verander word As kleurstowwe in verwe Chroom III oksied is n metaalpoleermiddel wat bekend staan as green blanket Chroomsoute word gebruik om glas smarag groen te kleur Chroom is die element wat aan n robyn sy rooi kleur verleen en word daarom gebruik om sintetiese robyne te vervaardig As n katalisator Chromiet word gebruik om gietvorms vir die maak van bakstene Chroomsoute word gebruik vir leerlooiery Kaliumdichromaat is n chemiese reagens wat gebruik word om laboratoriumglasware skoon te maak en as n middel vir titrasies Dit word as beits vir die vaslegging van kleur in weefstowwe gebruik Chroom IV oksied CrO2 word gebruik vir die vervaardiging van magneetband waar die hoer dwangvermoe as ysteroksied band beter werkverrigting verseker In boormodders by olieboorgate word dit gebruik as korrosieweermiddel Geskiedenis WysigIn 1761 het Johann Gottlob Lehman n oranjerooi mineraal in die Oeralgebergte ontdek wat hy Siberiese rooilood genoem het Nadat die mineraal aanvanklik verkeerdelik as n loodverbinding met seleen en ysterkomponente daarin geidentifiseer is is daar bevind dat die materiaal inderwaarheid loodchromaat PbCrO4 was en staan tans as die mineraal krokoiet bekend In 1770 het Peter Simon Pallas dieselfde plek as Lehmann besoek en die rooi loodmineraal gevind wat uitstekende eienskappe gehad het as n verfpigment Die gebruik van Siberiese rooilood as n verfpigment het daarna vinnig ontwikkel n Helder geel kleurstof wat ook van krokoiet vervaardig is het baie gewild geword In 1797 het Nicolas Louis Vauquelin verskeie monsters van krokoieterts ontvang Hy het chroomoksied CrO3 daaruit verkry deur krokoiet met soutsuur te vermeng In 1798 het Vauquelin ontdek dat hy metallieke chroom kon berei deur die oksied in n houtskooloond te verhit Hy het ook die teenwoordigheid van spoorhoeveelhede chroom in edelgesteentes soos robyn en smarag vasgestel Tydens die 1800 s is chroom hoofsaaklik as n verfkomponent gebruik maar tans is die hoofgebruik daarvan vir metaallegerings 85 met die oorblywende vraag wat in die chemiese nywerheid vir vuurvaste materiale en in smelterye gebruik word Chroom verkry sy naam uit die Griekse woord chroma wat kleur beteken vanwee die vele kleurryke verbindings wat daaruit voorberei kan word Biologiese rol WysigTrivalente chroom is n noodsaaklike spoormetaal en word vereis vir die behoorlike metabolisme van suiker in mense Chroom tekorte kan die doeltreffendheid van insulien beinvloed met betrekking to die beheer van die suikerbalans Anders as ander noodsaaklike spoormetale is chroom nie gevind in n metalloproteien met biologiese aktiwiteit nie Om hierdie rede bly die funksionele basis vir die behoefte aan chroom in die menslike dieet steeds onbekend Glukose weerstandigheidsfaktor GWF chroom word verkoom as n voedselaanvulling Daar word beweer dat die sterkste mineraal is om die omskakelingsproses van suiker na energie aan te help voordat dit na ongewenste vet in die liggaam omgesit word Chraampikolinaat is die mees algemeen gebruikte sintetiese aanvulling om wanbalanse in glukose metabolisme reg te stel Verspreiding WysigChroom word ontgin as chromieterts FeCr2O4 Chroom word kommersieel voorberei deur die verhitting van die erts in die teenwoordigheid van aluminium of silikon Rofweg die helfte van die wereldwye chromiet erts produksie kom uit Suid Afrika Kasakstan Indie en Turkye produseer ook noemenswaardige hoeveelhede Baie onbenutte neerslae bestaan en is hoofsaaklik in Kasakstan en Suidelike Afrika gelee Ongeveer 15 miljoen ton bemarkbare chromieterts is in 2000 geproduseer wat na ongeveer 4 miljoen ton ferrochroom ter waarde van rofweg 2 5 miljard V S A dollar Al is suiwer chroomneerslae baie skaars is die metaal al in suiwer vorm ontdek Die Udachnaya myn in Rusland produseer monsters van die suiwer metaal Die myn is n kimberlietpyp ryk aan diamante en die reduserende omgewing daarvan het gehelp om beide elementere chroom en diamante te produseer Verbindings WysigKaliumdichromaat is n kragtige oksideermiddel en is die verbinding wat by voorkeur gebruik word vir die skoonmaak van laboratorium glasware wat organiese materiale bevat het Chroomgroen is die groen oksied van chroom Cr2O3 wat gebruik word in emalje verf en die kleur van glas Chroomgeel is n helder geel pigment PbCrO4 wat deur verwers gebruik word Chroomsuur het die hipotetiese struktuur H2CrO4 Chroom of dichroomsuur word in die natuur aangetref nie maar hulle anione word wel in n verskeidenheid verbindings aangetref Chroomtrioksied CrO3 die suur anhidried van chroomsuur word industrieel as chroomsuur bemark Isotope WysigChroom in die natuur bestaan uit 3 stabiele isotope 52Cr 53 en 54Cr met 52 wat die meeste voorkom 83 789 natuurlike verspreiding 19 radio isotope is geeien met die mees stabiele daarvan 50Cr met n halfleeftyd van meer as 1 8x1017 jaar en 51Cr met n halfleeftyd van 27 7025 dae Die oorblywende radio aktiewe isotope het halfleeftye van minder as 24 uur en die meerderheid hiervan het halfleeftye van korter as n minuut Hierdie element het ook 2 meta toestande Chroom 53 is die radiogeniese vervalproduk van 53Mn Chroom se isotoopinhoud kom tipies in kombinasie met mangaan isotoopinhoud voor en het al toepassings gevind in isotoopgeologie Mn Cr isotoopverhoudings versterk die teoretiee oor die vroeere geskiedenis van die sonnestelsel soos afgelei uit 26Al en 107Pd Variasies in die 53Cr 52Cr en Mn Cr verhoudings in verskeie meteoriete dui op n aanvanklike 53Mn 55Mn verhouding wat daarop dui dat die Mn Cr isotope onderhewig was aan in situ verval van 53Mn in planetere liggame 53Cr verskaf dus verdere bewys dat nukleosintetiese prosesse plaasgevind het net voor die vorming van die sonnestelsel Die isotope van chroom wissel in atoomgewig vanaf 43 ame 43Cr tot by 67 ame 67Cr Die primere vervalmodus voor die mees algemene stabiele istotoop 52Cr is elektronvangs en die primere modus daarna is betaverval Voorsorgmaatreels WysigChroom metaal en chroom III verbindings word nie normaalweg as n gesondheidsgevaar beskou nie maar chroom VI verbindings kan toksies wees indien dit per mond ingeneem word Die noodlottige dosis van giftige chroom VI verbindings is ongeveer n halwe teelepel van die stof Die meeste chroom VI verbindings veroorsaak irritasie van die oe vel en neusmembrane Kroniese blootstelling aan chroom VI verbindings kan permanente oogskade veroorsaak indien dit onbehandeld gelaat word Daar is vasgestel dat Chroom VI n menslike karsinogeen is Blootstelling aan giftige chemiese heksavalente chroom in drinkwater vorm die basis van die rolprent Erin Brokovich In 1958 het die Wereldgesondheidsorganisasie n maksimum toelaatbare konsentrasie van 0 05 milligram per liter mg L vir Chroom VI in drinkwater aanbeveel op grond van gesondheidsvrese Aangesien chroomverbindings gebruik word was in kleurstowwe en verwe asook vir die looiery van leer word hierdie verbindings dikwels in die grond en grondwater by nywerheidsterreine gevind wat skoonmaak en herstelaksies vereis Verwysings WysigLos Alamos National Laboratory Artikel oor Chroom Engelstalige Wikipedia artikel oor ChroomEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Chroom Sien chroom in Wiktionary die vrye woordeboek Gevallestudies in omgewingsmedisyne Chroom toksisiteit WebElements com artikel oor Chroom Internasionale Chroom Ontwikkeling Assosiasie It s Elemental Artikel oor Chroom Native Chromium The Merck Manual Artikel oor mineraaltekort en toksisiteit MiracleBurn is comprised of three different types of ingredients H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Chroom amp ol,