×
Christene

Christene glo in die drie-enige GodVader, Seun en Heilige Gees – Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.

Christene

Totale bevolking: ca. 2,4 miljard (2015)
Belangrike bevolkings in: Europese Unie 373 656 000

Verenigde State 246 790 000
Brasilië 175 770 000
Meksiko 107 780 000
Rusland 105 220 000
Filippyne 86 790 000
Nigerië 80 510 000
Volksrepubliek China 67 070 000
Demokratiese Republiek die Kongo 63 150 000
Ethiopië 52 580 000

Taal: Oorwegend gesproke tale:
SpaansEngelsPortugeesRussiesMandaryns-ChineesFransDuitsPoolsOekraïensTagalogItaliaans • ander inheemse tale van die wêreld

Heilige tale:
LatynKoineSiries

Geloofsoortuiging: Christendom:
Verwante etniese groepe:
Die kruis en die Ichthus (vis), twee simbole, wat Christene gebruik om hul geloof te verteenwoordig.

Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte").

Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk – en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste.

In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie.

Die woord "Christen" kan manlik of onsydig wees en "Christin" verwys na 'n vroulike persoon.

Inhoud

Christene oor die wêreld.

Vanaf die vroeë 21ste eeu het die Christendom ongeveer 2,2 miljard medegelowiges. Dit sluit sowat ’n kwart of ’n derde van die wêreldbevolking in en is die grootste godsdiens ter wêreld, met sowat 38 000 Christelike denominasies. Christene het vir die afgelope 100 jaar omtrent 33% van die wêreldbevolking uitgemaak. Die grootste Christelike denominasie is die Rooms-Katolieke kerk, met 1,166 miljard medegelowiges, wat die helfte van die Christendom beslaan.

Twintig lande met die meeste Christene
Land Christene % Christene
Verenigde State 176 400 000 78,4%
Brasilië 174 700 000 90,4%
Meksiko 105 095 000 94,5%
Rusland 99 775 000 70,3%
Filippyne 90 530 000 92,4%
Nigerië 76 281 000 48,2%
Demokratiese Republiek van die Kongo 68 558 000 95,6%
China 66 959 000 5,0%
Italië 55 070 000 91,1%
Ethiopië 54 978 000 64,5%
Duitsland 49 400 000 59,9%
Colombia 44 502 000 97,6%
Oekraïne 41 973 000 91,5%
Suid-Afrika 39 843 000 79,7%
Argentinië 37 561 000 92,7%
Pole 36 526 000 95,7%
Spanje 35 568 000 77,2%
Frankryk 35 014 000 53,5%
Kenia 34 774 000 85,1%
Uganda 29 943 000 88,6%
  1. (en) (PDF). gordonconwell.edu. Januarie 2015. Besoek op12 Desember 2018.
  2. ANALYSIS (19 Desember 2011). (in Engels). Pewforum.org. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op12 Desember 2018.
  3. (en), Eurobarometer, 383 (Europese Unie: Europese Kommissie): p. 233, 2012, archived from on 4 Junie 2019, , besoek op 14 August 2013
  4. (en) Johnson, Todd M.; Grim, Brian J. (2013). (PDF). Hoboken, NJ: Wiley-Blackwell. p. 10. Besoek op12 Desember 2018.
  5. (en) A history of ancient Greek by Maria Chritē, Maria Arapopoulou, Centre for the Greek Language (Thessalonikē, Greece) bl. 436ISBN 0-521-83307-8
  6. (en) Wilken, Robert Louis. The First Thousand Years: A Global History of Christianity. New Haven and London: Yale University Press. p. 26. ISBN 978-0-300-11884-1.
  7. 33.2% of 6.7 billion world population (under "People") . CIA world facts. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020.
  8. (in Engels). foreignpolicy.com. 1 Maart 2007. Geargiveer vanaf op 25 Januarie 2010. Besoek op4 Januarie 2010.
  9. (in Engels). Adherents.com. vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020. Besoek op5 Mei 2009.
  10. Hinnells, The Routledge Companion to the Study of Religion, p. 441.
  • (en) Bickerman, Elias J. (April 1949). "The Name of Christians". The Harvard Theological Review. 42 (2): 109–124. doi:. JSTOR .
  • (en) Bickerman, Elias J. (1986). . ISBN 90-04-04395-0.
  • (en) Wuest, Kenneth Samuel (1973). . 1. ISBN 978-0-8028-2280-2.

Publikasie datum: September 26, 2021

christene, drie, enige, vader, seun, heilige, gees, skepper, hemel, aarde, onderhouer, alle, dinge, hulle, jesus, christus, seun, sowat, 2000, jaar, gelede, kruis, gesterf, sondige, mens, sondes, verlos, opgestaan, dood, opgevaar, hemel, terugkeer, mensheid, o. Christene glo in die drie enige God Vader Seun en Heilige Gees Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge Hulle glo dat Jesus Christus die Seun sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos opgestaan het uit die dood opgevaar het na die hemel en op n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel ChristeneTotale bevolking ca 2 4 miljard 2015 1 2 Belangrike bevolkings in Europese Unie 373 656 000 3 Verenigde State 246 790 000 2 Brasilie 175 770 000 2 Meksiko 107 780 000 2 Rusland 105 220 000 2 Filippyne 86 790 000 2 Nigerie 80 510 000 2 Volksrepubliek China 67 070 000 2 Demokratiese Republiek die Kongo 63 150 000 2 Ethiopie 52 580 000 2 Taal Oorwegend gesproke tale 4 Spaans Engels Portugees Russies Mandaryns Chinees Frans Duits Pools Oekraiens Tagalog Italiaans ander inheemse tale van die wereld Heilige tale Latyn Koine 5 Siries 6 Geloofsoortuiging Christendom 50 Rooms Katolieke Kerk en Oosters Katolieke kerke 2 37 Protestantisme Adventisme Anglikanisme Baptisme Calvinisme Lutheranisme Methodisme Pinksterbeweging en ander denominasies 2 12 Ortodoksie Oosters Ortodokse Kerk en Orientale Ortodoksie 2 1 Ander Christelike tradisies insluitende Assiriese Kerk van die Ooste Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae Jehovah se Getuies Unitarisme en nie denominasionele Christenskap 2 Verwante etniese groepe Die kruis en die Ichthus vis twee simbole wat Christene gebruik om hul geloof te verteenwoordig Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God Hulle glo voorts in verlossing deur genade met antwoorde dat n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie maar suiwer deur God se genadige redding jou wedergeboorte Wedergebore Christene verklaar met n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal he in Sy koninkryk en in die opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste In Suid Afrika soos wereldwyd is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter Dikwels is die skismas kerkskeuringe die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie Die woord Christen kan manlik of onsydig wees en Christin verwys na n vroulike persoon Inhoud 1 Bevolkingstatistiek 2 Verwysings 3 Verdere leesstof 4 Eksterne skakelsBevolkingstatistiek Wysig Christene oor die wereld Vanaf die vroee 21ste eeu het die Christendom ongeveer 2 2 miljard medegelowiges 7 8 9 Dit sluit sowat n kwart of n derde van die wereldbevolking in en is die grootste godsdiens ter wereld met sowat 38 000 Christelike denominasies 10 Christene het vir die afgelope 100 jaar omtrent 33 van die wereldbevolking uitgemaak Die grootste Christelike denominasie is die Rooms Katolieke kerk met 1 166 miljard medegelowiges wat die helfte van die Christendom beslaan 11 Twintig lande met die meeste Christene Land Christene Christene Verenigde State 176 400 000 78 4 Brasilie 174 700 000 90 4 Meksiko 105 095 000 94 5 Rusland 99 775 000 70 3 Filippyne 90 530 000 92 4 Nigerie 76 281 000 48 2 Demokratiese Republiek van die Kongo 68 558 000 95 6 China 66 959 000 5 0 Italie 55 070 000 91 1 Ethiopie 54 978 000 64 5 Duitsland 49 400 000 59 9 Colombia 44 502 000 97 6 Oekraine 41 973 000 91 5 Suid Afrika 39 843 000 79 7 Argentinie 37 561 000 92 7 Pole 36 526 000 95 7 Spanje 35 568 000 77 2 Frankryk 35 014 000 53 5 Kenia 34 774 000 85 1 Uganda 29 943 000 88 6 Verwysings Wysig en Christianity 2015 Religious Diversity and Personal Contact PDF gordonconwell edu Januarie 2015 Besoek op 12 Desember 2018 2 00 2 01 2 02 2 03 2 04 2 05 2 06 2 07 2 08 2 09 2 10 2 11 2 12 2 13 ANALYSIS 19 Desember 2011 Global Christianity in Engels Pewforum org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 12 Desember 2018 en Discrimination in the EU in 2012 Eurobarometer 383 Europese Unie Europese Kommissie p 233 2012 archived from the original on 4 Junie 2019 https web archive org web 20190604004311 http ec europa eu commfrontoffice publicopinion archives ebs ebs 393 en pdf besoek op 14 August 2013 en Johnson Todd M Grim Brian J 2013 The World s Religions in Figures An Introduction to International Religious Demography PDF Hoboken NJ Wiley Blackwell p 10 Besoek op 12 Desember 2018 en A history of ancient Greek by Maria Chrite Maria Arapopoulou Centre for the Greek Language Thessalonike Greece bl 436 ISBN 0 521 83307 8 en Wilken Robert Louis The First Thousand Years A Global History of Christianity New Haven and London Yale University Press p 26 ISBN 978 0 300 11884 1 33 2 of 6 7 billion world population under People World CIA world facts Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 The List The World s Fastest Growing Religions in Engels foreignpolicy com 1 Maart 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Januarie 2010 Besoek op 4 Januarie 2010 Major Religions Ranked by Size in Engels Adherents com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020 Besoek op 5 Mei 2009 Hinnells The Routledge Companion to the Study of Religion p 441 http www catholicnewsagency com news universal church sees increase in seminarians reports pontifical yearbook Verdere leesstof Wysig en Bickerman Elias J April 1949 The Name of Christians The Harvard Theological Review 42 2 109 124 doi 10 1017 s0017816000019635 JSTOR 1507955 en Bickerman Elias J 1986 Studies in Jewish and Christian history ISBN 90 04 04395 0 en Wuest Kenneth Samuel 1973 Wuest s word studies from the Greek New Testament 1 ISBN 978 0 8028 2280 2 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Christene Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Christene amp ol,