×
Christelike teosofie

Teosofie, ook bekend as Christelike teosofie of die teosofie van Böhme, verwys na ’n reeks standpunte in die Christendom wat fokus op die verkryging van regstreekse, onbemiddelde kennis van die aard van goddelikheid, asook van die oorsprong en doel van die heelal. Dit is al beskryf as mistisistiese en okkultistiese filosofieë.

’n Geïdealiseerde portret van Jakob Böhme.

Teosofie word beskou as deel van Westerse esoterie, waarin geglo word verskuilde kennis of wysheid van die antieke verlede bied ’n pad na verligting en redding. Die Duitse filosoof Jakob Böhme kry gewoonlik erkenning vir die stigting van teosofie.

In 1875 is die term afgestof en aangeneem deur die Teosofiese Vereniging, ’n esoteriese organisasie wat ’n spirituele beweging begin het wat ook as teosofie bekend is. In die 20ste eeu het teosofie die studieveld van verskeie geleerdes van Westerse esoterie geword.

  1. Huss, Boaz (2013), "Forward, to the East: Mapthali Herz Imber's Perception of Kabbalah", Journal of Modern Jewish Studies 12 (3): 398, doi:
  2. Partridge, C. (2013). Understanding the Dark Side. Chester: University of Chester. Bl. 3

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

christelike, teosofie, teosofie, bekend, teosofie, böhme, verwys, reeks, standpunte, christendom, fokus, verkryging, regstreekse, onbemiddelde, kennis, aard, goddelikheid, asook, oorsprong, doel, heelal, beskryf, mistisistiese, okkultistiese, filosofieë, geïde. Teosofie ook bekend as Christelike teosofie of die teosofie van Bohme verwys na n reeks standpunte in die Christendom wat fokus op die verkryging van regstreekse onbemiddelde kennis van die aard van goddelikheid asook van die oorsprong en doel van die heelal Dit is al beskryf as mistisistiese en okkultistiese filosofiee 1 n Geidealiseerde portret van Jakob Bohme Teosofie word beskou as deel van Westerse esoterie waarin geglo word verskuilde kennis of wysheid van die antieke verlede bied n pad na verligting en redding Die Duitse filosoof Jakob Bohme kry gewoonlik erkenning vir die stigting van teosofie In 1875 is die term afgestof en aangeneem deur die Teosofiese Vereniging n esoteriese organisasie wat n spirituele beweging begin het wat ook as teosofie bekend is 2 In die 20ste eeu het teosofie die studieveld van verskeie geleerdes van Westerse esoterie geword Verwysings Wysig Huss Boaz 2013 Forward to the East Mapthali Herz Imber s Perception of Kabbalah Journal of Modern Jewish Studies 12 3 398 doi 10 1080 14725886 2013 826464 Partridge C 2013 Understanding the Dark Side Chester University of Chester Bl 3Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Christelike teosofie amp ol,