×
Kraakbeenvisse

Die Kraakbeenvisse (Chondrichthyes) is 'n superklas visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort. Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan onder andere: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte. Kraakbeenvisse het nie 'n swemblaas of operkulums (kieu-deksels) nie.

Kraakbeenvisse
Tydperk:461–0 m. jaar gelede
'n Witdoodshaai, Carcharodon carcharias
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Chondrichthyes

Huxley, 1880
Klas

Elasmobranchii
Holocephali

Visse waarvan die skelet uit been bestaan ressorteer onder die superklas Osteichthyes.

Chondrichthyes het twee klasse: Elasmobranchii en Holocephali.

Inhoud

Die volgende ordes is deel van die superklas en kom in Suider-Afrika voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
2 Chimaeriformes Chimaeras Holocephali Kraakbeenvisse
3 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
4 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
5 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse
6 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
7 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
8 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse
9 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
10 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
  1. Botella, H., P.C.J. Donoghue en C. Martínez-Pérez (Mei 2009). "Enameloid microstructure in the oldest known chondrichthyan teeth". Acta Zoologica 90 (Supplement 1): 103–108.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

kraakbeenvisse, chondrichthyes, superklas, visse, filum, gewerweldes, behoort, superklas, maak, voorsiening, alle, tipe, visse, waarvan, skelet, kraakbeen, bestaan, onder, andere, haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers, pylsterte, swemblaas, operkulums, kieu, dek. Die Kraakbeenvisse Chondrichthyes is n superklas visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan onder andere haaie roe saagvisse sandkruipers en pylsterte Kraakbeenvisse het nie n swemblaas of operkulums kieu deksels nie Kraakbeenvisse Tydperk 461 0 m jaar gelede 1 PreYe Ye O S D C P T J K Pg N Ordovician tot vandag n Witdoodshaai Carcharodon carchariasWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Chondrichthyes Huxley 1880KlasElasmobranchii Holocephali Visse waarvan die skelet uit been bestaan ressorteer onder die superklas Osteichthyes Chondrichthyes het twee klasse Elasmobranchii en Holocephali Inhoud 1 Visordes 2 Sien ook 3 Verwysings 4 BronVisordes WysigDie volgende ordes is deel van die superklas en kom in Suider Afrika voor Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse2 Chimaeriformes Chimaeras Holocephali Kraakbeenvisse3 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse4 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse5 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse6 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse7 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse8 Rajiformes Sandkruipers en Roe Elasmobranchii Kraakbeenvisse9 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse10 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii KraakbeenvisseSien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesVerwysings Wysig Botella H P C J Donoghue en C Martinez Perez Mei 2009 Enameloid microstructure in the oldest known chondrichthyan teeth Acta Zoologica 90 Supplement 1 103 108 Bron WysigCoastal Fishes of Southern Africa Phil amp Elaine Heemstra 2004 ISBN 1 920033 01 7 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kraakbeenvisse amp ol,