×
Chiapas-konflik

Die term Chiapas-konflik (Spaans: Conflicto de Chiapas) verwys in die algemeen ná die Zapatista-opstand (Levantamiento zapatista) en die nasleep daarvan, maar die term verwys ook ná die verhouding tussen die inheemse volke en bestaansboere in die suidoostelike Meksikaanse deelstaat Chiapas. Die Chiapas-konflik het op 1 Januarie 1994 met die oorlogsverklaring van die ZANL aan die regering begin, waarop die regering soldate in die region gestuur het. Op 12 Januarie 1994 het die regering 'n eensydige skietstilstand verkondig. Die San Andrés-ooreenkomste, wat inheemse volke outonomie toegestaan het, is op 16 Februarie 1996 onderteken, maar die konflik oor teen die uitwerkings van globalisering en diskriminasienie van die Maya-bevolking is nie opgelos nie. Die begin van die konflik het saamgeval met die stigting van die NAFTA deur Kanada, Meksiko en die Verenigde State.

Chiapas-konflik

'n Zapatista-teken in Chiapas: "Jy betree Zapatista-gebied in opstand. Hier heers die volk en die regering is gehoorsaam."
Datum 1 Januarie 199412 Januarie 1994
Ligging Chiapas, Meksiko
Resultaat
  • Militêre oorwinning deur die regering
  • Politiese oorwinning deur die ZANL
  • Met die San Andrés-ooreenkomste van 16 Februarie 1996 is outonomie aan die inheemse volke toegestaan
Gebieds-
veranderinge
Stigting van die eerste Zapatista outonome munisipaliteite
Strydende partye
Meksiko Zapatista-weermag van nasionale bevryding
Aanvoerders
Miguel Ángel Godínez Bravo
Alberto Martínez Herrera
Jorge de Jesús
Wabi Rosel
Luis Humberto
López Portillo Leal
Juan López Ortiz
Subcomandante Marcos
Comandante Hugo (†)
Subcomandante Pedro (†)
Comandante Ramona (†)
Sterkte
30 000-40 000
(deur die regering)
60 000-70 000
(deur die Zapatista)
3 000
Ongevalle en verliese
51 soldate
45 burgerlikes
3 gesneuweldes
54 gesneuweldes
Ligging van die deelstaat Chiapas in Meksiko.

Die term Chiapas-konflik is intensief gekoppel met teen-insurgensie, 'n lae intensiteits-konflik, vierde geslags-oorlogvoering asook verdeel en heers.

  1. (es) Raúl Benítez Manaut & Rafael Fernández de Castro (2001). México-Centroamérica: desafios a inicios del siglo XXI. Ciudad de México: Instituto Tecnológico Autónomo de México, bl. 49. ISBN 978-9-68672-902-3.
  2. (es)
  3. (en) Alex Khasnabish (5 Mei 2005) . Globalization & Autonomy Glossary. Universiteit van McMaster.
  4. (en)
  5. (en) 2 April 2015 op Wayback Machine
  6. (en)
  • (es) , van Noam Chomsky
  • (es)


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 26, 2021

chiapas, konflik, term, spaans, conflicto, chiapas, verwys, algemeen, zapatista, opstand, levantamiento, zapatista, nasleep, daarvan, maar, term, verwys, verhouding, tussen, inheemse, volke, bestaansboere, suidoostelike, meksikaanse, deelstaat, chiapas, januar. Die term Chiapas konflik Spaans Conflicto de Chiapas verwys in die algemeen na die Zapatista opstand Levantamiento zapatista en die nasleep daarvan 5 maar die term verwys ook na die verhouding tussen die inheemse volke en bestaansboere in die suidoostelike Meksikaanse deelstaat Chiapas Die Chiapas konflik het op 1 Januarie 1994 met die oorlogsverklaring van die ZANL aan die regering begin waarop die regering soldate in die region gestuur het Op 12 Januarie 1994 het die regering n eensydige skietstilstand verkondig Die San Andres ooreenkomste wat inheemse volke outonomie toegestaan het is op 16 Februarie 1996 onderteken 6 maar die konflik oor teen die uitwerkings van globalisering en diskriminasienie van die Maya bevolking is nie opgelos nie Die begin van die konflik het saamgeval met die stigting van die NAFTA deur Kanada Meksiko en die Verenigde State Chiapas konflik n Zapatista teken in Chiapas Jy betree Zapatista gebied in opstand Hier heers die volk en die regering is gehoorsaam Datum 1 Januarie 1994 12 Januarie 1994Ligging Chiapas MeksikoResultaat Militere oorwinning deur die regering Politiese oorwinning deur die ZANL Met die San Andres ooreenkomste van 16 Februarie 1996 is outonomie aan die inheemse volke toegestaanGebieds veranderinge Stigting van die eerste Zapatista outonome munisipaliteiteStrydende partye Meksiko Zapatista weermag van nasionale bevrydingAanvoerdersMiguel Angel Godinez Bravo Alberto Martinez Herrera Jorge de Jesus Wabi Rosel Luis Humberto Lopez Portillo Leal Juan Lopez Ortiz Subcomandante Marcos Comandante Hugo Subcomandante Pedro Comandante Ramona Sterkte30 000 40 000 deur die regering 1 60 000 70 000 deur die Zapatista 2 3 000 3 Ongevalle en verliese51 soldate 45 burgerlikes 4 3 gesneuweldes54 gesneuweldesLigging van die deelstaat Chiapas in Meksiko Die term Chiapas konflik is intensief gekoppel met teen insurgensie n lae intensiteits konflik vierde geslags oorlogvoering asook verdeel en heers Verwysings Wysig es Raul Benitez Manaut amp Rafael Fernandez de Castro 2001 Mexico Centroamerica desafios a inicios del siglo XXI Ciudad de Mexico Instituto Tecnologico Autonomo de Mexico bl 49 ISBN 978 9 68672 902 3 es Militarizacion y guerra sucia en Chiapas en Alex Khasnabish 5 Mei 2005 Zapatista Uprising 1 January 1994 Globalization amp Autonomy Glossary Universiteit van McMaster en nytimes com 10 Years Later Chiapas Massacre Still Haunts Mexico en sipaz org Brief history of the conflict in Chiapas Geargiveer 2 April 2015 op Wayback Machine en Towards a history of events in ChiapasEksterne skakels Wysig es Die Zapatista opstand van Noam Chomsky es Die konflikte in die globale dorp Die Zapatista opstand in Meksiko Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Chiapas konflik amp ol,